I-LOLLO
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shore-weg 71, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
i-LOLLO is by die monding van die Krommerivier geleë en kyk na die Indiese Oseaan se kant toe. Dit is in die prentjiemooi kusdorpie, St. Francisbaai, en vorm deel van die beroemde Tuinroete.
Verblyf bestaan uit 4 kamers wat elkeen en suit is en hul eie ingang het, asook 'n buite-sitarea met pragtige uitsigte oor die rivier, see en op die die berg. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en 'n TV.
'n Engelse ontbyt word soggens bedien. Daarby word 'n verskeidenheid plaaslike jogurt, graanvlokkies en vars vrugteslaai bedien. Geriewe sluit die volgende in: 'n swembad, kano's en fietse. Boottoere op die kanale van die marina is op aanvraag beskikbaar.
Aangesien die lodge by die riviermond geleë is bied die omgewing onoortrefbare natuurtonele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Shore-weg 71, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink I-LOLLO het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shore-weg 71, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: