Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis B&B Rustenburg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ibis-laan 22, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ibis B&B Rustenburg is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Safari Tuine in Rustenburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die oopplan-slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n lessenaar en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en skaduparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Ibis-laan 22, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ibis-laan 22, Safari Tuine, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2560e73075e489ca4935ec517db0edb338d326ad59e310add496475a98b09116f045563767eaf9fdcaaa61cd87cad2830f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 Ibis Avenue Safari Tuine 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6973498 27.2221023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang