Ibis Nest
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer (bad en stort). Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Elektriese komberse, waaiers en verwarmers word voorsien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar, braaigeriewe ook. Die TV het SABC 1, 2, 3 en KykNET.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg Gastehuis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens. Die kamer gebruik die privaat badkamer het 'n bad en stort oorkant die kamer in die gang. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Elektriese komberse, waaiers en verwarmers word voorsien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar, braaigeriewe ook. Die TV het SABC 1, 2, 3 en KykNET.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg Gastehuis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dis 'n gerieflike selfsorg-eenheid met 'n koningingrootte-bed, kombuis en 'n badkamer. Die eenheid het 'n privaat tuin en onderdakparkeerplek. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ander geriewe soos elektriese komberse, waaiers, verwarmers en 'n TV met SABC 1, 2, 3 en Kyknet. Braaigeriewe is buite beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg Gastehuis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Kleinbietjieniks, Heidelberg, 1438, Gauteng