Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Place Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronny & Fara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 108 resensies vir Ibis Place Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lyndon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon D

Peace, quiet and countryside was the best.

Our stay was awesome, the cleanliness and friendly owners were amazing. Even the other guests made us feel at home.

Cornelia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Sal weer oorslaap.

Baie mooi uitsig, so lekker gewees.

Robinlee R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robinlee R

A peaceful and joyfully environment and was received with friendly staff that we.

A peaceful and joyfully environment and was received with friendly staff that welcome us.

Sharon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Uitstekend.

Ons het 'n baie goeie tyd gehad. Sal enige tyd daar tuisgaan.

Siann G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siann G

Superb.

Great place to stay over.

Emil H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil H

Lekker gebly daar, rustige plek.

Dit is baie rustig daar, met alle fasiliteite wat benodig is. Ek het lekker gebly daar.

Jeffrey V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey V

Sien julle gou weer.

Baie lekker plek met goeie gashere. Die uitsig is pragtig en die kamers netjies en skoon en beddens en beddegoed van goeie gehalte.

Robert P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert P

Goed behalwe vir kamer se issues.

Plek soos adverteer en bespreek en bevestig was nie selfde as wat ons gekry het nie. Toe ek wil uitvind, toe word daar lelik vir my vertel dit is nie die eienaar se probleem nie. Toilet het gelek, vloer was heeltyd nat.

Abraham V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V

A quiet place to stay.

A convenient quiet place to stay.

Elna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D

The owner and his wife was very friendly and made a great breakfast.

Beautiful setting with warm and friendly welcome.

Concilia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Concilia M

Lovely and peaceful.

We had a lovely time at Ibis Place, I literally felt like a baby. We got to the residence a bit late, but we were still welcomed with warm hearts and we managed to still cook our quick dinner with no issues. The hosts were very welcoming.

Anna-marie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Awesome.

Eienaar baie vriendelik. Mooi uitsig oor berg. Baie mooi, rustige plek.

Julia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia C

Peaceful and relaxing with welcoming hosts.

A lovely couple who were very welcoming and accommodating. Beautiful view, peaceful and relaxing.

Petra N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Pragtig en vriendelik.

Dit is prentjiemooi om op die dek te sit en te kyk na die ongelooflike omgewing om jou. Die beddens is ongelooflik gemaklik en die plek is pragtig ingerig.

Soeraya G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soeraya G

Had all I needed, including peaceful surroundings.

What a warm reception! Had lights, warm water, Wi-Fi and amazing views from the deck.

Jacques J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Gemaklike, billike oornagverblyf.

Goed geleë, stil hoewe buite George. Ons het net oornagverblyf voor begin van fietsresies gesoek en Ibis Place Guest House was perfek. Billik geprys, hulpvaardige eienaar en skoon kamer. Perfek vir ons behoefte.

Koos D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D

Goed geleë en vriendelike diens.

Eienaar moet asb. let op die water skade by die ingangshek wat 'n probleem kan word.

Gillian W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian W

Great out of town one night stop over.

Pleasant enough, hosts were great. We stayed in one of the rooms with a central kitchen and lounge.

Michelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Bed and bathroom clean.

Needs a little TLC (lots of spiderwebs) but Doom was readily available on table. Stove was not used by us - but appearance was a little dirty.

Chumani Kobeni K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chumani Kobeni K

Satisfying.

Relatively good except for 1 incident that could have been handled much better.

Talisa C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Talisa C

Ons het nie regtig by die plek gekuier nie.

Slaapplek was okay. Die huis benodig 'n goeie skoonmaakbeurt. Die sitkamerstel is geskeur en vol brandmerke. Daar is slegs 1 waaier vir 3 kamers.

Linda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Linda B

Teleurstellend.

Plek was nie skoon nie. Was nie ingerig vir selfsorg nie. Foto's is misleidend. Kombuis het geen warmwaterkraan nie.

Danny M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danny M

Most bizzare stay and booking I ever had.

When I booked I was informed it is room only. On arrival we were forced to pay R1850 additional for 2 minor kids who slept with us. The owner is a money freak as we had guests who came and had supper literally for 40 minutes and we had to pay R50 per guest.

Elsa G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Lovely. Enjoy the fresh farm air and the view and friendliness.

Enjoy the stay and the fresh air.

Lukas B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B

Gerieflik.

Daar is alles wat nodig is.

Mignon D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon D

Lekker plaasatmosfeer verblyf op die Tuinroete.

Gerieflike plaas-tipe verblyf naby die hoof-verkeersroetes buite die dorp (George) met 'n groot swambad vir lekker afkoel.

Japie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H

Vinnig en lekker.

Was net daar vir oornag, maar diens was vriendelik. En ons eenheid was skoon en netjies.

Kassiem A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kassiem A

Peaceful.

Site ideal. Close to everything, but far enough from the wall to wall malls in the George CBD.

Ria N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Baie rustige plaasatmosfeer.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n uitstekende plekkie in 'n goeie omgewing. 'n Mens rus heerlik daar. Die kombuis- en koffiegeriewe het ek net nie mooi verstaan nie.

Reagan R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reagan R

Dit was baie lekker en stil.

Die plek was baie nice en die eienaars van die plek het ons baie mooi ontvang.

Stephen T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen T

Very basic communal farm stay.

Reminds me of church camps with many beds in one large bedroom with a bathroom to share.

Marlene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Absolutely wonderful.

The owners were the sweetest and made our stay so pleasant. Would highly recommend it.

Stella E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stella E

Aangenaam en netjies.

Eienaar vriendelik en toeganklik.

Gerald H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald H

Baie mooi.

Baie nice plek gewees.

Susan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B

Vir 'n sakereis werk dit nie, daar is nie eens koffie, tee of suiker nie, kamers nie privaat genoeg nie.

Die plek lyk regtig nie soos op die prentjies nie. Alhoewel die beddens goeie matrasse op het en die beddegoed skoon was, is dit nie die ideale plek vir 'n sakereis nie. Die kamers sowel as stort se deur ens maak nie tot by die dak toe nie. Eerder gevoel asof mens pla as wat mens welkom gevoel het.

Ibis Place Guest House se terugvoer

Good day
Sorry to hear that you did not feel welcome with us.
The family cottage is normally for family, maybe next time you can book the rooms of the guesthouse.
Sorry about the coffee and tea but you can ask for them in the morning and we provide them to you. Next time we can put coffee, tea, and sugar in the room for arrival.

Ibis Place Guest House
Vanessa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa V

Very unpleasant after a day on the road.

The couches are dirty, got pieces of sponge out of them, no welcoming coffee or tea, fridge does not stay cold. No dishwashing liquid, no toilet paper. No water available to flush toilets during loadshedding or to wash hands. Dishes etc. absolutely unhygienic, we had to figure this out the hard way, we were not told this. Floors and bedding were clean at least. Loads of flies, nothing provided to spray them or even strips from ceiling to catch them. I was so embarrassed to have paid and taken our friends to a place like this. Compared to our stay in Bloemfontein, this place needs to be audited for your site. The pictures were nothing compared to our place.

Lena W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lena W

Rustige ongewing.

Net genoeg vir oorslaap. Die TV het regtig net beperkte kanale wat frustrerend is. Asblik het vorige mense se rommel ingehad maar die bed was fantasties!

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Piet V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Lekker stil en landelik - was die ideale blyplek vir ons verkenningstogte rondom George.

Sal weer daar tuisgaan.

Annemie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie V

Ware gasvryheid.

Seker die mees dierevriendelike gastehuis waar ons nog gebly het. Die toe tuintjie was 'n plesier vir ons 2 honde kinders. Sal definitief weer teruggaan.

Dries E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Baie Lekker!

Dit was rustig en veilig. Die geriewe is uitstekend, sal dit aanbeveel vir my vriende.

Robbie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie R

Goeie oornagplek.

Rustig en vriendelik ontvangs.

Ryan Rouxvé F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan Rouxvé F

Baie nice.

Vriendelike eienaars. Lieflike uitsig.

Eugene D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene D

Lekker gebly. Laaste nag was daar gaste met skreeuende kind.

Kan net die braairoosters vervang. Vuil, en geroes, en stukken. Maar res van selfsorg puik.

Andries P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries P

Die plekkie was netjies skoon, en ons was vriendelik ontvang.

Die plekkie was skoon en ons diere het die gras wat omhein was baie geniet. Ek dink egter dat die plekkie beslis opgegradeer moet word. Dit was nie wat ons verwag het teen R1000 per nag nie. Moet erken dat die foto's eintlik nie wys hoe dit regtig lyk nie en was ons nogal teleurgesteld.

Maryna B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B

Die gasheer en gasvrou was baie gaaf en behulpsaam.

Ons was vir 'n kort rukkie op die perseel, dit was wel aangenaam. Pragtige omgewing. Was nie eens bewus van ander besoekers nie. Baie stil en rustig.

Hanlie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie W

Teen die prys verwag mens minstens sepies by die wasbak.

Alles skoon en netjies.

Phumelela M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Phumelela M

Quite remote from the city and not well maintained.

Cleanliness is the biggest problem, the rooms were dirty and so were the towels. Nice and peaceful place at night but you cannot fully enjoy the property its not well maintained and the nicest part is reserved for owners dogs, but would be a great place to walk and exercise.

Whitney C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Whitney C

The rooms were not cleaned properly.

We found lice in the room.

Esther S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Esther S

Teleurstellend.

Met aankoms was daar geen water nie en die plek was vuil en vol spinnerakke. Water is uitgesorteer, maar was nie reg met aankoms nie en was so teleurgesteld dat ek Saterdagoggend vir my ander plek gaan soek het. Het met eienaar gesels daaroor en sy het my nie eers geantwoord nie. Baie swak kliëntediens. Die advertensie en plek self is glad nie dieselfde nie. Geen privaatheid nie, mense langsaan het heelnag musiek gemaak en geraas tot volgende oggend en net volgehou daarmee. Sal plek geensins aanbeveel nie.

Elize B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Uitstekend.

Ronny en Fara het regtig uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Met ons aankoms die Sondagmiddag laat. Asook vir die hele tyd wat ons daar by hulle tuisgegaan het. Hulle is baie vriendelik en hulpvaardig.

Rika B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Uiters vriendelike ontvangs en oorslaap

Die eienaars het ons nog elke keer baie tuis laat voel en ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Ons geniet ons kuiers by Ibis.

Hanlie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie K

Home away from home with awesome people.

The entrance gate has spider webs. I think it's not very safe as entrance are easy from outside, why not switch to remotes. Parking needs a face lift.

Rene L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rene L

Ibis Place was n teleurstelling.

Ibis Place was n teleurstelling. Dit was lanklaas skoongemaak en die spinnerakke en vuil vloere, vuil badkamers en vuil kombuis was baie onaangenaam.

Ibis Place Guest House se terugvoer

Good day,
On the day that the guest must check-in between, we clean everything.

Ibis Place Guest House
Ronell P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ronell P

Eenheid ruik muf.

Stort aan bokant rondom teëls/mure gemuf en vuil. Badkamer se blinders is vol stof. Alhoewel, selfsorg sou ek verwag dat daar ten minste 'n sepie in badkamer en net 'n titsel opwasmiddel by opwasbak in kombuis geplaas word. Dieselfde met net genoeg koffie en suiker vir 1 nag sal ook welkom wees. Dit is by meeste selfsorg-eenhede beskikbaar. Sou voorstel dat daar 'n lekkerruik-houer in eenheid geplaas word.

Johan L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Asemrowend mooi.

Die eienaars Ronny en Fara is voorwaar pragtige mense. As ons iets nodig gehad het, het hulle nie gehuiwer om ons te help nie. Ons kan regtig Ibis Place Guest House aanbeveel. Wonderlike mense en pragtige plek.

Chantelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Bitter lekker gebly.

Ons was eers in die huis met die binnekamers. Die beddens is so lekker en die beddegoed nog lekkerder. Ons het toe na die 6 sleeper buite getrek. Net so lekker daar gebly. Kinders was verwelkom met blokkies en speelgoed. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Julle sal ons vir seker weer sien.

Jerome M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M

Baie rustige plek. Baie ruim.

Die plek is baie privaat. Maar kan maklik en vriendelik met mede gaste kommunikeer. Het grasperk en swembad geniet.

Jinx T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jinx T

Skoon, netjies en puik kliëntediens.

Rustig vir 'n wegbreek. Lekker ligging middelpunt van meeste besienswaardighede. Puik kliëntediens! Vriendelike personeel! Eenhede is skoon en netjies, dink net dit sal 'n goeie idee wees om vooraf uit te vind watter groepe/gaste saam met jou bespreek het. Vir die eerste 3 dae kon ons glad nie die swembad gebruik nie a.g.v. 'n groep jongmense wat dieselfde tyd as ons bespreek en tuisgegaan het daar. Hulle was luidrugtig, maar die eenhede is redelik klankdig. Ontbyt het ons die eerste oggend gekry by die eetsaal waarna ons in kennis gestel is dat indien ons die dae daarna weer wil ontbyt hê, sal hulle dit vir ons by ons eenheid bedien aangesien die groep wat by die eetsaal is nie wil hê ons moet saam met hulle ontbyt eet nie. Soos ons verstaan het, het hulle die eetsaal en geriewe betaal en was nie bereid om met ander gaste te deel nie. Ek voel so iets moet die eienaar met gaste deel vooraf.

Wikus N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus N

Vereistes voldoen.

Vriendelike hulp. Mooi skoon.

Charlotte L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Home away from home.

Our stay at Ibis Place can be described in one word: fantastic! If you want peace and quiet, then this is the place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voel soos jou eie huis.

Ons verblyf by Ibis Place kan in een woord beskryf word: fantasties! As jy stilte en rustigheid soek, dan is dit die plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Ibis Place - dogs won’t feel welcome.

The owner has 2 rather aggressive and territorial dogs. This translated into our Golden Retriever having to spend his time inside the apartment despite the beautiful lawn area and lake. Maybe it would have been better for the owner to not advertise his place as dog friendly.

Adele O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele O

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier, daar kort net komplimentêre koffie, tee, suiker en bietjie melk.

Edyne L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edyne L

Welcoming.

There are so many nice places to choose from, really accommodating. Lecrecia is wonderful. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomend.

Daar is so baie nice plekke om van te kies, regtig baie accommoderend. Lecrecia is wonderlik. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marco V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco V

Goed geleë en stil omgewing.

Geld waarde. Rustige atmosfeer en goed geleë.

Charlotte R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charlotte R

Ongasvry en onbehulpsaam. Substandaard fasiliteite.

Een nag geslaap a.g.v. ongerief, vir 3 nagte betaal, geen terugbetaling.

Chanre W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chanre W

Teleurstellend!

Bly weg! Die ontvangs was baie skak. Ná 'n klagte oor die kamer het die eienaar baie onredelik opgetree. Daar was op ons geskree. Die kamer was vuil. Handdoeke op grond. Botteltjies seep leeg en gebruik.

Aletta E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta E

Bekoorlik.

Baie karakatervolle plekkie en vreeslike aangename eienaars, baie gasvry en behulpsaam. Al wat kort is houer in stort om toiletries in te sit, verder baie oulik en netjies, sal weer daar gaan bly.

Martelle T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelle T

Lekker en gerieflike verblyf.

Die eienaars is baie vriendelik en het baie moeite gedoen om ons te verwelkom, die plekkie was netjies en groot. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Elaine C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C

Landelike omgewing dog sentraal geleë.

Goeie diens, gul ontvang.

Danie R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Dit was ongelooflik lekker om daar te bly.

Die vriendelikste gasheer en vrou, was 'n ware ondervinding om daar te oornag, sal dit weer doen. Baie dankie Ronny en Fara hou so aan met jul goeie werk.

Linda C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C

Lieflik en pragtige ligging.

Ons het baie welkom gevoel en baie lekker gekuier. Ons kamer was netjies en skoon, asook die gastehuis se geriewe. Ons het wel gedink dat ontbyt ingesluit is by die prys, wat toe nie die geval was nie.

Koot S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot S

Rustig en stil in die natuur met wonderlike gasvryheid en heerlike ontbyt!

Kan aanbeveel word vir redes soos bo.

Ian M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Great place, great view from the lounge.

No view from the rooms. Would recommend it if you like to use the lounge for relaxation times.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great plek, great uitsig van die sitkamer af.

Geen uitsig van die kamers af nie. Ek beveel dit aan as jy in die sitkamer wil ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Megan L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan L

Vriendelike diens en pragtige rustige omgewing.

Ons het lekker gebly. Ons woonstel het pragtige uitsigte op 'n dammetjie en berge gehad.

Anthony W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony W

Awesome plekkie

Ibis Place is 'n awesome gasvrye plekkie. Ek sal dit enige tyd vir enigeen aanbeveel.

Frans B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans B

Heerlik om in plaasatmosfeer wakker te word en dan ontbyt (ekstra koste) te geniet.

Nie almal sal plaasatmosfeer en ligging geniet nie, maar daar is genoeg gasvryheid en natuur.

Ashlin C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ashlin C

Ongerieflik, ver, ongemaklike geslaap.

Geen privaatheid vir aantrek. Ons was 2 gesinne en almal in een eenheid gebly. Mense wat bo gebly het was meer privaat, veral as jy moet aantrek. Opvangs was baie swak en WiFi het glad nie gewerk nie. Vir die bedrag wat ons betaal het, het ons glad nie lekker gebly nie. Kombuis is die nouste ooit en moes van tafel in slaapeenheid gebruik maak. Swembad was 'n goeie punt.

Evert K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K

Fantasties!

Dit was cool, fun, lekker, onvergeetlik, pret, baie mooi uitsig, baie dankie vir alles!

Jackie G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie G

Stil en weg van dorpsgewoel.

Vriendelike en gasvrye egpaar. Goed ingerig en aangename plaasatmosfeer

Abel V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abel V

Great.

Baie lekker gebly. Baie veilig.

Frans A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans A

Ons het lekker gekuier. Donkie het ons in die oggend hallo gesê, dankie donkie.

Baie dankie vir Ibis gastehuis. Ons het lekker gebly, ons het ook lekker in die aand die rustigheid van die plaas geniet.

Michelle O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle O

Pragtige ligging!

Ons is baie vriendelik ontvang. Oor die algemeen is die geboue swak in stand gehou. Die kothuis vir 4 was stowwerig en eetgerei en borde in kaste was vuil, deurmekaar en onvolledig. Daar was ou lekkergoed van vorige mense in kaste. Geen koffie en tee, of seep in badkamers. Vuil sponsies vol hare waarmee jy jou skottelgoed moet was. Lieflike, gemaklike beddens en fantastiese linne. Kaste se handvatsel af en gordynrelings val uit die mure. Trappe na tuin vol spinnerakke. Pragtigste ligging en uitsig. Ek het regtig baie gemengde gevoelens oor ons besoek daar, maar sal beslis nie aanbeveel nie.

Wilna M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Alles en meer as wat ons verwag het!

Sien die sterre.

Mia C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia C

Stunning plek.

Plek is netjies, rustige atmosfeer, vriendelik en behulpsaam.

Monya P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya P

Baie lekker sal weer hier tuis gaan.

Sien die sterre.

Kayb K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayb K

Affordable, amazing location with great vibes.

We really enjoyed our stay. And will surely return again. Ronny and Fara were great hosts.

Helene And Bruce H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene And Bruce H

Ons het een aand oornag en is hartlik welkom geheet deur die gasheer.

Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer en is rondgewys deur die gastehuis. Die plaasatmosfeer was heerlik en ons het dit terdeë geniet. Ons sal verseker weer by Ibis tuisgaan in die toekoms.

John L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Ons wil dit graag saam vat in een woord: Fantasties!

Ibis Place Guest House is een van daai plekke waar jy in die natuur is maar tog ook nie ver van die nodige geriewe soos sentrums, hospitale, sport byeenkomste en die lughawe nie. Ons tydjie was baie beperk, maar sal graag wil terug keer om die plek behoorlik te verken. Ons moet ook net noem dat die ontbyt was hemels en baie bekostigbaar, baie beter as van die baie bekende restaurante wat ons ken. Baie dankie LekkeSlaap vir julle puik diens. Erna jy's n doring.

Heidi D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Absolute heaven!

Absolutely stunning getaway! Highly recommended.

Ariell H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariell H

So good - we're going again.

Amazing hosts - we arrived just before midnight but they stayed up to let us in. Very friendly and welcoming. And what an amazing omelette for breakfast! A top-spot for us in George.

Riaan T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T

Baie lekker gebly!

Kamers is ruim en het alles wat jy nodig het die gasvryheid van Ronny en Fara is oorweldigend. Hulle sorg dat jy op jou gemak is en alles het wat nodig is. Sal dit aanbeveel vir kort oornag of lang oorslaap. Hulle is ook in proses om plaas op te gradeer en nog meer waarde vir geld te bied.

Pascal T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascal T

Zeer aangenaam guesthouse, super ontvangst.

Overnachting met vrouw en 2 kinderen, zeer hartelijk ontvangen door belgische uitbater en zijn vrouw, ontbijt was zeer lekker. Mooi en ruime kamers, bij ons volgende bezoek gaan we zeker terug.

Elizabeth C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Was baie aangenaam; absoluut die natuurskoon geniet

Sal definitief weer die plek gaan besoek en die rustigheid geniet. Die plaasgeluide (hoenders) was aangenaam om weer te kon hoor. Die gasheer het ook elke dag kom vra of ons gelukkig is en of alles nog in orde is.

Louise V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker, gasvryheid uitstekend en heerlik baie spasie vir ons groot gesin.

Sal die gastehuis definitief aanbeveel wat in daardie omgewing verby gaan. Pragtig, stil, rustig en mooi omgewing. Gasvryheid uitstekend.

Marijke H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marijke H

It was great. Friendly owners, swimming pool and good breakfast.

It was great. The owners of the Ibis Place Guest House are really friendly and will do anything to make you as comfortable as is possible. The views are amazing and all the animals are giving the place a really homy vibe. The swimming pool was a great bonus and the breakfast was great. Location is perfect if you want to be out of centre and if you have your own car you can move around really easily.

Rentia F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia F

Verblyf was aangenaam.

Ons was vriendelik verwelkom deur beide die eienaars. Ontbyt was goed voorgesit.

Harry H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harry H

It is a farm experience close to everything and well worth the stay.

The farm house that we stayed in was very clean and well equipped although the reception at arrival was poor. We had to switch on the fridge as it was not on and the cutlery in the kitchen is very limited and I had to ask for some cutlery (steak knifes) as there was only 1 knife available, however IBIS supplied the requested cutlery immediately.

Lynette W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W

Uitstekende oorslaap plek!

Het oorgestop vir 2 dae in George en omgewing en blyplek gesoek. Ronnie en sy vrou het ons so tuis laat voel dit het gevoel of ons mekaar al baie jare ken. Ek en my gesin sal beslis weer gebruik maak van die fantastiese plek. Die enigste klagte wat ek regtig het, is dat die kombuis baie naby aan die kamers is en die vroegoggend geraas het ons bietjie gepla. Andersins was dit fantastiese verblyf.

Ferdinand H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Baie netjies, gasvry, en sommer net 'n "nice" plek met vriendelike eienaars.

Ek kan die plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel, alle aspekte van die verblyf was uitstekend.

Lynn N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn N

Nice and relaxing

We enjoyed our host (Ronny's) company. The guest houses is very nice. Feels like your own home. If you want to relax, visit Ibis Place!

Lizl F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl F

Perfect stop over.

Ours was just a one night stay but we were made to feel welcome from the moment we arrived. Our room was beautifully appointed and comfortable and the breakfast the next morning was delicious and filling. Definitely worth another visit.

Kobus G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Met and exceeded our expectations

Ronnie and his wife are excellent hosts and will go the extra mile to meet any requirements. The various animals (especially the donkey, sheep and little pigs) really grew on us. The abundant wild (and not so wild) life was a breath of fresh air and helped to unwind. The braais on the deck with the beautiful view has to be experienced personally. Ibis is very conveniently and centrally located - the best is to get back to the tranquility after a day of bustle. Ronnie must just consider installing fans in rooms for those hot evenings.

Michael O - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Wonderful, friendly hosts, the hospitality is top class.

Ronnie and Fara are amazing hosts, I would recommend Ibis Place every time.

Andries Petrus H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Petrus H

Aangenaam, vriendelik, gasvry en rustige verblyf.

Vriendelik ontvang!

Ivan O - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan O

Baie stil en rustig! Soos 'n KLIP geslaap!

Ek kan Ibis Place vir enige iemand wat 'n lekker rustige wegbreek soek aanbeveel. Al die basiese geriewe is daar en dis privaat met mooi uitsigte. Die eienaars is verskriklik hulpvaardig en ons het die diere baie geniet. Ek dink die stilte en die feit dat ons so lekker gerus het, is wat hierdie gastehuis vir my so genotvol gemaak het. Dis amper soos om op die plaas te wees! Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak en dis ook weg van al die stad se lawaai af!

Surita J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Surita J

Baie vriendelik en gasvry! Ontspanne atmosfeer!

Veral gerieflik as familie-verblyf.

Sellwane M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sellwane M

Its a place to go when you need tranquility

A lovely guest house, which gives you the feeling of serenity.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moerasrivier 233, Portion 97, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae61e53de1f434559f6899a2e37c327ce43204bcaa308fc1c8bc9f8bd23cf1a03a2c3519d1b0d9010745447a0e5c10d2e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 233 Moerasrivier Portion 97, Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.959975622786 22.367380857468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang