Ibis Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Annekathrin B - Jul 2024
Algehele gradering
We can surely recommend.
Ibis Rest se terugvoer
Thank you for your positive feedback. We really appreciate it. We're so pleased you enjoyed your stay with us.
Hennie W - Mei 2024
Algehele gradering
Ibis Rest is beslis die moeite en geld werd vir 'n rustige wegbreek.
Ibis Rest se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jul die tyd by ons geniet het.
Melodey D - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustig in die ongerepte natuur weg van al die geraas van stede en dorpe.
Ibis Rest se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jul die tyd by ons geniet het.
Lettie E - Jan 2024
Algehele gradering
Ons vakansie was heerlik en het die kuier baie geniet.
Ibis Rest se terugvoer
Baie dankie, Lettie Erasmus. Dit word hoog op prys gestel. Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobotesstraat 21, Tugela-riviermonding, Mandeni, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang