Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Self-Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frans B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjiese verblyf. Baie welkom laat voel deur Mariaan en Johan. Ideale oornag fasiliteit tussen Natal en Limpopo. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacorien N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Skoon en huislike gevoel. Kamers is baie skoon en netjies. Voel baie tuis daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Alles was 100%. Ons kom weer. Netjies, skoon, gerieflik, veilig, uiters gasvry en behulpsaam, bekostigbaar. Wat meer soek mens?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette H
1 nag
4.8
Jan 2024

Wonderlik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nieke P
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Baie gerieflik en veilig. Baie lekker gebly, goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Netjies, skoon, perfekte oornagstop. Baie oulike gashere. Ibis is presies soos beskryf op LekkeSlaap. Die gashere, Mariaan en Johan, is so vriendelik en behulpsaam. Kragopwekker gedurende beurtkrag was 'n bonus. Die kamer self is skoon, netjies en ten volle toegerus. 'n Perfekte oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
1 nag
5.0
Mei 2023

Baie aangename mensies. Vriendelik ontvang. Wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Seker van die beste nog. Skoon, veilig, vriendelik en 'n generator as die krag af is. Wat 'n lekker ondervinding. Julle sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies. Baie dankie vir netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie gerieflike oornagplek. Als wat nodig is vir oornag na KZN. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat 83, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NmM3MDE2LTNmZWMtNDc1My1iMGM3LTZmZTVlNjEzMWY4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 83 Warden Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.27805 29.13238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang