Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Self-Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 108 resensies vir Ibis Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frans B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Netjiese verblyf.

Baie welkom laat voel deur Mariaan en Johan. Ideale oornag fasiliteit tussen Natal en Limpopo. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Jacorien N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacorien N

Skoon en huislike gevoel.

Kamers is baie skoon en netjies. Voel baie tuis daar.

Hanlie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Alles was 100%. Ons kom weer.

Netjies, skoon, gerieflik, veilig, uiters gasvry en behulpsaam, bekostigbaar. Wat meer soek mens?

Yvette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H

Wonderlik.

Ons het baie lekker gekuier.

Nieke P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nieke P

Baie gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly, goeie diens.

Bennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Netjies, skoon, perfekte oornagstop. Baie oulike gashere.

Ibis is presies soos beskryf op LekkeSlaap. Die gashere, Mariaan en Johan, is so vriendelik en behulpsaam. Kragopwekker gedurende beurtkrag was 'n bonus. Die kamer self is skoon, netjies en ten volle toegerus. 'n Perfekte oornagplek.

Christelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Baie aangename mensies.

Vriendelik ontvang. Wow.

Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Seker van die beste nog.

Skoon, veilig, vriendelik en 'n generator as die krag af is. Wat 'n lekker ondervinding. Julle sien ons weer.

Ina D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Baie netjies.

Baie dankie vir netjiese plek.

Chantelle L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Baie gerieflike oornagplek.

Als wat nodig is vir oornag na KZN. Sal beslis aanbeveel.

René M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M

Sonder moeite.

Die selfhelp 'in-check'-instruksies was vroegoggend gedeel en maklik uitgevoer. Ons was beïndruk met die netheid van die huisies en het dadelik 'tuis' gevoel!

Adri T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T

Netjies, skoon, veilig en goed ingerig. Beddens van goeie kwaliteit.

Het voorsien in ons behoeftes.

Michael G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Excellent overnight.

We have stayed at Ibis before overnight to break the holiday trip and have loved it each time! Ibis is comfortable and quiet with little to no noise and is situated close to the Spar which is a good place to go shopping and the La Familia restaurant there is also good. It is situated just off a main road so the roads and access are also good.

Michael G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Perfect half-way overnight.

Very clean and comfortable place to overnight break. Owners are super friendly and go out of their way to make your stay great - thank you greatly.

Mari V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Uitstekend vir oornag op pad kus toe.

Baie vriendelike diens en geen probleme gehad. Sal weer van hul gebruik maak.

Jc N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc N

Very clean and safe, friendly owners and good service.

Excellent place to shops also walking distance away very good.

Leon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie goeie waarde vir geld.

Aangenaam en goeie waarde vir geld.

Garth A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A

Very clean and neat.

Mariaan made feel very welcome.

Susan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Die eienaar het ons laat tuis voel. Plek is baie netjies.

Die eienaar het ons hartlik verwelkom. Was baie vriendelik. Die plek baie netjies en veilig.

Anton V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Dit was baie lekker gewees.

Die eenheid is baie skoon en ons het heerlik gekuier.

Marlize V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Ons het eers na middernag daar aangekom. Sleutel was in kluis gelos en aanduidings oor parkering en verblyf was in die kol.

Dit was 'n impulsiewe oorslaap en die gasvrou het baie vinnig gereageer om te sê ons kan kom oorslaap. Alles was reg en ons het heerlik oorgeslaap. Sal beslis aanbeveel vir ander.

Christina B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Lekker plekkie om te oornag.

Ons is vriendelik ontvang deur Mariaan. Dit was skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mariaan het uit haar pad gegaan om ons te help toe daar geen elektrisiteit in die dorp was nie. Baie dankie, Mariaan!

Anita P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Fantastiese ligging, veilig, skoon.

Die oggend voor ons vertrek het, het die eienares van die gastehuis al vir ons 'n boodskap gestuur om ons te herinner. Ons is met ope arms verwelkom in 'n baie netjiese en skoon huisie met alles wat mens nodig het. Parkering was baie veilig. Baie dankie vir die elektriese kombersies in die hoofslaapkamer en die heerlike beskuit!

Corne M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Skoon en netjies oornagfasiliteit.

Vriendelike ontvang, alles was reg toe ons arriveer.

Maliska L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliska L

Ons het daar oorgeslaap halfpad Amanzimtoti toe.

Dit was regtig 'n baie netjiese plek. Sal vir seker weer daar bespreek in die toekoms en hopelik bietjie langer kan bly.

Dawie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Baie goeie verblyf.

Baie vriendelik en hulpvaardig met inboek en uitboek!

Jeannie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie S

Reg vir oornag.

Ons het net 'n aand spandeer op pad na Durban. Die bure is ongelukkig is effe raserig en het reg langs ons kamer gekuier tot laat nag. Die huisies was netjies en skoon. Ons was vars vir die roete die volgende dag! Dankie julle.

Matsiliso M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matsiliso M

Awesome

Mariaan was the best, she is friendly and helpful, always full of smiles.

Marie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie C

Great facility. Just a pity it was in the middle of a power outage.

There was a power failure. The hosts did all they could to assist with a generator for a period of time.

Andre En Riana V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre En Riana V

Ideaal vir oorslaap in 'n stiller omgewing.

Elektriese komberse 'n bonus.

Willie G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie G

An excellent experience.

A good night stayover, will recommend it to family and friends.

Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Fantasties!

Alles was perfek! Dankie, Mariaan, jy is 'n gasvrou-duisend! Jou plekkie is pragtig!

Magrietha D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha D

Baie lekker gebly

Pragtige plekkie, baie netjies met klein ekstratjies wat wys daar is moeite gedoen met die inrig van die plekkie. Heerlik geslaap. Was ook baie maklik om te kry naby die N3.

Michelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie gerieflik, netjies en skoon. Uitstekend.

Beveel Ibis sonder twyfel aan.

Lourens J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J

Gerieflik met geen probleme nie.

Adres was maklik bekombaar en als was in plek soos gereël. Baie gemaklike eenheid met als wat benodig word.

Christel E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel E

Rustig.

Ons kan dit aanbeveel om daar te oornag. Net wat mens nodig het. Skoon, netjies en veilig.

Leonie M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Baie vriendelik ontvang. Die eenheid is mooi skoon en het alles in vir oornag.

Sal weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Leonie, baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit baie.
Groete,
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Tania S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly by Ibis, dis 'n baie mooi, netjiese, skoon eenheid. En die eienaar Mariaan is baie gasvry. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Met vars melk vir koffie en 'n lekker stuk beskuit met komplimente van Mariaan was ons reg om die volgende oggend weer die lang pad aan te durf.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Tania, baie dankie vir die positiewe resensie, waardeer dit baie. Dit was lekker om julle 2 te kon ontmoet met julle motorfietse.
Groete,
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Gary S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Super clean and tidy.

Arrived at the location and was pleasantly surprised at the value I received for very little money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en netjies.

Ek was aangenaam verras oor die waarde wat ek ontvang het vir die min geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sally D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally D

Pragtige plekkie, lekker kuierplekkie buite op die gras. Mense was baie vriendelik en al die klein detail was 'n pluspunt.

Ons woning het die mooiste dekor en die detail was pragtig. Sal definitief weer daar bly. Dankie vir die lekker bly by julle. Alles wat jy nodig het. Woning was baie veilig. Ons as rokers kon heerlik buite sit en kuier tot laat. Die detail in alles was pragtig en dis vriendelike, gasvrye mense. Hulle het selfs 'n Kersboodskap opgesit en 'n kersboom ─ so besonders. Was regtig 'n aangename verrassing om so 'n pragtige plekkie te kry vir die prys wat ons betaal ─ waarde vir jou geld. Dankie baie en ons sal beslis weer by julle bly.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Sally, baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om so ñ mooi resensie te skryf.
Ons waardeer dit baie.
Groete,
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Mary-anne S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne S

It was peaceful and perfect for weekend stay.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was rustig en perfek vir 'n naweekverblyf.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronel S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Netjies en veilig.

Baie netjies en in 'n veilige omgewing. Aan al my behoeftes voldoen.

Pieter R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Bo verwagting goed!

Dit was 'n aangename verrassing gewees! Baie skoon en netjies. Ons gas was baie beïndruk en het haar verblyf terdeë geniet. Sy het baie veilig gevoel. Kan dit ten sterkste aanbeveel!

Alwyn S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S

Baie vriendelike verblyf en veilig oorgeslaap.

Ons het baie lekker gekuier en gesels met die eienaar. Aangename verblyf en genotvol.

Trunell M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trunell M

The self-catering cottage was perfect in every way ─ we lacked nothing.

Mariaan is a perfect hostess. The cottage was well-fitted out with everything that we needed. Everything ─ the furniture, decor and everything provided in the kitchen was of a very high standard and excellent quality. The cottage was spotlessly clean. With our own private garden and secure parking for my vehicle, we were extremely happy that we had selected to stay at Ibis. We would definitely stay there again and recommend Ibis to anyone who would be looking for self-catering cottage in Harrismith.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Trunell, it was a real pleasure hosting you, hope to be of service to you again.
Thank you and keep well,
Mariaan.

Ibis Self-Catering Accommodation
Bill M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill M

Very friendly over-night stop.

The hostess is very friendly and helpful. The unit, Ibis 2 was compact but had everything we might need. We wouldn't hesitate to stay there again if we are in Harrismith.

Jan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustige oornagbestemming.

Weereens lekker oornag en als wat nodig is. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Selfs met Eskom se streke was dit nog steeds lekker en eienaars het ook generator. Dankie julle. Sien gou weer.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Jannie, baie dankie vir die resensie, waardeer dit.
Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Anton H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton H

Baie goed.

Op die webwerf was daar 'n opsie vir 2 enkelbeddens of een dubbelbed. Ek het die dubbelbed opsie gekies, maar by aankoms vasgestel dat hierdie opsie nie deurgegee was nie.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Anton, jammer oor die misverstand, maar neem kennis dat daar nie 'n dubbelbed opsie is wat gekliek kan word nie. Die versoek moet deur u aan ons gestuur word d.m.v. n LekkeSlaap boodskap. Groete, Mariaan.

Ibis Self-Catering Accommodation
Rykie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie D

Dit was regtig aangenaam.

Dit was bo verwagting, ek sal definitief mense aanbeveel om daar te oornag.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Rykie, baie dankie vir jou resensie, waardeer dit baie. Geseënde 2019 vir julle. Groete Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Linda O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O

Baie prakties en verwelkomend.

Daar is moeite gedoen om die plekkie mooi en prakties te maak. Dis 'n heerlike oornagplek, weg van lawaai af, maar steeds naby die snelweg.

Tomas F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F

Uitstekend!

Ons oornagverblyf was baie aangenaam!

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Tomas, baie dankie vir ons resensie, ons waardeer dit.
Groete Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Marlene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Netjies en skoon met alles wat nodig is.

Ons was in ons noppies toe ons laataand in 'n netjiese en skoon plekkie instap met alles wat nodig is. Die vertrek was spesiaal vir ons herrangskik om 'n dubbelbed te voorsien, en die verwarmer was reeds aangeskakel om die vertrek op die koue aand op te warm. Die elektriese komberse op die beddens was 'n addisionele bonus.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Marlene, baie dankie vir jou mooi resensie ons waardeer dit baie.

Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Zelda S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Perfek!

Was aangenaam om halfpad terug Gauteng toe te kon oornag by die klein oase! Die gasvrou het vroegtydig kontak gemaak om te bevestig ons is op pad. Daar was iemand tuis om vir ons oop te sluit en welkom te heet. Dit is gerieflik naby aan die snelweg (sonder om gepla te word deur verbygaande verkeer). Die eenhede is skoon, goed ingerig en daar kort niks om die oorslaap so gerieflik moontlik te maak nie! Het heerlik warm geslaap en sal vir seker weer daar oornag wanneer ons afgaan berge toe!

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Zelda, baie dankie vir ons goeie resensie, asook die sterre. Ek waardeer dit baie en dit was heerlik om jou en jou ouers te kon akkommodeer. Ek sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Talita S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S

Skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs, baie netjiese oornagplekkie met alles wat jy sou benodig, insluitende veilige parkering. Baie dankie, sal julle beslis aanbeveel.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Talita, dankie vir jou resensie.
Ons waardeer dit baie en dit was heerlik om julle as gaste te ontvang.
Groete Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Nandi K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi K

Alles wat jy nodig het!

Oorgeslaap op pad na volgende dorp. Baie lekker geslaap, mooi skoon en netjies. Sal vir seker weer hier kom slaap!

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Nandi, baie dankie vir jou resensie, waardeer dit baie. Hoop om julke weer gou te sien. Groete Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Ben S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Gemaklik netjies vriendelik.

Van die ontvangs tot die vertrek was alles 100%. Dankie vir julle gasvryheid en dat julle die plekkie beskikbaar stel aan reisigers. Ons sal graag weer in die toekoms hier wil oorslaap.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Ben, dankie vir jou resesie, waardeer dit baie en kyk uit vir julle volgende kuier. Groete, Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
John B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Die beste ooit!

Baie vriendelik ontvang. Met aankoms, die algehele voorkoms is asemrowend netjies. Die uitleg van die oornagwoonstel is uitstekkend, goed uitgedink! Die badkamer, die kamer, die ingang tot die twee vertrekke: vyf uit vyf vir oorspronklikheid. Daar is twee plakkers as waarskuwing van hoër vloervlakke, Mind Your Step. Ibis 1 het tot sy eie privaat afgeskorte tuintjie met 'n braai en 'n klein tafel met twee stoele, uitstekend! Daar is nie genoeg woorde om die ervaring te kan beskryf nie.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

John baie dankie, groot waardering vir die review. Sien julle vlg keer.

Ibis Self-Catering Accommodation
Ilze S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S

Baie lekker en netjies.

Baie lekker gebly en goeie diens.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Frikkie, baie dankie vir jou review, waardeer dit baie, sien julle vlg keer.

Ibis Self-Catering Accommodation
Cecil M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil M

Stayed in Ibis 2, found it right for overnight.

We noticed Ibis 1 is a bigger option if you want to stay longer. The hostess was very friendly and helpful and made us feel at home.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Cecil,

Dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang en om ook lekker te kon gesels oor die reunie.

Groete,
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Anriette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette V

Baie oulik en netjies.

Dit is 'n ongelooflike, netjiese plekkie gewees. Het alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand se oorslaap. Mariaan was baie tegemoedkomend, vriendelik en behulpsaam.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Anriette, baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit baie. Groete Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Annette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Uitstekende oorslaap rusplekkie tussen Limpopo en KZN.

Die naambord was goed vertoon, kon maklik die plek kry. Die vertrekkie is effe beknop, maar vir slegs oornag, is dit perfek. Beddens is gemaklik en badkamer goed. Die eienaar was so gaaf om die inhoud van ons koelhouer in haar huis se vrieskas te stoor.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Annette, dankie vir jou review, ons waardeer dit baie.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Ria D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Baie gerieflik en skoon.

Dit is 'n baie netjiese plek om te oornag.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Ria,

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit en hoop om julle weer te akkommodeer.

Groete,
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Rozanne K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne K

Wat ons nodig gehad het.

Die kamer is baie klein, maar ons het regtig net 'n oornagkamer gesoek. Ons het 10 ingeboek en is 3 uur die volgende oggend uit. Vir ons was dit voldoende. Effe duur vir slegs 'n oornagkamer.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Rozanne, dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle volgende keer te ontmoet. Groete, Mariaan.

Ibis Self-Catering Accommodation
Johann N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N

Bekostigbare vyf-ster verblyf vir oornagverblyf.

Plek is klein, kompak en het alles wat jy nodig het vir oornag. Gasheer en gasvrou uiters bekwaam en laat jou tuis voel. Uitstekende waarde vir geld.

Gideon V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon V

Dit is ideaal as mens jou reis tussen Pretoria en KZN wil onderbreek.

Die plek het alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.

Adriaan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Fantasies!

Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid en die pragtige eenhede waarin ons kon oornag het! Julle is tops!!

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Adriaan, baie dankie vir jou mooi review, waardeer dit. Was lekker om julle te akkommodeer. Groetnis Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Elbie F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie F

Baie gasvry ontvang, lieflike, netjiese en klein oornagplekkie.

Sien gradering.

Mitzi C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi C

Excellent, rustig, kalmerend.

Dit was 'n absolute wonderlike tyd by Ibis. Almal is vriendelik en baie behulpsaam, ons waardeer baie alles wat Ibis vir ons gedoen het. Ibis is ons home away from home.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Mitzi, baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit. Groete, Mariaan.

Ibis Self-Catering Accommodation
Nadia J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Stil en rustig.

'n Lekker plek om te rus ná 'n lang reis op die pad.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Nadia, baie dankie vir jou mooi review, waardeer dit baie, hoop om julle weer te sien.
Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Jacques E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Excellent!

Enjoyed our stay. Great service, excellent.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Jacques, baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Estelle N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Dit was 'n plesier om by julle te slaap.

Uitstekend en baie netjies.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Estelle, baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit en sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Tanya D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Baie vriendelike mense - lekker geslaap.

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was netjies en die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Retha M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Werklik aangenaam om daar te oornag.

Mariaan het werklik moeite gedoen met die selfsorgwoonstel. Ons is vriendelik en hartlik verwelkom. Dit is heerlik om in ‘n skoon, netjiese plek in te stap na ‘n lang en vermoeiende rit.

Stephen J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J

All you need.

Friendly hosts, clean and comfortable place to overnight. It is a place I would use again if I am passing by.

Ibis Self-Catering Accommodation se terugvoer

Cheryl
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Mariaan

Ibis Self-Catering Accommodation
Nico B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Gerieflik en netjies.

Dis bekostigbaar, met vriendelike ontvangs en diens, en absoluut netjies!

Nelis G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis G

Alles wat ons nodig gehad het in 'n baie oulike plekkie.

Die plek is baie mooi netjies, skoon en gerieflik. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Marita M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Alhoewel ons baie laat arriveer het, was ons nog steeds baie vriendelik ontvang.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs so laat in die aand. Die plekkie is baie netjies en het goed gerus voor ons weer die volgende oggend vroeg vertrek het na die kus.

Colleen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen S

Average.

Too many little steps to toilet, bedroom and bathroom.

Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Magriet D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet D

Lekker.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en die gasvrou baie vriendelik.

Leanne D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne D

Beautifully equipped, secure parking.

The unit is beautifully equipped with care and lovely furniture. Safe parking, in a quiet neighbourhood. Highly recommended. Very friendly and helpful owners, Johan and Mariaan.

Marilein O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilein O

Dit het gevoel en gelyk soos my eie huis!

Die kamer was baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Mense is baie vriendelik, en laat jou tuis voel.

Frans B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Uitstekende oornagfasiliteite.

Daar is geen tekortkoming. Vriendelike ontvangs. Dankie Johan en Mariaan. Skoon en netjiese verblyf. Sal weer daar tuisgaan.

Andre C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Net een aand gebly, maar die mense is gasvry en baie vriendelik.

Baie baie gasvry en doen die moeite om jou welkom te heet en welkom te laat voel. Goed ingerig. Sommer tuis gevoel.

Martin S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Veilig, gerieflik en uitstekende diens.

Ons het die verblyf by Ibis as uitstekend ervaar en werklik waarde vir geld. Die eienaars is ook werklik vriendelike en gawe mense.

Manie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie L

Gasvry, netjies, skoon en bekostigbaar.

Dit was baie aangenaam, eienaars is gasvry, die plek is skoon, netjies en bekostigbaar.

Elize L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Baie vriendelike diens, kraakvars beddegoed en akkommodasie is baie netjies.

Lekker warm geslaap in die koue Harrismith. Ons het na 20:00 ingeboek, maar Mariaan Potgieter was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was lekker warm toe ons daar aankom. Ons het elektriese komberse op ons beddens gehad en lekker warm kombersies op die bed. Ons sal vir seker net by Ibis oorslaap op ons reis na die Suidkus. Baie dankie vir al die moeite om vir ons 'n gerieflike warm bed te gee vir oorslaap.

Jan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Juweel van styl en rustigheid.

Mariaan het selfs voor aankoms al kennis gemaak, en ons klaar welkom laat voel. Die persoonlike toewyding en baie netjiese akkommodasie is aan te bevele. Die huislike atmosfeer en gasvryheid waarmee ons ontvang is, is eg Afrikaans. Ons kan enigeen aanbeveel na Ibis, die verblyf was beslis uitstekend.

Frans P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Aangename verrassing.

Ek en my vrou en tiener dogter het een aand oorgeslaap. Mariaan en Johan het ons met ope arms en gasvryheid ontvang.. Die eenheid is skoon en alle toebehore is daar vir selfsorg. Ek sal seer sekerlik weer van hulle gebruik maak. Weereens dankie aan Mariaan en Johan!

Kathy S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy S

Very comfortable Easter Weekend.

Caring Host. Lovely accommodation. Very Comfortable. Clean and Neat. All you could ask for. Will stay here again.

Pieter J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Heerlik!

Heerlik gebly, gasvry, skoon, net die ding!

Jp R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp R

Netheid en gemaklikheid.

Baie vriendelike ontvangs!

Jacobus K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K

Kan met blymoedigheid aanbeveel. Baie lekker gesels met vriendelike Mariaan en Johan.

Kan met blymoedigheid aanbeveel. Hoop om weer van Ibis se diens in die toekoms gebruik te maak.

Joseph C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph C

Werklik aangenaam en privaat.

Baie aangename, skoon oorslaapplek, binne bereik van restaurante. Terselfdertyd in veilige deel van Harrimith.

Daleen M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Heerlike, ontspanne atmosfeer.

Wonderlike ervaring om te kon rus na 'n lang reis.

Marie T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Smaakvol, netjies, gasvry - aangename oornagverblyf

IBIS verskaf alles wat 'n moeë reisger verlang. Dit is smaakvol en baie netjies en heeltemal privaat. Die beddens slaap heerlik.

Jaco E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Aan te beveel.

Ons het ons aand hier geniet; lekker gebly.

Johan C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie aangenaam. Beter toegerus as 'n baie duur wildplaas eenheid waar ons daarna heen gegaan het.

Baie netjies en skoon. Eienaar baie gasvry.

Wiaan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan B

Uitstekend!

Eienaar is baie gasvry, vriendelik en akkommoderend! Netjies, skoon en gerieflike verblyf. Uitstekende plek om te oornag!

Elani H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani H

Puik!

Gasvry en vriendelik! Fantastiese plek om te oornag!

Brenda G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Fantasties!

Wat 'n ondervinding! Is warm verwelkom, so lekker met eienaars gesels en so kom dit dat ons genooi word om saam hulle te braai! Ek wil weereens baie dankie se vir 'n heerlike aand en 'n netjiese skoon slaapplek! Gaan aanbeveel vir al my vriende!

Wayne W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Baie goed vir die sakeman!

Daar is nie baie om te doen vir die hele gesin nie. Ek dink dat die plekkie ideaal is vir sakereisigers.

Annemie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie K

Hartlike verwelkoming.

Die eienaars gaan die ekstra myl sonder om opdringerig te wees. Hulle is baie tegemoetkomend. Die perseel baie goed versorg.

Richard B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B

Aangename mense en baie netjies.

Verskriklike netjiese plekkie, veral as jy slaapplek soek wat naby besienswaardighede is, soos die Golden Gate nie ver daarvandaan nie. 'n Moet sien vir reisigers.

Carina N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina N

Very nice!

I loved the stay at Ibis. It was clean and comfy. I will definitely recommend to anybody. Thanks Mariaan!

Johan M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Lekker rustig.

Baie netjies en lekker rustig met vriendelike eienaars.

Elrien S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elrien S

Goed.

Dankie vir goeie ontvangs en plantjies deel. Ons tuin gaan mooi pronk.

Alexander V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander V

Prima ontvangst, tips over de route, uitstekend verblijf!

Aan te bevelen voor andere gasten.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat 83, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NmM3MDE2LTNmZWMtNDc1My1iMGM3LTZmZTVlNjEzMWY4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 83 Warden Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.27805 29.13238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang