Ibis Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wardenstraat 83, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ibis Self-Catering Accommodation is halfpad tussen Gauteng en die Natalse kus geleë en is die ideale oornagverblyf vir sakelui, reisigers, toeriste en 'n gesin van 4.
Ibis1 het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-leefarea met 2 slaapbanke, kombuis wat volledig toegerus is en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Daar is ook volledige DStv, WiFi en veilige parkeerplek.
Ibis2 is 'n baie stylvolle enkel-eenheid en het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer, volledige kombuisie sonder 'n stoof, DStv, WiFi en veilige parkeerplek.
Linne en handdoeke word voorsien in albei eenhede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Wardenstraat 83, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Ibis Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wardenstraat 83, Harrismith, 9880, Vrystaat