Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Thatch Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Ibis Thatch Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elmarie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C

Goeie waarde vir geld.

Goeie ligging, warm ontvangs met alles wat jy nodig het.

Carol E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol E

Superb spot. Quiet, private and conveniently situated. The cottage was spotlessly clean and had everything we needed.

Karina was a great hostess. The kitchen was well equipped - and loadshedding wasn't an issue as they are not reliant on the grid.

Rastus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rastus S

Absoluut fantasiese verblyf!

Was 'n besonderse tydjie, baie veilig, ruim en privaat. Presies wat 'n mens nodig gehad het!

Maggie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie N

Pragtig, rustig, vriendelik!

Gerieflik en koste-effektief vir toegang tot skole, snelweg en instansies in die nabye omgewing (snelweg, skole, kerke). Rustige, vriendelike oorbly!

C D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
C D

Ontspan en uitgerus.

Baie lekker gebly, en lekker prive stukkie gehad.

Mitchell M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitchell M

This is the place, if you are looking to hide and just be at peace.

From the host family is very friendly and welcoming. The lapa is clean, I would recommend it to anyone.

Hannelie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie F

Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir almal.

Veilige area. Skoon, netjiese blyplek. Waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ben G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Heerlike, skoon verblyf en alles was in orde.

Ons het heerlik gebly vir 2 aande. Eenheid was skoon en netjies in 'n rustige omgewing.

Marieta M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M

Rustig, skoon en veilig. Rustige plekkie met genoeg ruimte.

Gesellig met familie gekuier en 'n onspanne plekkie gewees met die nodige toerusting en gemaklik gewees. Die plekkie het 'n rustige atmosfeer wat voel jy is in die bosveld, maar tog naby genoeg die stad om jou besigheid te doen.

Gerda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda K

Het heerlik gekuier.

Ons was so dankbaar dat ons hondekinders saam kon inboek. Oulike plek. Sal beslis weer gaan oorslaap. Sou graag DSTV wou hê om krieket te kon kyk.

Dries C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries C

Pragtige plek, rustige atmosfeer.

Ongelukkig het die eienaars die DStv gekanseleer en die TV het nie WiFi-koppeling nie. Dit moet asb. op die advertensie aangedui word, want tans word die eenheid met DStv geadverteer. Dit is ongelukkig onwaar.

Derik G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik G

Baie lekker gebly en was baie vriendelik ontvang.

Dit was voorwaar waarde vir geld en ek sal weer daar oornag. Kan miskien net aanwysingsborde aanbring.

David B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

The location close to family and work suits us very well.

Safe and close to work and family.

Una V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una V

Peaceful, safe and clean. Will stay there again. Thank you.

A neat accommodating place to stay, animal friendly and within distance to the shops and various places. A very good starter place if visiting family and require your own space. Excellent.

Thea S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Puik kliëntediens en gasvryheid.

Sal Ibis Cottage aanbeveel vir enige een! Puik kliëntediens en gasvryheid!

Jaco R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco R

Adequate.

The accommodation was adequate. We were in need of accommodation ASAP and were assisted quickly, thank you for that. It is a bit cramped with 2 adults and 2 children. If you are staying for a long time, one would find it a bit difficult. But it is clean and safe and has everything you need.

Tinie E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinie E

Rustig met pragtige tuin.

Rustig met pragtige tuin en die lugversorging was 'n pluspunt.

Ronel B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

Mariaan S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S

Baie skoon en netjies met 'n baie rustige atmosfeer. 'n Huisie weg van jou eie.

Alles wat 'n mens kan nodig hê vir 'n tydjie weg van jou eie huis.

Chris E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris E

Baie lekker en rustige omgewing.

TV-kanale was 'n probleem. Res van verblyf was netjies en skoon. Die ligging is baie goed en in 'n veilige omgewing. Naby eetplekke en winkelsentrums.

Ibis Thatch Cottage se terugvoer

Dankie Chris vir jou terugvoer.
Die TV's is nou opgegradeer na HD en ook met vol DSTV in beide die eenhede.
Karina v Renssen

Ibis Thatch Cottage
Arrie N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arrie N

Netjies en skoon, wasgeriewe vir wasgoed steek af.

Plek was netjies en skoon, ek was verbaas dat hul nie die eenheid daagliks skoonmaak nie. Sal aanbeveel die wasgoedgeriewe moet na gekyk word. Die wasmasjien is weg van die eenheid af, kon nie die lig se skakelaar vind nie. Die tuimeldroër is binne die eienaar se huis, wat nie na wense is nie. Die eienaar het nooit kom kennis maak tydens die 6 dae verblyf of kom vasstel of alles in orde is nie, ek vind dit vreemd. Kaste vir klere en kos is nie voldoende nie.

Ibis Thatch Cottage se terugvoer

Dankie Ronel vir jou terugvoer.
Ons was in die buiteland gedurende Julie 2016 en kon julle ongelukkig nie kom sien nie.
Ons kinders het julle wel ontmoet en is altyd gewillig om te help.
Die wasgeriewe is sentraal en beskibaar vir alle gaste.
Karina van Renssen

Ibis Thatch Cottage
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33ste Laan 890, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d7aa2b1edfd850b96731de92d9ecec08d5645f1475aa08a3e660db148dc0034c622d13665e289d33ec3a83005e4b855d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 890 33rd Avenue Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.696932912041 28.241458728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang