Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Icarus

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wildschutzkloof-plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Icarus is 'n knus selfsorghut in 'n privaat natuurreservaat net buite Barrydale. Hierdie eenheid word omring deur berge en is 'n ideale keuse vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek wat ontspanning bevorder.

Dié hut het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die knus leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel.

Gaste kan die panoramiese uitsigte op die onderdakstoep geniet waar hulle sonstoele, 'n etenstafel en 'n kaggel vir braai kan vind. Hierdie eiendom is ongeveer 2,7 km van Barrydale af waar gaste toegang het tot geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Icarus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thomas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • R62, Wildschutzkloof-plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Icarus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wildschutzkloof-plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA796ec9d24e7c5ab7bdea1c718833980a1327bacda5c3f9e30a18fbf618ddcdb7f63fc418d02fae53c47cc55eead854888eff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R62 Wildschutzkloof Farm 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882818106227 20.734767679576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang