Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ice Cream Days

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anne-rose M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

We had a very pleasant stay with. All needs met. Will come back anytime. Most enjoyable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lekker kuierhuis in Stilbaai. Hierdie huis was uitstekend ingerig en is een van die lekkerste kuierhuise wat ons nog deur LekkeSlaap bespreek het. Ons is hartlik ontvang en die eienares het ook gereeld kontak gemaak. Uitstekende ligging in Stilbaai en ideaal vir 'n gesinsvakansie of naweek met 3 en suite-kamers, 'n braai met 'n stoep en 'n kaggel vir koue aande. Skottelgoedwasser is 'n plus en sommer 2 ys-/vrieskaste in die kombuis. Die huis is werklik besonder mooi en word graag aanbeveel. Uitstekend instandgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Ice Cream Days
Baie dankie vir jul baie positiewe en volledige terugvoer, en vir die 5-ster gaste wat jul is en waarde wat jul toevoeg waar jul tuisgaan. Jul is altyd welkom terug by enige van ons wonings. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat gaste dit geniet en waardeer wat vir hul aangebied word.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9178abd56f43817e59dbe1b69f71f4be50533f5e2ae02756ba2eb7e557de85711c7287a467cf30de933e97ae9c7053832be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 18 Tornyn Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.382034108817 21.4197869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang