Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Icon 1003 Luxury Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Icon Luukse Woonstelle, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 810 R1 448 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie luukse eenslaapkamerwoonstel is in Kaapstad se middestad geleë en bied moderne geriewe en asemrowende uitsigte oor Tafelberg se kabelbaan vanaf sy balkon. Dié woonstel is net 2 minute se stap vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum, en die gebou beskik oor 'n sonterras op die dak.

Icon 1003 Luxury Apartment kan 2 gaste gerieflik akkommodeer, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n modern ontwerpte badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met moderne toebehore, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas, oond, skottelgoedwasser en 'n gerieflike wasdroër-kombinasie, wat al die geriewe verskaf wat nodig is vir moeitelose selfsorg. Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 'n etenstafel, 'n ruim sitarea en 'n platskerm-TV met Netflix.

Langs die gebou lê die Food Lover's Market Deli, wat 'n aanloklike verskeidenheid spesialiteitsprodukte bied om jou kulinêre ervaring te verhoog.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hans Strijdom-laan 24, Icon Luukse Woonstelle, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 810
R1 810 R1 448
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 810
R1 810 R1 448
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Icon Luukse Woonstelle, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7506d3cc7563066e7be6bd2b1fcbed045afe23994c77fd6fc67f3e700fa46cae8b3a3853403dc7af8ecd6bf27896a6f27bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 810 nouVanaf R1 448 per nag (plek vir 2) 24 Hans Strijdom Avenue Icon Luxury Apartments 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917968032476 18.42376717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang