Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Icon 24

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Icon 24 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger, 'n paartjie óf 'n sakereisiger wat verblyf in die middel van die Moederstad soek.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié woonstel lei na 'n gedeelde tuin en 'n gedeelde swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Icon 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4bc282c73be3ffd42b6903a327556a45e7b90f70d04225a9fb3f3e4704102cbf04c0424fedbd9a72163f4e5413a23588dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 24 Hans Strijdom Avenue Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.918087578715 18.423735648394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang