Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Icon Apartments

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Laer-Langstraat en Hans Strydom-laan, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 354 R2 119 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Icon Apartments bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in die Foreshore-area van Kaapstad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby die CTICC, Kunstekaap-teater en 'n verskeidenheid ontspannings- en ander sakegeriewe in die middestad.

Verblyf wat aangebied word, sluit ITC - 1 Bed Icon en ITC - 2 Bed Icon in. ITC - 1 Bed Icon bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste met 'n elektroniese kluis. Die badkamer het 'n aparte stort en bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n verskeidenheid kookgerei, eetgerei en 'n wasdroërmasjien.

ITC - 2 Bed Icon is 'n woonstel op die boonste verdieping wat beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-bad en stort, asook 'n elektroniese kluis om waardevolle besittings te bêre. Die tweede slaapkamer het toegang tot die tweede badkamer, wat 'n stort het. Die goed toegeruste, oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n verskeidenheid kookgerei, eetgerei en 'n wasdroërmasjien.

Boonop is die gebou ideaal geleë naby naglewe, restaurante, museums, die MyCiTi-bushalte, om maar 'n paar geriewe te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • h/v Laer-Langstraat en Hans Strydom-laan, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Icon Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 354
R2 354 R2 119
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 354
R2 354 R2 119
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Laer-Langstraat en Hans Strydom-laan, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2df20cb06eba0d61f39eb9e5cc2fca494fedd8eb2d2ba6d1b0d82b91cf8d2946e6d8b42af5558c5ae227b6693ef12a87ff93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 354 nouVanaf R2 119 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Corner of Lower Long Street and Hans Strydom Avenue Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.917901078332 18.423935975008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang