Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idiaz Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveelsingel 69, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Idiaz Beach House is 'n lieflike gastehuis in Diaz Beach, Mosselbaai en is die ideale ligging vir oornagverblyf vir gaste wat die Tuinroete wil verken.

Die verblyf wat aangebied word, sluit in Dubbelkamers en 'n Gesinskamer wat elk 'n aparte ingang het. Een dubbelkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die ander dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en albei het 'n en suite-badkamer. Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed met 'n volledige en suite-badkamer.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n etenstafel, 'n yskas-vrieskas asook 'n tee- en koffieskinkbord in. Daar is geen kookgeriewe in die slaapkamers nie, maar daar is braaigeriewe buite by die swembadarea. 'n Binnebraaikamer is beskikbaar vir gaste.

Die ligging van hierdie gastehuis is stapafstand vanaf die strand en net 'n vinnige rit vanaf Diaz-strand en Diaz-waterpark.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Idiaz Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Karveelsingel 69, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Idiaz Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveelsingel 69, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c38e29723083a4ca30b67567bfde25766467c5eba572af100851ed915afd3281b325b77ae83fb3b5cab9f3ccef90d3a89e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 69 Karveel Cresent Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157480049476 22.108009830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang