Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idle & Wild

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Giselle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Welcoming and cosy guesthouse. The cottage was spacious and clean. The beds were very comfortable. We really enjoyed our stay at Idle and Wild. The breakfasts were wonderful and we were warmly welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

Goed. Genietlik en mooi tyd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Albertus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

'n Pragtige eenheid op 'n werkende plaas met personeel wat omgee vir hul gaste. Idle & Wild is die voorbeeld van hoe verhurings-eenhede moet lyk en bestuur moet word. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam terwyl die eenheid self ons verwagtinge oortref het. Dit is in 'n pragtige omgewing met tuine wat mooi uitgelê is en goed onderhou word. Ons het twee aande daar oornag terwyl ons die Kruger Nasionale Park besoek het. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons te help, self met aanwysings van waar om in die Park te ry. Die ontbyt wat voorgesit is, was van hoogstaande gehalte, terwyl daar self ontbyt vir ons verpak is toe ons die laaste oggend vroeg moes vertrek. Idle & Wild is nie net 'n oornagstop nie, hier moet jy langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Uitmuntende persoonlike, vriendelike diens van eienaars met uitstekende ontbyt. Voordat ons uit ons motor kon klim was die eienaar daar om ons te verwelkom. Ons eenheid was skoon en netjies met net mooi niks verkeerd nie. Ontbyt word deur die eienaars hanteer en was uitmuntend, smaaklik en keurig. Niks is vir hulle te veel moeite nie. Ons sal beslis weer volgende jaar daar bly en het dit reeds vir ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vassie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Diens deur die gashere was uitstekend. 'n Familiebesigheid wat my en my vrou deel van hul familie gemaak het. Het waardevolle advies gegee oor die plekke wat ons moet besoek. Alles het ons verwagtinge oortref. Veilig, skoon en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flic B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Absolutely fantastic! The best, in all respects! Idle and Wild is a tranquil home from home. The accommodation is excellent, food superb, and Connie (our hostess) was the absolute best! Accommodation is clean and well-stocked, and the garden is so tranquil and beautiful. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Absoluut fantasties gewees, die stilte was oorverdowend, net wat ons verlang het. Ons het heerlik ontspan en die diens en vriendelikheid was iets om te ervaar. Ons kon lekker gaan stap en het dit ook baie geniet. Die stilte was werklik fantasties en ons kon rustig by die swembad ontspan of sommer net rustig sit en boek lees. Die ontbyt was puik en met baie smaak voorberei en aangebied. Die rondawel het alles wat ons verlang het en het te alle tye baie veilig gevoel. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Absoluut puik en fantastiese verblyf. Die familie is baie vriendelik en gasvry en glimlag altyd. Sal beslis weer kom kuier. Die ontbyte is heerlik en feit dat rondawel daagliks gediens was, was pluspunt. Die eienaars se glimlagte soggens laat jou sommer lus voel vir die dag wat voorlê. Hulle ken die omgewjng goed en aanbevelings oor besienswaardighede was fantasties. Die tuine word goed na gekyk en is 'n lushof vir die oog. Baie klem word aan fyn detail gegee en die kospakkie vir wildtuin het ons heeldag deurgedra. Gepakte ontbyt. Ons was beslis baie beïndruk met verblyf en sal weer kom. Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ewert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2019

Wonderlik, gasvry en pragtige omgewing. Ons het Idle & Wild besoek 15 jaar terug met ons wittebrood en dit was wonderlik on weer terug te kom en te sien dat dit nog net so mooi is. Ons het weer lekker gebly en ontbyt geëet voordat ons verder gereis het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thinus
Idle & Wild
Dear Ewert, It was lovely having you return to us and we are so happy you enjoyed your time at Idle & Wild. We hope to see you again one day. Kind regards, Kristi Fraser

Evert V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Zeer prettig. De Chalet is bijzonder geschikt voor een gezin of twee stellen, twee slaapkamers met eigen badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Thinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S26 on R536, , Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2c3dfdf8c81482f15df5290c8aedd6451d1bba8cdc853b458eda108b8c6fb866b5ecff4f8e7f38d1e96dede34d3407e521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 S26 on R536 5km from Hayzyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.036693982139 31.080096960068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang