Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idle & Wild

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Thinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Idle & Wild
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Giselle M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle M

Welcoming and cosy guesthouse.

The cottage was spacious and clean. The beds were very comfortable. We really enjoyed our stay at Idle and Wild. The breakfasts were wonderful and we were warmly welcomed.

Malan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Malan V

Goed.

Genietlik en mooi tyd.

Albertus S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S

'n Pragtige eenheid op 'n werkende plaas met personeel wat omgee vir hul gaste.

Idle & Wild is die voorbeeld van hoe verhurings-eenhede moet lyk en bestuur moet word. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam terwyl die eenheid self ons verwagtinge oortref het. Dit is in 'n pragtige omgewing met tuine wat mooi uitgelê is en goed onderhou word. Ons het twee aande daar oornag terwyl ons die Kruger Nasionale Park besoek het. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons te help, self met aanwysings van waar om in die Park te ry. Die ontbyt wat voorgesit is, was van hoogstaande gehalte, terwyl daar self ontbyt vir ons verpak is toe ons die laaste oggend vroeg moes vertrek. Idle & Wild is nie net 'n oornagstop nie, hier moet jy langer bly.

Lida E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida E

Uitmuntende persoonlike, vriendelike diens van eienaars met uitstekende ontbyt.

Voordat ons uit ons motor kon klim was die eienaar daar om ons te verwelkom. Ons eenheid was skoon en netjies met net mooi niks verkeerd nie. Ontbyt word deur die eienaars hanteer en was uitmuntend, smaaklik en keurig. Niks is vir hulle te veel moeite nie. Ons sal beslis weer volgende jaar daar bly en het dit reeds vir ons vriende aanbeveel.

Vassie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vassie V

Service by hosts was excellent.

A family business that made my wife and I part of their family. Gave valuable advice on the places we should visit. Everything exceeded our expectations. Safe and secure, clean and great breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Diens deur die gashere was uitstekend.

'n Familiebesigheid wat my en my vrou deel van hul familie gemaak het. Het waardevolle advies gegee oor die plekke wat ons moet besoek. Alles het ons verwagtinge oortref. Veilig, skoon en lekker ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Flic B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flic B

Absolutely fantastic! The best, in all respects!

Idle and Wild is a tranquil home from home. The accommodation is excellent, food superb, and Connie (our hostess) was the absolute best! Accommodation is clean and well-stocked, and the garden is so tranquil and beautiful. Thank you!

Kobus V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Absoluut fantasties gewees, die stilte was oorverdowend, net wat ons verlang het.

Ons het heerlik ontspan en die diens en vriendelikheid was iets om te ervaar. Ons kon lekker gaan stap en het dit ook baie geniet. Die stilte was werklik fantasties en ons kon rustig by die swembad ontspan of sommer net rustig sit en boek lees. Die ontbyt was puik en met baie smaak voorberei en aangebied. Die rondawel het alles wat ons verlang het en het te alle tye baie veilig gevoel. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Gertha W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertha W

Absoluut puik en fantastiese verblyf. Die familie is baie vriendelik en gasvry en glimlag altyd.

Sal beslis weer kom kuier. Die ontbyte is heerlik en feit dat rondawel daagliks gediens was, was pluspunt. Die eienaars se glimlagte soggens laat jou sommer lus voel vir die dag wat voorlê. Hulle ken die omgewjng goed en aanbevelings oor besienswaardighede was fantasties. Die tuine word goed na gekyk en is 'n lushof vir die oog. Baie klem word aan fyn detail gegee en die kospakkie vir wildtuin het ons heeldag deurgedra. Gepakte ontbyt. Ons was beslis baie beïndruk met verblyf en sal weer kom. Doen so voort!

Ewert S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert S

Wonderlik, gasvry en pragtige omgewing.

Ons het Idle & Wild besoek 15 jaar terug met ons wittebrood en dit was wonderlik on weer terug te kom en te sien dat dit nog net so mooi is. Ons het weer lekker gebly en ontbyt geëet voordat ons verder gereis het.

Idle & Wild se terugvoer

Dear Ewert,

It was lovely having you return to us and we are so happy you enjoyed your time at Idle & Wild.
We hope to see you again one day.

Kind regards,
Kristi Fraser

Idle & Wild
Evert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert V

Zeer prettig.

De Chalet is bijzonder geschikt voor een gezin of twee stellen, twee slaapkamers met eigen badkamer.

Lida E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida E

Alles was perfek. Mooi, skoon, gerieflik en baie vriendelik met uitstekende ontbyt.

Ontvangs was persoonlik en vriendelik. Die tuine en geboue is pragtig en goed versorg. Die kamer met borrelbad was pragtig met alles blink skoon en vars. Ontbyt is die volgende oggend op die stoep bedien en alhoewel dit koud was het die kaggelvuur alles opgehelder met 'n warm kombersie oor die stoel gereed om oor jou bene of skouers te gooi. Die ontbyt is vars voorberei terwyl ons koffie drink en was heerlik warm en smaaklik. Ons gaan volgende jaar terug en hierdie keer vir meer as net een aand.

Joe J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe J

Rustig en aangenaam.

Dit is wonderlik en die feit dat daar nie TV is nie maak dit 'n goeie bestemming.

Clive D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Clive D

Area is always a favourite.

We were in the honeymooners suite. We thought it was overpriced. Breakfast was great though and staff very friendly.

Maxi H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxi H

Asemrowend.

Wat 'n fantastiese plekkie om net weg te kom van die gejaag. Die voorkoms is beter as die fotos. Ons het welkom gevoel vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek. Ons sal definitief weer 'n naweek daar spandeer.

Marietjie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Behalwe dat ek nie kon slaap, ten spyte van stilte en mooi omgewing, was alles goed en mooi.

Fantastiese omgewing. Oopplan-badkamer nie goeie idee nie. Gelukkig kon my medereisiger vanweë siekte nie saamkom nie. Die beddens het baie swaar komberse op wat oudmodies en nie lekker is nie. Andersins geen klagtes.

Magdalena V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena V

Heerlike ontspanne atmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Die tuine is pragtig en ontbyte heerlik. Akkommodasie was netjies en gerieflik.

Retha E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Awesome.

Wonderlik. Almal by die gastehuis is baie vriendelik. Die ontbyt is ook baie lekker gewees. Sal dit vir almal aanbeveel. Alles is skoon en netjies. Hou dit so julle.

Dawie C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie C

Rustige, netjiese en baie mooi versorgde tuin om verblyf.

Met ons aankoms was ons 5 maande oue seun olik van die langpad. Ons is onmiddellik te hulp gesnel en ons bygestaan tot ons kind weer homself was. Toe begin 'n wonderlike 10 lang afgewagte dae. Gerieflike verblyf. Mooi natuurskoon en wonderlike personeel. Vriendelik en behulpsaam. Eersteklas ontbyt en hul kennis oor die omgewing het ons gehelp om ons so veel as moontlik in te pas met ons tyd in die omgewing. Ons as gesin het dit vreeslik baie geniet en jul het ons pad terug so kort laat voel. Ons kon net gesels oor jul warm menslikheid en lekker verblyf. Hier waar ek sit en koud kry in Suid-Amerika raak my hart sommer warm om te dink aan jul. Vir ons as gesin sien jul weer.

Kirsty T - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty T

Stunning accommodation, very attentive staff.

Highly recommend staying here! What a lovely place and lovely staff. We will definitely be back! We also recommend going to the elephant sanctuary down the road!

Brenda E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda E

Fantastic! Ideal romantic getaway!

We had an awesome time at Idle & Wild. The rondavels are beautiful and tastefully furnished. The bed slept like a dream and they take care of every need with small touches here and there. The staff are friendly and go out of their way to assist at all times. The gardens are beautiful, relaxing and the small dam offers any fisherman a chance to catch some bass - my husband thoroughly enjoyed his fishing time. As a first time four wheeler - it was awesome (scary and wild for those who love adventure) and the guides are fantastic. We will definitely be staying there again in the future! Thanks to everyone who made our "honeymoon" special.

Tersia H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia H

Ons het heerlik gebly en wat 'n pragtige tuin en lieflike swembad!

Ons het heerlik gebly en sal beslis terug wees!

Maureen M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen M

Wij verbleven drie nachten in de Eagle room.

Mooie tuin, vriendelijke ontvangst, diervriendelijk, gunstig gelegen in de buurt van Hazyview en de Kruger Wildtuin.

Johan B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Baie rustig!

Baie rustig en skoon met 'n lekker ontbyt!

Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S26 on R536, , Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2c3dfdf8c81482f15df5290c8aedd6451d1bba8cdc853b458eda108b8c6fb866b5ecff4f8e7f38d1e96dede34d3407e521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 S26 on R536 5km from Hayzyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.036693982139 31.080096960068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang