Idle Winds
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Robert & Emma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Helena W - Apr 2024
Algehele gradering
It was comfortable, safe and pleasant.
Idle Winds se terugvoer
Thank you, we look forward to hosting you!
Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Thank you Idle Winds for offering much more than what was advertised!
Gernot C - Jan 2024
Algehele gradering
Ideal stay in Gordon's Bay.
Jason M - Jan 2024
Algehele gradering
It's just amazing especially Hansie and his lovely wife.
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
The minute I met Hansie (host) it feels like home away from home.
Johan D - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het die wegbreek geniet.
Helena S - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Lees meerTrevor S - Sep 2023
Algehele gradering
Hansie is a great host, everything went smoothly.
Christen K - Aug 2023
Algehele gradering
Most relaxing stay.
Lees meerShanice G - Jul 2023
Algehele gradering
The place to be for a relaxing getaway.
Lynsher V - Mei 2023
Algehele gradering
Anniversary getaway.
Sylvia V - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing and peaceful.
Lees meerSamantha R - Apr 2023
Algehele gradering
100% 'n 5-ster-verblyf.
Carola D - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay at Harbour Terrace was wonderful.
Jaydene W - Apr 2023
Algehele gradering
Ons kuier was die beste.
Lees meerAngela R - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend, net 'n jammerte die weer was so bietjie rainy, so ons het nie by swembad uitgekom nie, maar definitief sal ons weer gaan.
Ivor R - Mrt 2023
Algehele gradering
Warm welcome from host, apartment very clean, well-equipped, comfortable and convenient.
Nichole A - Mrt 2023
Algehele gradering
We had an amazing weekend at Idle Winds.
Murray S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties en pragtig toegerus.
Nadia M - Okt 2023
Algehele gradering
Opwindend.
Marinda R - Apr 2023
Algehele gradering
Puik ontvangs, gasvryheid en ligging.
Elizabeth A - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike privaatheid, net vir die hekke wat gesluit moes gehou word vir die kat.
Melissa E - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, privaat en baie gerieflik.
Dries E - Nov 2022
Algehele gradering
Kort verblyf op ons road trip.
Lees meerAnlia V - Nov 2022
Algehele gradering
Huislik en so bederf.
Carey-ann C - Okt 2022
Algehele gradering
My naweek by Idle Winds was uit die boonste rakke.
David D - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning.
Anthony R - Okt 2022
Algehele gradering
Ek dink die sterretjies is te min om vir Idle Winds te kan beskryf.
Sigrid V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Leorina S - Sep 2022
Algehele gradering
Puik toegerus. Baie netjies en skoon.
Gershon R - Aug 2022
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Anlia V - Aug 2022
Algehele gradering
Als was skoon, netjies en fantasties.
Elmar P - Aug 2022
Algehele gradering
More than expected!
Hurcelle A - Jul 2022
Algehele gradering
Die plek is uitstekend met 'n pragtige uitsig oor die see. Die eenheid is perfek vir twee mense en is pratig in gerig vir 'n lekker naweek weg.
Marelize H - Jun 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Natasha M - Jun 2022
Algehele gradering
The views is very beautiful.
Quinton C - Mei 2022
Algehele gradering
It's a beautiful place. Everything on the pictures is what you get. Clean, peaceful. I would really recommend Idle Winds to anyone. Can't wait to go again.
Juanita R - Jan 2022
Algehele gradering
Best accommodation in Cape Town.
Lees meerNatasha G - Mrt 2022
Algehele gradering
It was the best weekend away.
Chaney K - Feb 2022
Algehele gradering
Absolute plesier. Baie meer as 5 sterre werd!
Dianne V - Feb 2022
Algehele gradering
Wow! Our weekend was awesome! The garden cottage is beautiful, peaceful, neat and it felt so homely from the moment we arrived. Our weekend was too short, but we will be back for sure. Thanks to you, Hansie!
Monique C - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Wessel V - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, netjiese en goed ingerigte verblyf, waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik.
Lynsher V - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome stay again.
Emma H - Jan 2022
Algehele gradering
A relaxing and very enjoyable getaway.
David T - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent reception, very generous attitude, plenty of room incorporating everything one would need and perhaps have forgotten themselves.
Marianna M - Des 2021
Algehele gradering
Baie meer werd as 5 sterre! Ons is bederf!
Helena S - Des 2021
Algehele gradering
Hansie en Fienie, baie dankie vir julle moeite en gasvryheid.
Chesslin M - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful place and wonderful view!
Venessa D - Okt 2021
Algehele gradering
Great, peaceful stay.
Marsha A - Okt 2021
Algehele gradering
Beste naweek ooit.
Shandre E - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing!
Nicole A - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Sigrid V - Sep 2021
Algehele gradering
Alles in een pakkie, jy't niks anders nodig. Gemak, uitsig, veilig; asemrowende mooi uitsig inkluis.
Diedre A - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Abram J - Aug 2021
Algehele gradering
Meer as net tevrede.
Vanessa W - Jul 2021
Algehele gradering
Breathtaking, fabulous, no words can describe Idle Winds.
Lees meerVenessa D - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect.
Priscilla M - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Carey-ann C - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was die moeite werd vir my geld. Ek sal wek weer Idle Winds verkies.
Rudolf J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Kelly B - Mei 2021
Algehele gradering
Hospitality at its finest.
Gerry J - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing and comfortable place
Gerida M - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lees meerYolander L - Mei 2021
Algehele gradering
Idle Winds is an amazing place for a relaxing getaway.
Linda M - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful, safe and peaceful holiday apartment.
Lees meerRodenza B - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing, wow, absolutely wonderful stay.
Monique M - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was verfrissend, idealisties en fantastic.
Muller D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Kayla L - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was amazing.
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
6 ster verblyf.
Marianna M - Mrt 2021
Algehele gradering
Very nice.
Reagan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties plek, beslis ’n volgende keer. Beste wegbreek plek vir die stilte.
Samantha W - Feb 2021
Algehele gradering
Beste ooit.
Jody K - Feb 2021
Algehele gradering
Beslis 'n plek om iemand te vat wat jy wil beïndruk!
Monique C - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Chris V - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful and private.
Randell C - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Linda M - Jan 2021
Algehele gradering
Luxurious self-catering apartment, spectacular sea view.
Lees meerMadelein B - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing hosts and everything we needed was there. Would certainly recommend it. Great value for money and will definitely visit again.
Chaney K - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Arrie N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en wonderlike gasheer! Hul het ons baie bederf!
Sandra G - Nov 2021
Algehele gradering
It was awesome.
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby die see in rustige omgewing.
Karin E - Aug 2021
Algehele gradering
Great place to stay, would recommend.
Alda V - Aug 2021
Algehele gradering
Absolute plesier van aankoms tot vertrek.
Johan D - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent.
Marlene W - Jun 2021
Algehele gradering
Very much enjoyed my weekend at Idle Winds.
Elize W - Jun 2021
Algehele gradering
Perfect.
Harold D - Sep 2021
Algehele gradering
Place was wonderful, clean, classy, comfortable, great value for money, will be back.
Wilna W - Des 2020
Algehele gradering
Uitmuntende 10-ster-blyplek, fantastiese uitsig, ongelooflike gasvryheid.
Lees meerMischke W - Sep 2020
Algehele gradering
Puik diens!
Carmen B - Sep 2020
Algehele gradering
Die eienaars was gasvry en ons dadelik tuis laat voel.
Geraldine H - Sep 2020
Algehele gradering
Absolutely freaken awesome.
Lees meerCornelius C - Sep 2020
Algehele gradering
Seldsame gasvryheid, hoogste gehalte
Jeanre B - Aug 2020
Algehele gradering
Moet nie gemis word nie.
Marius V - Aug 2020
Algehele gradering
Die mooiste sonsondergang in Gordonsbaai.
Chante R - Mrt 2020
Algehele gradering
Verwelkomend en vriendelik.
Johann E - Feb 2020
Algehele gradering
Last weekend was our second time at Idle Winds. Idle Winds is a spectacular place, the owners are warm and friendly. Always welcome us like we are family.
Zelda P - Jan 2020
Algehele gradering
Most amazing place with the most hospitable hosts!
Lees meerReinata T - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese diens, pragtige omgewing en keurige, ruim en gerieflike blyplek.
Patrick V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, great.
Annamarie B - Nov 2019
Algehele gradering
Wow!
Francois D - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties en diens uitstekend!
Chaney K - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome experience!
Johann E - Jul 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Razzia F - Jun 2019
Algehele gradering
Heaven on earth.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hemel op aarde.
Dit was 'n baie vreedsame en aangename ervaring wat ons al lanklaas ondervind het. Ek sal hierdie plek nie net vir ons mede-Suid-Afrikaners aanbeveel nie, maar ook vir ons internasionale mark. Welgedaan aan Hansie en Fienie vir hul gasvryheid en vir onvergeetlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ella S - Mei 2019
Algehele gradering
Luuksheid en gasvryheid op sy beste.
Charlene R - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was die mees ongelooflikste naweek.
Marilize J - Apr 2019
Algehele gradering
Hierdie was gasvryheid en luuksheid op sy beste. Waarde vir geld in die oortreffende trap.
Lees meerDenver W - Sep 2019
Algehele gradering
We has a fantastic time at Idle Winds.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n fantastiese tyd by Idle Winds gehad.
Die eienaars van die plek was baie vriendelik, verwelkomend en so vriendelik. Die plek is netjies en het baie om te bied. Van badhanddoeke tot naald en gare, tot haardroërs. Die plek het regtig baie om te bied. Om nie eers van die versnaperinge te praat nie, dit was te veel, maar tog van die eienaars se kant af so 'n ongelooflike en gawe gebaar. Toe ons aankom, is ons deur vriendelike personeel begroet wat ons met ons tasse gehelp het. Hansie het verseker dat ons tevrede is met ons verblyf in Idle Winds. Die plek is so rustig en 'n regte ontspannende omgewing. Al die geriewe was skoon, selfs die Weber. Dit was net ek en my man, en ons het nie baie gebraai nie, maar ons buitebraai-kassie was deurgaans volgemaak en nuwe houtskool- en vuuraanstekers was elke dag beskikbaar. Die swembad was skoon, veilig en so ontspannend. Ek sal enige iemand na hierdie lieflike plek verwys en weer daarheen gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang