Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idle Winds

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robert & Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 110 resensies vir Idle Winds
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Helena W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W

It was comfortable, safe and pleasant.

Our hosts thought of everything to make our stay comfortable and pleasant. From extra snacks to citra soda in the bathroom. We fell short of nothing.

Idle Winds se terugvoer

Thank you, we look forward to hosting you!

Idle Winds
Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Thank you Idle Winds for offering much more than what was advertised!

Idle Winds offers a safe, clean, and relaxing accommodation atmosphere. Much attention is given, even to the smallest detail, to ensure a welcome arrival as well as a comfortable stay. The braai and pool facilities are cleaned spotless daily. Your host is always available should you have any requests or need information about the surrounding areas. Load-shedding is not a problem!

Gernot C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot C

Ideal stay in Gordon's Bay.

Very clean, with all amenities and totally lovingly equipped, large self-catering accommodation in the middle of Gordon's Bay. Although there are a few stairs to negotiate, a stay there is worthwhile especially because of the totally friendly hosts, who are always on hand with help and advice.

Jason M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

It's just amazing especially Hansie and his lovely wife.

Where to begin! We've booked Idle Winds multiple times and our expectations were met above and beyond each time. We would definitely refer Idle Winds to anyone in need of accommodation or just to refresh to this amazing place! We'll be back soon.

Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

The minute I met Hansie (host) it feels like home away from home.

We enjoyed our time at Idle Winds very much.

Helena S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Absolutely fabulous.

We had an excellent stay. This was our second stay at Idle Winds and we experienced the same 5-star treatment from our hosts. You can walk in, make a cup of coffee and start a braai immediately (if you have meat of course!). Everything is there from coffee, tea, sugar, bottled water to fire starters and briquettes! They spoil their guests with small welcome snacks like chocolates, biltong and biscuits - a real treat! As always, the accommodation is clean, neat and tidy and well decorated. The unit is also on inverter backup which provides lights and TV during load shedding. We will always go back to Idle Winds when we visit in Gordons Bay. Thanks for a lovely stay!

Trevor S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

Hansie is a great host, everything went smoothly.

Well appointed apartment, with lovely views and lots of nice, small touches.

Christen K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christen K

Most relaxing stay.

Everything was as perfect as it seemed online. Hansie is the most thoughtful, gracious host. He provided us with all the information we needed and went way beyond to make our weekend comfortable and memorable. Thank you for the lovely snacks. The terrace was just perfect! Kitchen was compact and contained everything we needed, the bed was comfortable, bathroom and location is incredible. Thanks Hansie, and Idle Winds for a wonderful weekend! We will be back.

Shanice G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice G

The place to be for a relaxing getaway.

Thank you, Hansie for the best getaway birthday experience. We had everything we needed and more. Will do this again any time.

Lynsher V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynsher V

Anniversary getaway.

As usual, great stay. There is no other place. People book this place you will not regret it. Clean, neat, great location, friendly hosts. This is such a gem of a place. My wife and I got engaged here and now we spent our first anniversary weekend here. Hansie, you are great. Thanks again.

Sylvia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V

Amazing and peaceful.

I and my husband did not expect what we found when we arrived, the meet and greet from the owners Hansie and his friendly wife. We were amazed by all the nice sweet stuff that was placed in the unit for us, not many people do that. I can go on and on, it is definitely a must return soon even if it is just for one night, just to get that feeling of listening and smelling the sea because where we live we are surrounded by mountains. Thank you, Hansie.

Samantha R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R

100% 'n 5-ster-verblyf.

Baie dankie Hansie vir 'n warm verwelkoming. Als was netjies en in plek, kon nie vir beter vra nie. Daar was selfs eetgoetjies ook vir ons voorberei. Als was vir ons gegee ons het dit baie geniet, veral die stilte. Ek beveel Idle Winds vir enige iemand aan. Sal beslis weer gaan.

Carola D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola D

Our stay at Harbour Terrace was wonderful.

Very warm and thoughtful hosts who even provided us with snacks. The accommodation is clean, and neat and has all that you would need, even charcoal for your braai. The outside was beautiful and we loved having our morning coffee while watching the boats in the harbour. Would definitely recommend staying here!

Jaydene W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene W

Ons kuier was die beste.

Die verwelkoming was uitstekend, jy kan die warmte voel, dis netjies en rustig. Dis die beste wegbreek plekkie ooit, ek raaai Idle Winds aan vir enige person. Die diens is waarde vir jou geld. Dis wat een van ons beste vakansies ooit, die eienaar en sy vrou het die lieflikeste persoonlikheid en verwelkoming was die beste, ek sal weer terug keer na Idle Winds. Dis die beste wegbreek plekkie met die mooiste uitkyk, dankie vir 'n rustige, geseënde langnaweek.

Angela R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R

Dit was baie ontspannend, net 'n jammerte die weer was so bietjie rainy, so ons het nie by swembad uitgekom nie, maar definitief sal ons weer gaan.

Ons het 'n ongelooflike lekker kuier gehad.

Ivor R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor R

Warm welcome from host, apartment very clean, well-equipped, comfortable and convenient.

Paradise found by far the best self-catering apartment that I been to, clean, well equipped, 2 big screen TVs, DStv, Wi-Fi, tropical garden and full braai facility, gym overlooking Gordon's Bay harbour, will definitely recommend Idle Winds.

Nichole A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichole A

We had an amazing weekend at Idle Winds.

The host was very welcoming. I can't explain. People, you need to just book the place and find out for yourself, but with all my heart I can say you won't be disappointed. The view is stunning. The accommodation itself is stunning, neat and tidy.

Murray S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray S

Fantasties en pragtig toegerus.

Hierdie was 'n ondervinding soos min. Die lieflike wooneenheid met baie smaaklike binneversiering was voortreflik. Ons het die pragtige dek met sy uitsig baie geniet. Baie dankie vir al die spesiale verversings en die manier hoe dit bedien is. Beslis aan te beveel. Baie dankie ook vir jul gasvryheid. Dit was 'n belewenis.

Nadia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Opwindend.

Was een van die beste plekke om te besoek en sal beslis enige iets verruil om weer terug na Idle Winds te gaan. 'n Spesiale dankie aan Hansie vir sy gasvryheid en vriendelike persoonlikheid. Dit was regtig een vir die boeke.

Marinda R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda R

Puik ontvangs, gasvryheid en ligging.

Rustige omgewing en netjiese, skoon en ruim verblyf.

Salome A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome A

Heerlike privaatheid, net vir die hekke wat gesluit moes gehou word vir die kat.

Baie lekker gekuier. Die trappe is wel 'n uitdaging, veral as jy 60 jaar en ouer is, maar andersins baie lekker.

Melissa E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa E

Rustig, privaat en baie gerieflik.

Ek het tuisgegaan in die Tuinterras. Dit is 'n lieflike ruim eenheid en baie privaat. Die privaat patio is lekker beskut teen die wind. Mens wil amper nêrens gaan nie en net heeltyd sommer daar en by die swembad kuier.

Dries E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Kort verblyf op ons road trip.

Ons het vir 3 nagte bespreek, maar sou eintlik nog langer wou bly. Idle Winds is die bes toegeruste gastehuis waarin ons nog oorgebly het. Aandag is gegee aan elke moontlike dingetjie wat 'n mens gedurende jou verblyf kan nodig hê - te veel om op te noem! Vanselfsprekend is dit pynlik netjies, silwerskoon en 100% veilig, maar die ligging en uitsig en die eienaars se vriendelikheid en behulpsaamheid, maak dat ons beslis weer daar sal gaan kuier. 5 Sterre vir Idle Winds!

Anlia V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlia V

Huislik en so bederf.

Tweede keer nou daar gebly. Sal weer en weer teruggaan. Hulle is regte bederf-mensies en dis so lekker privaat en mens voel sommer tuis. Dis my nuwe tuiste in Gordonsbaai van nou af. Baie dankie vir julle gasvryheid. Dit is so lekker by julle.

Carey-ann C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carey-ann C

My naweek by Idle Winds was uit die boonste rakke.

Baie dankie vir goeie diens, vriendelikheid, netheid, veiligheid en pragtige kliëntediens. Ek sal enige een aan raai om gebruik te maak van Idle Winds. Weereens baie dankie vir ons lieflike naweek, ons gaan beslis gou weer sien.

David D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Stunning.

What a beautiful town Gordon's Bay, our accommodation was out of this world. Hosts were very helpful.

Anthony R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R

Ek dink die sterretjies is te min om vir Idle Winds te kan beskryf.

Ek het nie woorde nie, alles is net perfek!

Sigrid V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid V

Fantastic.

Awesome place, owners are amazing, friendly and available. Thank you Hansie.

Leorina S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leorina S

Puik toegerus. Baie netjies en skoon.

Idle winds is netjies en skoon. Kry baie meer as die bedrag wat betaal word. Puik toegeruste wooneenheid. Baie veilig voel ten alle tye gerus oor jouself asook motor.

Gershon R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershon R

Warm and welcoming.

Hansie and his wife were exceptional hosts and very accommodating to say the least. Everything was on its place and readily available when required. Definitely a 5 star retreat and a home away from home. A highly recommendable place and the views and amenities spectacular. Thanks again to Hansie and his wife.

Anlia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlia V

Als was skoon, netjies en fantasties.

Dit is beslis 'n goeie keuse. Ek sal beslis elke keer daar gaan bly as ek Kaap toe gaan. Dit is stil en rustig met 'n mooi uitsig. Die eienaars is so gaaf en besorgd. Hulle het ons bederf met heerlike snacks en daar is als wat nodig is vir selfsorg. Dis eenkant en privaat. Wat 'n lekker ervaring. Dankie julle.

Elmar P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar P

More than expected!

Having our own place on TravelGround, we were totally surprised by the lengths Hansie went to make our stay memorable and comfortable. The place was spotless with many surprises like chocolates for bedtime etc. Privacy is brilliant as well. We can recommend it without hesitation!

Hurcelle A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hurcelle A

Die plek is uitstekend met 'n pragtige uitsig oor die see. Die eenheid is perfek vir twee mense en is pratig in gerig vir 'n lekker naweek weg.

Persoonlik sal ek Idle Winds aan enige couple of getroude paartjie voorstel, dit is perfek.

Marelize H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H

Was baie aangenaam.

Idle Winds het 'n goeie ligging. Het 'n klein verrassing ontvang toe ons inkom by die plek. Die eienaar was baie aangenaam. Hansie het ons baie welkom laat voel. Idle Winds sien my definitief weer.

Natasha M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

The views is very beautiful.

The place was so beautiful and we got a friendly service on arrival. Nice basket we got was so nice.

Quinton C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton C

It's a beautiful place. Everything on the pictures is what you get. Clean, peaceful. I would really recommend Idle Winds to anyone. Can't wait to go again.

The owners are very friendly and the way they welcome you with warmth. They even give you some snacks, that was so nice. Thanks for the weekend guys, will definitely be back soon.

Juanita R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita R

Best accommodation in Cape Town.

This was the best accommodation my partner and I have booked thus far. It was exactly as advertised and worth the price. We were warmly welcomed with a snack tray and each room/area had everything we needed and more. We highly recommend the gardens suite, the design and ornaments was beautifully matched with the finest attention to detail. Our only wish was that our stay was longer. Thank you Hansie and your wife for your extra effort in making our stay extra pleasant.

Natasha G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

It was the best weekend away.

Wow, doesn't do the place justice it was so much more, our friendly host Hansie was awesome and made you feel welcome. It was everything that I was looking for a break away that I long for for a long time. It was so peaceful.

Chaney K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney K

Absolute plesier. Baie meer as 5 sterre werd!

Ons het al vergeet hoeveel keer ons Idle Winds besoek het, maar dit bly steeds ons topkeuse, baie netjies en skoon met al die nodige geriewe om dit net soos huis te laat voel. Baie dankie!

Dianne V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne V

Wow! Our weekend was awesome! The garden cottage is beautiful, peaceful, neat and it felt so homely from the moment we arrived. Our weekend was too short, but we will be back for sure. Thanks to you, Hansie!

Hansie, thank you for your kind hospitality and attention to detail. Idle Winds (garden cottage) felt like our "sanctuary" for the weekend away from all the hustle and bustle of the Mother City. Thank you for your friendly and warm welcome, the gift pack and beautiful home away from home. You made our hearts and souls smile that much brighter.

Monique C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Uitstekend.

Ons tweede keer wat ons daar kuier, baie lekker, eienaars is baie vriendelik soos altyd, was lekker om weer daar te wees, versnapperingbord is altyd die beste met die wit en rooiwyntjie by, sal weer daar bespreek, uitstekende plek. Mal daaroor.

Wessel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Gasvrye ontvangs, netjiese en goed ingerigte verblyf, waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik.

Gasvrye ontvangs, netjiese en goed ingerigte verblyf, waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik.

Lynsher V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynsher V

Awesome stay again.

What a great place. We got engaged there and now came for another little breakaway just after our anniversary. Place is still as great as beforehand. Hansie is doing great. Already started making plans for early next year.

Emma H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H

A relaxing and very enjoyable getaway.

Lovely accommodation with a gorgeous view, welcoming and accommodating owners. We really appreciated those little extra touches provided by the owners, like the welcome snacks and treats, and exercise towels provided in the gym.

David T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Excellent reception, very generous attitude, plenty of room incorporating everything one would need and perhaps have forgotten themselves.

We felt very private and secure, great restaurants and beaches nearby. Loverly entertaining/braai area, virtually five rooms, two large TV's, bath/shower/office, large bedroom and separate lounge, plus the fully equipped kitchen, off road, secure private parking. 1st class hosts.

Marianna M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna M

Baie meer werd as 5 sterre! Ons is bederf!

Idle Winds het alles en nog veel meer wat jy ooit nodig sal hê! Baie fynere detail en 'n bederfie in elke vertrek. Baie dankie Hansie en Fienie. Seëninge.

Helena S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Hansie en Fienie, baie dankie vir julle moeite en gasvryheid.

Pragtige, gemaklike verblyf met alles wat ons moontlik kon benodig. Sal beslis weer by Idle Winds slaap.

Chesslin M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesslin M

Beautiful place and wonderful view!

Very neat and tidy place.

Venessa D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Great, peaceful stay.

Was awesome, the owner was friendly, the place was nice and clean.

Marsha A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha A

Beste naweek ooit.

Rustige atmosfeer. Vriendelike eienaars, mooiste uitsig, alles was net perfek. Dit was baie moeilik om die plek te verlaat.

Shandre E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre E

Amazing!

The place is absolutely amazing.

Nicole A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A

Fantasties.

Baie vriendelike gasheer wat ons verwelkom het. Die plek was baie gerieflik en het aan alles voldoen ons het dit baie geniet en gaan beslis weer.

Sigrid V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid V

Alles in een pakkie, jy't niks anders nodig. Gemak, uitsig, veilig; asemrowende mooi uitsig inkluis.

'n Groot dankie vir die eienaar, kon nie vir beter by enige ander plek gekry het nie. Baie dankie, sal enige tyd terugkom.

Diedre A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre A

Absoluut wonderlik!

Vanaf ons aankoms, tot met ons vertrek was ons soos koninklikes behandel. Netheid van die plekkie was baie opvallend, maar ons verassings- en verwelkomingspakkie het ons asem weggeslaan! Ek sal hierdie plekkie definitief aanbeveel as jy wil wegbreek van die stad se gewoel. Baie dankie weereens vir die lekker naweek.

Abram J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram J

Meer as net tevrede.

Eerste was ons meer as vriendelik verwelkom, toe ons binne die huis kom, snak ons na ons asems vir wat vir ons binne wag. Dit was ons herdenking en ons kon nie glo nie, want woorde kan dit nie beskryf nie. Meer as fantasties en romanties. Baie dankie Hennie 100/100, ek kom weer baie dankie.

Vanessa W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Breathtaking, fabulous, no words can describe Idle Winds.

Not our first stay in Gordon’s Bay but our first stay at Harbour Terrace. The self-catering accommodation is modern, very comfortable and extremely clean. The owners are super friendly and took much time and effort to ensure our stay was enjoyable. On arrival, we were met with bottles of red and white wine, a substantial pack of snacks and lots of attention to detail: candles and floral attributes. The facilities are great too – beautiful pool, private deck with stunning views, gym and in close proximity to the beach. Highly recommended. Had a wonderful stay!

Venessa D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Perfect.

Everything was perfect and clean, and a nice view.

Priscilla M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M

Fantastiese plek!

Beste plek ooit! Ideaal vir paartjies. Het ons omtrent geniet. Mooi uitsig en baie netjiese plek. Ons sal definitief weer bespreek. En ook vir vriende en familie daarvan sê.

Carey-ann C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carey-ann C

Dit was die moeite werd vir my geld. Ek sal wek weer Idle Winds verkies.

Ek sal dit weer verkies by Idle Winds. Die vriendelikheid. Gasvryheid is 100%. Die netheid van die plekke was baie mooi. Dankie, sien binnekort.

Rudolf J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J

Baie lekker.

Dit was baie lekker lekker. Ek sal enige een aanbeveel om van Idle Winds se dienste gebruik te maak.

Kelly B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly B

Hospitality at its finest.

It was unbelievably amazing to be there. The services were amazing, the complimentary gifts were very kind, the house was super clean and beautiful, the views are spectacular! I would definitely book again.

Gerry J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Amazing and comfortable place

Great value for money with everything you need at your fingertips. This is a spacious place offering so much. Beautiful and very tastefully decorated. We had an awesome experience. Thank you to Hansie.

Gerida M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Uitstekende verblyf.

Hoe beskryf mens 'n plek wat perfek is. Van jy aankom en warm en hartlik deur Hansie en Fienie ontvang is, is daar die een verrassing op die ander: die lieflike weelderige, luukse woonstel met die pragtige meubels en dekor en bederfies oral, bakkies sjokolade, eetgoedjies, wyn, selfs die tafel is gedek, die hipnotiserende uitsig oor die see, die tropiese tuin met vissies en waterval en ander mooi goedjies, is Idle Winds 'n juweel wat jou oë, hart en siel streel. So, kom kyk en beleef self. Dankie Hansie en Fienie, dat ek in jul paradys kon bly. Ek kom weer.

Yolander L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolander L

Idle Winds is an amazing place for a relaxing getaway.

It's so peaceful. The setup of the place is absolutely beautiful, I haven't been to a place that pays this much attention to keeping their customers happy. Everything about the place is amazing. Thank you Idle Winds for a great experience.

Linda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Beautiful, safe and peaceful holiday apartment.

This was our second visit this year to Idle Winds, we enjoyed a wonderful Easter weekend at this stunning apartment. Apartment is fully equipped for self-catering with everything you can possibly need for a comfortable stay, neat and clean. Location is perfect with a beautiful view of Gordon's Bay harbour. As per our previous visit, we were again spoiled with a welcome snack platter on arrival. Hansie is the perfect host and made us feel so welcome. Idle Winds is definitely our first choice for a weekend-away in Gordons Bay and we look forward to our next visit.

Rodenza B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodenza B

Amazing, wow, absolutely wonderful stay.

Hansie and his wife they thought of everything, really would recommend Idle Winds to anyone that need a break away. I only can give them a 10 out of 10 for everything. Thanks and may God continue blessing you guys.

Monique M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Dit was verfrissend, idealisties en fantastic.

Ek en my eggenoot was soos royalty ontvang, ons was deur die eienares die blyplek en ander ontspanningsgeriewe uitgewys. Ons is verwelkom met 'n snack and wine basket. Koffie, tee, suiker en melk was tot ons beskikking. Die twee dae wat ons daar vertoef het was uiters fantastic. Sal dit aan enige persoon aanbeveel wat 'n wegbreek soek.

Muller D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller D

Rustig en lekker.

Die ligging is perfek en Hansie se kliëntediens is van die bestes.

Kayla L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla L

Dit was amazing.

Sal beslis weer gaan. Ons het dit baie geniet. Dankie oom Hansie vir die ongelooflike gasvryheid.

Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

6 ster verblyf.

Baie skoon en netjies. Smaakvol gemeubileerd. Absoluut alles wat 'n mens mag nodig hê vir 'n heerlike privaat en rustige verblyf selfs nie eers beurtkrag was 'n probleem nie. Hansie is 'n goeie gasheer en het ons welkom laat voel. Ons kan Idle Winds sterk aanbeveel regtig bogemiddelde verblyf. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Marianna M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna M

Very nice.

We enjoyed our stay there. The owner is very friendly and helpful.

Reagan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan V

Fantasties plek, beslis ’n volgende keer. Beste wegbreek plek vir die stilte.

Die ervaring is onbeskryflik. Die foto's op die webblad wys nie alles nie - jy moet self die ervaring hê. Fantastiese plek en gaan besliks gou terug.

Samantha W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Beste ooit.

Die uitsig was pragtig . Die studio waarin ons gebly het was gerieflik en die lekkernye was n verassing Baie dankie tannie en oom Hansie wat ons soe tuis laat voel het.

Jody K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody K

Beslis 'n plek om iemand te vat wat jy wil beïndruk!

Ek en my man wil baie dankie sê aan Hansie, hy was fantasties. Net wat ons nodig had, was gegee aan ons sonder om twee keer te dink. Die plek is so skoon en netjies, pragtige view ons het van elke detail gehou en die snacks was 'n groot verassing het dit baie geniet. Sal definitief weer teruggaan, ons was so hartseer toe ons tyd om was. Sien binnekort Hansie.

Monique C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Dit was uitstekend.

Ons was baie excited om daar te wees. Ons het n welkomplatter gekry en wyn ook. Uitstekende plek om te book, als is daar wat jy nodig het tot speserye en 'n haardroër. Kan altyd vir Oom Hansie en Tannie Fienie vir iets gevra het, hulle is baie vriendelik. Sal beslis weer daar bespreek.

Chris V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Peaceful and private.

I stayed at Idle Winds for a month working remotely during lockdown. The apartment is extremely clean, very quite and very private with access to a beautiful pool area. The owners go above and beyond to make you feel at home and have left me with a very nice welcome gift set. There is good fibre internet and aircon. Will definitely stay there again and would recommend this place to anyone!

Randell C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randell C

Wonderlike plek.

My beste rustyd vir altyd weer kom.

Linda M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Luxurious self-catering apartment, spectacular sea view.

We enjoyed our stay at Idle Winds tremendously. Apartment is fully equipped for self-catering with everything you can possibly need for a comfortable stay, luxurious neat and clean, spectacular view of Gordon's Bay seafront. We were spoiled with a welcome snack platter on arrival. Our host, Hansie, is very friendly and made us feel so welcome. We are looking forward to our next visit to Idle Winds.

Madelein B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Amazing hosts and everything we needed was there. Would certainly recommend it. Great value for money and will definitely visit again.

The self catering unit is fully furnished with everything that you need and more. We were surprised with the nice treats and all the additional add-ons that was not expected. The owners made us feel so welcome. They were very helpful and accommodating. The place is super neat and clean and well recommendable.

Chaney K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney K

Fantastic.

We thoroughly enjoyed our stay. Peaceful, fantastic. We really enjoyed our stay. As this was our third time at Idle winds and definitely not our last!The place was very clean. The surroundings of the place were so calming and peaceful. We would recommend this place to anyone!

Arrie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie N

Pragtige plek en wonderlike gasheer! Hul het ons baie bederf!

Pragtige plek en wonderlike gasheer! Hul het ons baie bederf! Enigste negatiewe aspek is die baie en styl trappe veral na die Harbour Studio toe. Ek voel jul moet dit dalk noem in jul opsomming van die plek, dit kan dalk vir ouer mense of iemand met swak knieë 'n probleem wees

Sandra G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G

It was awesome.

We will definitely choose this place again. It was a mind blowing 2 days. Thank you Hansie.

Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Heerlike verblyf naby die see in rustige omgewing.

Dit was ons 2de keer by Idle Winds. Die woonstel is baie netjies en daar is als wat jy kan dink om nodig te hê. Die stoep met 'n uitsig oor die hawe is 'n groot bonus. Dit is privaat en baie rustig. Ons voel so bederf as ons daar gekuier het. Ons sal weer en weer teruggaan. Hansie en Fienie is baie aangename en vriendelike mense.

Karin E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Great place to stay, would recommend.

Lovely and clean accommodation with everything you need. The host definitely went above and beyond to make sure our stay was a pleasant one. We would recommend Harbor Terrace to anyone and would gladly stay there again.

Alda V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda V

Absolute plesier van aankoms tot vertrek.

'n Heerlike kuier wat meer spesiaal gemaak was deur die gasheer wat ons vriendelik en omvattend alles gewys het. Die fokus op detail is wonderlik en jou gemak word oral in ag geneem - van die kombersies op die stoepbankie, tot by die wye verskeidenheid speserye in die kas. Sal beslis weer daar gaan bly!

Johan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Excellent.

Every need catered for.

Marlene W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Very much enjoyed my weekend at Idle Winds.

Hansie and his wife were by far the best hosts, I really felt at home. It was a lovely weekend!

Elize W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Perfect.

Beautiful, clean, friendly. Absolutely perfect.

Harold D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold D

Place was wonderful, clean, classy, comfortable, great value for money, will be back.

A great place to relax and take life slow.

Wilna W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W

Uitmuntende 10-ster-blyplek, fantastiese uitsig, ongelooflike gasvryheid.

Hansie en Fienie het uit hul pad gegaan om ons verblyf super te maak. Die blyplek is uiters smaakvol en baie luuks. Fyn detail en afronding, maak dit 'n onvergeetlike ervaring. Alles wat mens mag nodig hê, is daar. Hul het selfs aan die kleinste dingetjies gedink, soos 'n noodhulpsakkie, gare en naalde, 'n haardroër, speserye, 'n fantastiese verwelkomingspakket met verversings, wyn en ook melk en water in die yskas. Sulke gasvryheid, en soveel ekstras is ongekend, maar so ongelooflik lekker. Idle Winds sal ons beslis weer sien! Wel gedaan Hansie en Fienie - julle is absoluut super!

Mischke W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischke W

Puik diens!

Enige een wat in die toekoms hier wil bespreek sal nie spyt wees nie. Baie goeie waarde vir geld, ongelooflike diens vanaf Hansie. Alles is puik!

Carmen B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Die eienaars was gasvry en ons dadelik tuis laat voel.

Alles was baie gerieflik en netjies. Die eienaars was baie gasvry en ons tuis laat voel. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Geraldine H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Absolutely freaken awesome.

My partner Seton and I were welcomed by Hansie (owner) upon our arrival. It was really refreshing to see the place we booked was exactly as the online pictures if not better. Not even the rainy weather could put a damper on weekend. We enjoyed our stay to the fullest, the place was warm and inviting, fresh smelling and beautifully furnished and the best part: complimentary snacks and wine was the cherry on top! The owners Hansie and Finni are friendly with awesome personalities to match. We definitely coming back.

Cornelius C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C

Seldsame gasvryheid, hoogste gehalte

Hansie laat jou soos ou vriende voel, die bly plek is met sorg voor berei en jy kom niks kort nie. Sal beslis weer vesoek

Jeanre B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre B

Moet nie gemis word nie.

Na ek by 'n sogenaamde 4-ster-hotel was gaan die plek definitief 10-ster moet wees. Perfek vir 'n paartjie om weg te breek. Netjies, baie goed ingerig, gone the extra mile. Hoop ek kry gou weer kans om daar verby te gaan.

Marius V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Die mooiste sonsondergang in Gordonsbaai.

Oom Hansie was baie vriendelik en het ons sommer baie vinnig tuis laat voel. Dit was baie mooi en netjies skoon, met die mooiste uitsig oor Gordonsbaai. Baie dankie vir 'n wonderlike ondervinding. Julle is spesiaal. Daarom sal ek Idle Winds aan enige iemand aanbeveel.

Chante R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante R

Verwelkomend en vriendelik.

Hansie en Fienie is baie vriendelik en ons was verwelkom met ope arms. Die plek was presies soos op die foto's.

Johann E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Last weekend was our second time at Idle Winds. Idle Winds is a spectacular place, the owners are warm and friendly. Always welcome us like we are family.

They always make our stay as comfortable as possible. To rate the place and the owners 5 stars is much too little. They deserve a 11 out of 10 for everything they do to make your stay fabulous. We would go there over and over again.

Zelda P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda P

Most amazing place with the most hospitable hosts!

From booking the accommodation to handing back the keys to Hansie and Fienie, it has been the most pleasurable experience. Not only do they provide everything to make your stay as comfortable as possible, but they also go beyond duty to ensure all your needs have been taken care off. It is surely a home-away-from-home stay. Upon arrival you are spoiled with the nicest welcome snack platter and will find even the smallest attention to detail like a sewing kit, first-aid kit and insect repellent (just to name a few things) to be in the unit. They provide a daily cleaning service as well as a laundry service. The unit has the most beautiful views of the harbour and the ocean, which can be enjoyed while having a braai on the patio. Hansie and Fienie are the most friendly and thoughtful hosts who have a passion for what they do and will go the extra mile to ensure that you experience the best stay ever! We give Idle Winds 5 stars and will most definitely go back for a genuine awesome holiday.

Reinata T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinata T

Fantastiese diens, pragtige omgewing en keurige, ruim en gerieflike blyplek.

Ons het heerlik gebly en die enigste nadeel was dat dit te kort was. Hansie en sy vrou was geweldig gasvry en hulpvaardig. Die woonstel is besonder gerieflik met die mooiste detail en onverwagte bederfies (sjokolade, genoeg koffie en tee). Ons kan dit aanbeveel met groot vrymoedigheid.

Patrick V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick V

Baie lekker, great.

Het dit baie geniet sal enige tyd weer gaan. Beveel dit aan, waarde vir dit wat jy kry.

Annamarie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B

Wow!

Dis 'n groot verrassing wat net beskryf kan word as unbelievable! Stunning and luxurious comfort vir self-catering! Dankie Hansie en Fienie vir al die detail en versnaperings wat ons baie besig gehou het! Julle fasiliteite is iets besonders en bevredig die rustige atmosfeer waarna jy uitsien ten aanskoue van die see. Braai baie lekker en kuier soos konings! Kan aanbeveel!

Francois D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Fantasties en diens uitstekend!

Sien sterre.

Chaney K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney K

Awesome experience!

What a great place to spend a lovely weekend. Hansie was the perfect host. Rooms were very clean and well equipped with everything we needed and so much more! Great pool area to relax and enjoy. The views are amazing. Very peaceful, will definitely recommend Idle winds. Amazing weekend!

Johann E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Asemrowend.

Ek beveel enigeen aan om Idle Winds te besoek. Sal opreg weer daar bly. Dis geleë naby 'n strand, restaurante en die uitsig is asemrowend.

Razzia F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razzia F

Heaven on earth.

It was an absolutely peaceful and enjoyable experience that we have encountered for a long time. I will recommend this place not for our Fellow South Africans but for our International market as well. Well done to Hansie and Fienie for their hospitality and for a memorable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemel op aarde.

Dit was 'n baie vreedsame en aangename ervaring wat ons al lanklaas ondervind het. Ek sal hierdie plek nie net vir ons mede-Suid-Afrikaners aanbeveel nie, maar ook vir ons internasionale mark. Welgedaan aan Hansie en Fienie vir hul gasvryheid en vir onvergeetlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ella S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella S

Luuksheid en gasvryheid op sy beste.

Hierdie plek het my wildste verwagtinge oortref. Wonderlike hartsmense het ons met ope arms ontvang en ons verblyf was van begin tot einde 'n fantastiese ervaring. Pragtige plek waarheen ons keer op keer sal terugkeer.

Charlene R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Dit was die mees ongelooflikste naweek.

Eerstens is die gasvryheid van die eienaars so wonderlik, ons was met ope arms verwelkom (letterlik), die eenheid is so so mooi, dit was soveel meer as wat ons verwag het. Dit was so rustig, al wat jy hoor is die waterval in die tuin wat dit so lieflik gemaak het. Ek sal definitief weer Idle Winds kies vir 'n rustige naweek weg van die huis.

Marilize J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J

Hierdie was gasvryheid en luuksheid op sy beste. Waarde vir geld in die oortreffende trap.

Ons het in die Garden Terrace gebly en was verslae en verstom met die gasvryheid van Hansie en Fienie. Alles was skoon en netjies en daar was meer bederfgoed as wat ons kon opgebruik. Soms weet jy dat jy meer kry as waarvoor jy betaal en hierdie plek is vir seker een van daai skatte. Ons sal beslis weer teruggaan en al ons vriende soontoe stuur. Naby genoeg aan die hawe en eetplekke en 'n swembad, DStv en private gym as jy net wil chill. Moenie eers twyfel oor hierdie woonstel nie, dis die moeite werd. Die gashere het ook agteroorgebuig om dit vir ons lekker te maak.

Denver W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denver W

We has a fantastic time at Idle Winds.

The owners of the place was absolutely friendly, inviting and so friendly. The place is neat and tidy and so much to offer. From bathing towels to needle and thread to hairdryers. The place really has a lot to offer. Oh my word! Don't get me started on the snacks, it was too much but yet such an amazing and generous gesture from the owners side. When we arrived we were greeted by friendly staff who assisted us down with our bags. Hansie ensured that we were satisfied with our stay at Idle Winds. The place is so peaceful a real relaxing environment. All the facilities was clean up until the Weber. It was only me and my husband and we didn't braai much but our outdoor braai box was consistently full and new charcoal and fire lighters was readily available every day. The pool are was clean, safe and so relaxing. I would refer anyone to this lovely place and would go there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n fantastiese tyd by Idle Winds gehad.

Die eienaars van die plek was baie vriendelik, verwelkomend en so vriendelik. Die plek is netjies en het baie om te bied. Van badhanddoeke tot naald en gare, tot haardroërs. Die plek het regtig baie om te bied. Om nie eers van die versnaperinge te praat nie, dit was te veel, maar tog van die eienaars se kant af so 'n ongelooflike en gawe gebaar. Toe ons aankom, is ons deur vriendelike personeel begroet wat ons met ons tasse gehelp het. Hansie het verseker dat ons tevrede is met ons verblyf in Idle Winds. Die plek is so rustig en 'n regte ontspannende omgewing. Al die geriewe was skoon, selfs die Weber. Dit was net ek en my man, en ons het nie baie gebraai nie, maar ons buitebraai-kassie was deurgaans volgemaak en nuwe houtskool- en vuuraanstekers was elke dag beskikbaar. Die swembad was skoon, veilig en so ontspannend. Ek sal enige iemand na hierdie lieflike plek verwys en weer daarheen gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4oP25f4kJuju34uWyVDIBmB7hMF8YR7NHlx10Iyfo5Fo3rbDv4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 9 Gordonia Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165601355574 18.860572024829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang