Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idle Winds

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Idle Winds bied selfsorgverblyf in die hawedorp Gordonsbaai met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai. Die dorp spog met pragtige strande, geniet 'n Mediterreense klimaat en bied die ideale seevakansie.

Die verblyf bestaan uit 2 aparte eenhede wat op die eienaars se perseel geleë is. Die eenslaapkamer-eenhede het albei slaapplek vir 2 gaste en elkeen is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV in die kamer. Daar is 'n goed toegeruste kombuis beskikbaar in elkeen van die eenhede. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met HD-DStv, gratis WiFi en 'n braai-area in.

Gaste maak gebruik van die swembad en 'n privaat gimnasium. Veilige, onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Besoekers aan Gordonsbaai kan hulself in die warm sand van die skouspelagtige strande verdiep waar hulle 'n verskeidenheid watersportsoorte soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootvaart en visvang kan geniet. Idle Winds is net 60 m vanaf Bikini Beach, die hawe en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Helena W
Saam met lewensmaat
5.0
It was comfortable, safe and pleasant. Our hosts thought of everything to make our stay comfortable and pleasant. From extra snacks to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Thank you Idle Winds for offering much more than what was advertised! Idle Winds offers a safe, clean, and relaxing accommodation atmos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Gernot C
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal stay in Gordon's Bay. Very clean, with all amenities and totally lovingly equipped, large self-catering accommodation in the midd...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jason M
Saam met lewensmaat
5.0
It's just amazing especially Hansie and his lovely wife. Where to begin! We've booked Idle Winds multiple times and our expectations we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
The minute I met Hansie (host) it feels like home away from home. We enjoyed our time at Idle Winds very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robert & Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Idle Winds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4oP25f4kJuju34uWyVDIBmB7hMF8YR7NHlx10Iyfo5Fo3rbDv4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 9 Gordonia Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165601355574 18.860572024829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang