Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idlewood

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek. Die plek is stunning! Sal enige tyd weer daar gaan bly en baie bly ek het op hulle af gekom. Die plek is so mooi versier binne en dis netjies. Ons het ons tyd baie geniet daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

‘n stukkie paradys in Dullstroom. Die eenheid was netjies uitgelê en baie gerieflik. Daar was niks te kort wat ons verblyf meer gerieflik kon maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik en netjies, als wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Idlewood het alles wat mens nodig het. Lekker kaggel vir daardie koue aande en naby geleë aan die hoofstraat waar al die restaurante ens. is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was by Oppiplaas fees en het baie lekker gekuier en beter gebly! Wonderlike plek om te bly, skoon, netjies en modern!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Alles wat jy nodig het. 'n oulike, snoesige eenheid met alles wat jy nodig het. Ons het die kaggel en sonkamer vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige ontspan in sentrale Dullstroom. Baie stylvol, mooi en skoon, alles wat jy nodig het vir 'n lekker lang naweek. Groot stoep wat toemaak, was baie handig vir wanneer dit reën. Slaapkamer met dubbelbed is 'n bietjie klein met min spasie vir tasse ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosanne
Idlewood
Baie dankie Jacques vir die terugvoer, sien uit om julle weer te huisves.

Andrè K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Baie lekker dankie. Ja, ek het Idlewood gebly. Dit was baie aangenaam. Baie rustige en natuurskoon dorpie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rosanne
Idlewood
Hi Andrè, dankie vir die resensie. Ek sien uit om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rosanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 337, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d6aeb103176a9d8ff4b81539368382262c45eea6cd4160ef26fc36282fcfc0fed3cec75d60d4cca11474ab84d05f39a0c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 337 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.413131156694 30.106738231144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang