Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala Game Ranch

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Welgedacht Nr. 26, Leeuwgedacht Bewarea, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Vanaf R3 780 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Idwala Game Ranch is 'n dubbelverdieping houthuis in die Leeuwgedacht-bewarea, sowat 45 km vanaf Zambeziweg. Hierdie verblyf word omring deur die Bobbejaanberge en bied gaste 'n onvergeetlike bos-ervaring, perfek vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beide die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n slaaparea voor die tweede slaapkamer wat met 1 enkelbed ingerig is.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die toegeboude stoep het 'n etenstafel met stoele en lei na die omheinde tuin wat 'n vuurput, braaigeriewe en 'n swembad het. Onderdakparkeerplek vir 3 voertuie is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis kyk uit oor 'n dam waar wilde diere soos Sebras daagliks natmaak. Hierdie eiendom bied 'n rustige omgewing vir natuurliefhebbers met 13 verskillende wildspesies wat rondloop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Welgedacht Nr. 26, Leeuwgedacht Bewarea, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 780
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R3 780
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Welgedacht Nr. 26, Leeuwgedacht Bewarea, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5abf140ea4ae4d647bf79332fd3e202ad7da8ba0322f636ff43a213cee6dfb9f4b3a985caab9c59291e91948624d83d2b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 780 per nag, vir 7 mense Welgedacht No. 26, Leeuwgedacht Conservancy Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -25.484362761453 28.456682224142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang