Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala Le Ingwe Luxury Tent 02

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Hannelie C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier en ontspan. Sal graag weer gaan kuier! Eer gaan d. Verblyf baie geniet by Idwala Le Ingwe Lodge in 'n luxury tent. Beddens en beddegoed van uitstekende kwaliteit. Plek is netjies en skoon en bied jou alles wat jy nodig het weg van die huis. Baie goed toegerus met 'n pragtige uitsig oor die Magaliesberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantastic and well kept. Absolutely amazing. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

From the booking, they made sure that everything is communicated with us till we arrived. I would rate them 5/5. Their service is great, Johan was so friendly and welcoming, which made everything easier. The view is to die for. Since it's winter they make sure that you have enough blankets and a heater to keep yourself warm. We really enjoyed our stay, and planning to come back with friends next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieterse T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ons het heerlik gerus. Uitstekende naweek wegbreek. Wat 'n netjiese plek! Ten volle toe gerus. Ons het niks kortgekom nie. Spierwit beddegoed en handdoeke. Ek is tevrede met die verblyf. Al wat bietjie gepla het, is die klank van die voertuie op die hoofpad. Die uitsig is pragtig! Wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Awesome accommodation, tastefully decorated with endless views. Big swimming pool. We had two zebras graze outside our tent. Nice family getaway. Steep drive up to lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie rustig en vreeslik mooi. Dit was ons 2de stop op ons wittebrood.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Ongelooflike harde musiek en klanke vanaf aangrensende lodge sowel as motorfietsrenbaan. Alles baie netjies en goed ge-organiseerd. Die enigste probleem was die geraas van vreemde musiek en geskreeu oor luidsprekers. Die moto-cross baan reg langsaan Idwala het ook vir ons kopsere besorg. Verder baie lekker gestap en die luukse tent was aangenaam. Hekpoort en omliggende dele is meer 'n speelplek vir die Gautengers met motorfietse en partytjiegangers. Geen rus en vrede nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renaldo F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Was heerlike gewees en die tent is baie luuks. Die ligging teen die berg is fantasties en in die somer gaan dit nog mooier wees. Die gemeenskaplike swembad lyk ook heerlik, net jammer dit is nog bietjie te koud vir swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Rus vir die siel. Pragtige plekkie, beeldskone uitsig! Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Spectacular. Nice place to clear your mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d12b5bde2dc165eaa4acd8f73b0ea94eead32c45c46e6093c04d91eff8dceb9177028028970f7cca8f819983a2324f67d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Off the R96 Road Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.923796352755 27.618372152003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang