Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala Le Ingwe Luxury Tent 02

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Idwala Le Ingwe Luxury Tent 02
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannelie C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Heerlik gekuier en ontspan. Sal graag weer gaan kuier! Eer gaan d.

Verblyf baie geniet by Idwala Le Ingwe Lodge in 'n luxury tent. Beddens en beddegoed van uitstekende kwaliteit. Plek is netjies en skoon en bied jou alles wat jy nodig het weg van die huis. Baie goed toegerus met 'n pragtige uitsig oor die Magaliesberge.

Dillon G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon G

Fantastic and well kept.

Absolutely amazing. I will definitely be back.

Abigail L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail L

From the booking, they made sure that everything is communicated with us till we arrived.

I would rate them 5/5. Their service is great, Johan was so friendly and welcoming, which made everything easier. The view is to die for. Since it's winter they make sure that you have enough blankets and a heater to keep yourself warm. We really enjoyed our stay, and planning to come back with friends next time.

Pieterse T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieterse T

Ons het heerlik gerus. Uitstekende naweek wegbreek.

Wat 'n netjiese plek! Ten volle toe gerus. Ons het niks kortgekom nie. Spierwit beddegoed en handdoeke. Ek is tevrede met die verblyf. Al wat bietjie gepla het, is die klank van die voertuie op die hoofpad. Die uitsig is pragtig! Wel gedaan!

Andrew M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Awesome accommodation, tastefully decorated with endless views. Big swimming pool. We had two zebras graze outside our tent.

Nice family getaway. Steep drive up to lodge.

Werner G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Baie rustig en vreeslik mooi.

Dit was ons 2de stop op ons wittebrood.

Janet H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet H

Ongelooflike harde musiek en klanke vanaf aangrensende lodge sowel as motorfietsrenbaan.

Alles baie netjies en goed ge-organiseerd. Die enigste probleem was die geraas van vreemde musiek en geskreeu oor luidsprekers. Die moto-cross baan reg langsaan Idwala het ook vir ons kopsere besorg. Verder baie lekker gestap en die luukse tent was aangenaam. Hekpoort en omliggende dele is meer 'n speelplek vir die Gautengers met motorfietse en partytjiegangers. Geen rus en vrede nie.

Renaldo F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo F

Was heerlike gewees en die tent is baie luuks.

Die ligging teen die berg is fantasties en in die somer gaan dit nog mooier wees. Die gemeenskaplike swembad lyk ook heerlik, net jammer dit is nog bietjie te koud vir swem.

Cherie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie S

Rus vir die siel.

Pragtige plekkie, beeldskone uitsig! Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Lydia M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Spectacular.

Nice place to clear your mind.

Mahlatse M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mahlatse M

Satisfied but please be more polite to guests.

We had a wonderful stay, the place is beautiful. However we did experience some hostile treatment when 2 of our guests made the mistake of thinking they were allowed to use the other private pool (which the 2 guests only put their feet in the water as they were fully clothed). It was a misunderstanding and even though we admitted that we were in the wrong, the lodge staff immediately assumed the worst of us and even fined us for making use of the jacuzzi that we didn't come close to. Also the stuff were already standing at the door an hour before our checking out time with no masks on. It felt like we were being chased out even though we were already taking out our bags at 9am.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d12b5bde2dc165eaa4acd8f73b0ea94eead32c45c46e6093c04d91eff8dceb9177028028970f7cca8f819983a2324f67d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Off the R96 Road Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.923796352755 27.618372152003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang