Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, en sal Idwala View sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

A real special stay was enjoyed by everyone and we would love to come again. The house is spacious and very well appointed. The boma area has lots of camping chairs and a hand basin, which came in very handy, and we spent every night under the stars until late. Very tame Nyala and Kudu visit the pond next to the pool every morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastic. The accommodation is very organised and keeps you updated on everything. Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve has everything that you may need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We loved it! I celebrated my birthday here, and it was just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Wonderful. Stunning, lovely location, quick from JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Superb in all ways that matter! This was our second stay at Idwala View. That should indicate how highly we rate it. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Dit was n heerlike kuier in 'n baie mooi lodge! Die eienaar was baie hulpvaardig gewees en het dadelik gereageer op WhatsApp-boodskappe en e-posse. Ons het nie gesukkel met enige logistieke reëlings en die gebruik van die fasiliteite nie omdat al die nodige inligting vooraf ontvang is en duidelik uiteengesit was. Ons beveel die akkommodasie definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie K
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasties. Die akkommodasie was bo verwagting en die uitsig en alles was net baie mooi en fantasties. Ons wildrit was ook besonders en ons het baie diere gesien. Die Boma en onthaalarea by Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve is baie gemaklik en ontspanned. Sal weer terug keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Hi Joanie Verskriklik bly julle het die kuier by Idwala View geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Ansie J
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Uitstekend vir 'n familie-byeenkoms. Die huis is baie goed toegerus, veral baie familie- en kindervriendelik. Lea se kommunikasie en respons is baie goed. Hierdie was ons derde besoek aan Mabalingwe en ons tweede verblyf by Idwala View. Ons sal graag wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Hi Ansie Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Clare C
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Wonderful. Great family time in beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Hi Clare, thank you so much. I am really happy you enjoyed it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnFiXsIi5FN6PV0JG20Ri864YB8Jo1gWleXPAvobrKNGd2VSmIs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R3 995 per nag (plek vir 12) 60 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.813814871506 28.098218142986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang