Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lea Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Christo V - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Conrad S - Jun 2024
Algehele gradering
A real special stay was enjoyed by everyone and we would love to come again.
Helena V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Bettina H - Jan 2024
Algehele gradering
We loved it!
Mark I - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Louise J - Jul 2024
Algehele gradering
Superb in all ways that matter!
Riana D - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was n heerlike kuier in 'n baie mooi lodge!
Joanie K - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Joanie
Verskriklik bly julle het die kuier by Idwala View geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Ansie J - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend vir 'n familie-byeenkoms.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Ansie
Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Clare C - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Clare, thank you so much. I am really happy you enjoyed it.
Frieda V - Des 2022
Algehele gradering
Luukse verblyf met 'n pragtige uitsig.
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Frieda, Haie danke, ek is so bly julle het dit geniet.
Lizelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut uit die boonste rakke.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Lizelle, baie dankie, ek is verskriklik bly julle het dit geniet.
Wilna O - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties vir jonk en oud.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Wilna, Baie dankie. Ek is veskriklik bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om jullie weer te verwelkom.
Erna O - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike bosveldervaring!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Erna, baie bly julle het dit geniet.
Olivia W - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Olivia, thank you so much for the great review. It was fantastic to welcome you back again.
Ilze S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Ilze,
Baie dankie.
Vreeslik bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom.
Lizel H - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike familie wegbreek.
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Lizel, Baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Mareli S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese kuier, met wonderlike uitsigte, fantastiese huis met alles wat jy nodig het, 'n heerlike klein swembad vir die kinders, net wat die dokter sou aanbeveel.
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Dear Mareli, thank you so much! Really glad you enjoyed it.
Nichole S - Sep 2021
Algehele gradering
The best bush weekend I have experienced!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Nichole, thank you so much! Looking forward to welcoming you back.
Ixantha S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek saam met die hele familie.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Ixantha, baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Elrine C - Mei 2021
Algehele gradering
Luukse huis met pragtige uitsig!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Elrine, baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Yvonne S - Nov 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Yvonne, I am really happy that you enjoyed it and I am looking forward to welcoming you back.
David D - Okt 2020
Algehele gradering
Die bosveld is sielskos!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Beste David, so bly julle het dit geniet.
Monica K - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was regtig bitter mooi en netjies. Het baie welkom gevoel en die huis en uitsig is stunning.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hello Monica, Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle daar te verwelkom. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Stephanie H - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik en ons het dit gate uit geniet.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Stephanie, Baie dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Nazmeena I - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing, perfect getaway.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Nazmeena, thank you so much.
Christelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek in 'n baie netjies en goed toegeruste huis! Die swembad is heerlik en daar is alles wat jy nodig het.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Christelle, ek is verskriklik bly dat julle dit geniet het. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Johan, Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle by Idwala View te verwelkom.
Hester V - Nov 2019
Algehele gradering
'n Heerlike boservaring!
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Hester, baie dankie. Ek is verskriklik bly julle het dit geniet. Dit was fantasties om julle daar te hê.
Michelle K - Okt 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Michelle,
Regtig verskriklik bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle daar te hê.
Silvi H - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Silvi,
Baie, baie dankie.
Verskriklik bly julle het dit geniet en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Roelene B - Jul 2019
Algehele gradering
Die huis is so goed toegerus, het alles wat jy nodig het.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Roelene,
Baie dankie! Ek is regtig bly julle het dit geniet and sien uit daarna om julle weer by Idwala View the ontvang.
Martin B - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige huis in perfekte ligging.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Martin
Baie bly julle het dit geniet!
Hanro V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie! Baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Reece Z - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Reece, Baie bly julle het dit geniet!
Nadia N - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om nuwe herinneringe te bou saam met familie in hierdie pragtige huis!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Nadia,
Baie dankie! So bly julle het dit geniet.
Andre H - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Andre,
Verskriklik bly julle het dit geniet.
Julle was uitstekende gaste.
Maselepe M - Jun 2019
Algehele gradering
Spectacular views, fully equipped and fun filled home.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Maselepe
Thank you so much! Really glad you enoyed it.
Looking forward to welcoming you back.
Chrisna F - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, heerlike plek vir kinders.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Beste Chrisna,
Baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Margaretha B - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome, rustige huis en omgewing.
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Retha,
Ek is so bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle eendag weer daar te sien!
Groete,
Lea
Bea S - Jul 2018
Algehele gradering
Peaceful resting place.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Bea,
Thank you so much! Really happy you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you back.
Kind Regards,
Lea
Philip M - Jul 2018
Algehele gradering
Ons was ‘n groot groei (jonk en oud) en almal is tevrede.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Philip,
Baie bly julle het dit geniet!
Groete,
Lea
Rene S - Jul 2018
Algehele gradering
Pak jou goed en gaan dadelik!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie, René. Baie bly julle julle het dit geniet.
Chantel Y - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Chantel,
Thank you so much, looking forward to welcoming you back!
Regards,
Lea
Bernadine V - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Idwala View!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Goeiedag Bernadine,
Ek is baie bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Corne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Corne
Baie dankie. Ek is soo bly julle het dit geniet.
Kate C - Feb 2018
Algehele gradering
Luxury house in a beautiful setting.
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Kate,
I am so happy you had a wonderful time at Idwala View.
Regards,
Lea
Olivia W - Feb 2018
Algehele gradering
Outstanding, couldn’t ask for more.
Lees meerIdwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Olivia,
I am really happy you and your family enjoyed it, and we are looking forward to welcoming you back.
Regards,
Lea
Riaan V - Jan 2018
Algehele gradering
Absolutely stunning house! Had a magnificent time.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Riaan,
Thank you so much. It was great having you at Idwala View, and we are looking forward to your next visit.
Vanessa W - Aug 2018
Algehele gradering
The house is beautiful and has a wonderful selection of appliances which make life easier.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Vanessa,
Thank you so much! It was a pleasure having you at Idwala View!
Kind Regards,
Lea
Rika D - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely stay. Not ideal for young children. Instructions from Mabalingwe gate not as clear as it can be. About 10 km from the gate.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Rika,
I am really happy you enjoyed your stay. I will have a look at the instructions that I send. I have not had a problem before. Regards, Lea.
Tracy C - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjies! Enige persoon se vakansiedroom.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Tracy,
Baie dankie. Sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Lizane V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Lizane
Baie dankie. Dit was fantasties om julle te verwelkom by Idwala View.
Marna K - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, moderne plekkie met 'n view wat jou rus vir jou siel gee.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Marna
Baie dankie dat julle sulke fantastiese gaste was!
Inge C - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende diens deur Lea.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Inge
Julle was amazing gaste en sal julle enige tyd weer verwelkom!
Hildegard R - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en luuks.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Julle kan enige tyd weer kom kuier.
Esther N - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Elmarie K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goed ingerig met als wat jy nodig het, skoon en baie smaakvol toegerus.
Lees meerLourens S - Okt 2017
Algehele gradering
All members of our group enjoyed their stay very much.
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Lourens, Thank you so much for your feedback. I am really glad you enjoyed your stay. We have tried quite a few things with the bins outside, but they still manage to get to the bags. We are in the process of sorting it out. As far as the bar fridge on the deck, it is a small fridge that does not have a lock and I do recommend to guests in my notes to only put drinks in this fridge while they are entertaining on the deck. Regards, Lea
Kgobane J - Des 2016
Algehele gradering
A great place to be with family and extended family.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang