Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idyllic Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 30, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 690 R2 345 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Idyllic Beach House is 'n ligte en lugtige wit houtraam vakansiehuis in 'n ongerepte inheemse tuin met privaat toegang tot 'n sondek op die duin en die heerlike sagte sand van Myoli Beach met Gerickes Point in die verte. Dit is 'n keurige wegbreek-opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien die huis veelvuldige deure en vensters het om die soet seebriesie in te laat.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 volwassenes en 4 kinders op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 kamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens sowel as 'n stapelbed vir kinders bevat. 'n Stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n pragtige kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus TV-kamer waar gaste kan ontspan. Langs die kombuis is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek asook 'n formele sitarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike houtdek met buitesitplek en sonstoele. Hierdie dek lei af na 'n welige groen tuin wat 'n boma met 'n sentrale vuurput insluit wat 'n ideale plek is vir gaste om saans rond te kuier. Die ligging van hierdie huis is net aan die ander kant van 'n duin wat spog met direkte toegang tot Myoli-strand en 'n uitkykdek wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die Indiese Oseaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Idyllic Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 30, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Idyllic Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 690
R4 690 R2 345
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 690
R4 690 R2 345
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 30, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04010d39c5511e8a14a2e57121d58041b6c8b96b0861b1f31ae01dc6f9f9150012353b4f07ef0e687a51984d9480a0b02d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 690 nouVanaf R2 345 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 30 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.034766059529 22.805530004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang