Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

If Not Why Not Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zinhle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 42 resensies vir If Not Why Not Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Linda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Ons was aangenaam verras met die gastehuis. Vriendelike ontvangs en goeie diens.

Heerlik gebly, dankie.

Chanay B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanay B

Vreeslik lekker en die geld die moeite werd.

Kos was vreeslik lekker, baie mooi en groot.

Roland D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Lekker rustige naweek met gesin.

Baie geniet. Aan ons verwagting voldoen. Kamers effens knap maar aanvaarbaar - was meestal buite in die dag. TV's enorm. Soos op die fotos. Bietjie onderhoudswerk benodig hier en daar, maar oor die algemeen baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker. Sal aanbeveel. (WiFi in ons agterste kamer nie altyd beskikbaar. Kan dalk net 'n extender nodig hê).

Linda M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

We really enjoyed it. Kids room had a gas smell (zebra room), no bulb in bedside lamp.

We had no water to drink in our room. Excellent breakfast and very clean rooms.

Helene C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene C

Dit was aangename verblyf.

Plek was baie netjies en skoon.

Sharmain S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmain S

Cleanliness, security and safety. Amazing.

We absolutely enjoyed our stay and surprisingly what you see on the website is what you get at the guesthouse. However, we were told by one of the staff members who were on duty cleaning the rooms and preparing breakfast that check out time was 10 am and not 11 am, and that they wanted to knock off. So, I explained to her that according to the confirmation we received, check out time is at 11 am. She then rolled her eyes and said, 'Oh, okay,' and walked away. The same lady, who I can describe as short in height, came to us while eating breakfast and said with an irritated attitude that we should close the breakfast containers properly as there were flies around. I would suggest that the staff receive proper customer service training as it's clear that they lack in that area. Other than that, well done overall.

Chris H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Pleasant service.

Good service and professional staff.

Christelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Value for money!

We were really impressed with If Not Why Not Guesthouse for our stay. Clean, friendly staff and the breakfast was really good. Value for money.

Ronel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Stil en rustig en baie netjies.

Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik, die personeel was baie oulik en hulpvaardig.

Meagan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan S

Pleasant and comfortable.

Very nice, clean and safe.

Anneke V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke V

Lekker gebly, hoop die klein goedjies sal aandag kry.

Dit is 'n pragtige plek wat amper sy 4-ster status volstaan. Positief: Baie goeie linne en bed, reuse tvs in die kamers, reuse lugverkoeling in elke kamer, vars handdoeke daagliks, lekker ontbyt, oulike yskas in die kamer, usb-punte by elke kragpunt om fone ens. te laai, net 2 km van NWU, veilige parkering met eie afstandbeheerde sleutel, vriendelike personeel, alles baie skoon, pragtige eetsaal. Die goedjies wat beter kon wees: Die familie suite bestaan uit 2 klein kamers met 'n stort/wasbak/toilet in die middel, dit is baie kleiner as verwag. Die familie suite is vir 4 mense en daar is net 3 bekers en 3 glase beskikbaar. Daar is nie 2-punt proppe vir die bedkassie-liggies nie, moes self gaan koop. Die toiletsitplek het gesnyde kepe ingehad. Die een bedkassie se laaihandvatsel was af. Nie genoeg plek om 4 mense se nat handdoeke te hang nie. Die familie suite vir 4 mense het nie 'n balkon of stoepie nie. Ons het vir 4 nagte lekker gebly, toe ons oor die bogenoemde klein dingetjies gekom het. Dit is 'n pragtige plek, wat met 'n bietjie aandag 10/10 kan wees.

Thinus J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus J

Rustig, gemaklik, net jammer vir WiFi wat op was.

WiFi was geadverteer. Met navraag by die dame is ek meegedeel dat die WiFi "op" is. Die voordeur waar almal inkom se wielletjies is uitgewerk, so dit raas vreeslik as iemand in die nag wil in- of uitgaan. Verder geen klagtes. Die kamer was skoon en netjies, en alles het gewerk.

Gordon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon V

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Ons het beslis lekker gebly en was verstom oor wat ons gekry het teenoor die koste. Die ontbyt was goed. Klein probleempies: Die bed was harder as wat ons aan gewoond is. Die TV se afstandsbeheer het nie gewerk nie. Die WiFi-wagwoord is nie aan ons gegee nie.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Yasha M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yasha M

Very unpleasant, although WiFi is available, you are unable to link to it.

Not happy with what was shown on the website compared to what we got. The room was dirty, and the bathroom was absolutely shocking - the mould build-up and grouting was actually orange from the dirt and mould, and it was not cleaned. The shower door was broken, the shower head was so clogged up and disgusting, water only came out of a few holes, and the rubber of the shower door was coming off. The cupboard door hinges were broken. The most concerning was the blood droplets and stains on the bedding. We tried other accommodation on arrival; however, everything was fully booked. The breakfast was terrible, the serving bowls were cracked, and the food was cold - what was offered was undercooked bacon, simply chicken viennas, cold scrambled eggs, and baked beans. The only coffee on offer was sachets of coffee. We struggled to get in; even though a number was given to dial, nobody answered. The host wasn't a very good host; she basically told us that our comments were very strange and were the first people to complain. She leaves at 5 in the afternoon, and we did not see her for the rest of the weekend; all guests were left walking around and trying to find out what to do with keys, etc., upon departure. The only good thing there is to say is about the ladies who cleaned; they were very friendly and helpful.

Yolandi C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Baie vriendelik en pragtige kamers.

Baie goeie diens ontvang. Die kamers is baie mooi en netjies en die ontbyt was ook lekker. Vir seker die beste waarde vir geld.

Elmarie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Al die personeel was so vriendelik.

Puik diens, en daar was sekuriteit aan diens wat so hulpvaardig en vriendelik was.

Brendarika J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendarika J

Baie netjiese en skoon plek.

Beveel dit definitief aan.

Gert H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Netjies en gerieflik.

Onbyt was voldoende en lekker. Braai-area is ook lekker om te gebruik.

Thandi N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi N

Was very comfortable and close to where i was going, had a welcoming reception and a lovely stay.

Breakfast was nice and warm.

Pc C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc C

Baie netjies en baie gerieflik.

Die plek is baie netjies en ek was baie verbaas oor die prys teenoor wat jy kry.

Madeleine B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine B

Baie tevrede.

Gasvry en behulpsaam.

Struan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Struan B

Sufficient.

Very friendly staff and helpful ladies.

Pierre M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M

Very happy!

Very happy with our stay! Rooms and facilities were neat and tidy, and the staff were very helpful and friendly.

Nicolene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene S

Min geslaap oor mense wat in gastehuis raas.

Plek is skoon, maar gedurende die nag was daar iemand se radio of TV baie hard so ek het sleg geslaap. Die ontbyt is ook nie baie lekker nie, word lank voor die tyd gemaak en net warm gehou so die eiers was gald nie lekker nie. Ons kon ook glad nie die WiFi in ons kamer opvang nie en daar was ook nêrens enige papier soos by baie ander plekke met die WiFi se naam of kode nie.

Marnay S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnay S

Vriendelike diens. Voorste kamer bietjie geraas met mense wat in- en uitgaan so kies kamer agter.

Ontbyt was lekker. Stort in Falcon-kamer se stortkop te naby aan muur so bietjie gesukkel met low water pressure ens. Sal eerder kamer agter neem. Musiek speel regdeur die nag in ontbytkamer wat bietjie gepla het. Geen ander issues.

Tersia K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia K

Waarde vir geld maar plek benodig aandag.

Ons het twee aande in die familie kamer gebly. Netjies maar kamer se onderhoud benodig aandag. Bedkassie handvastel stukkend, daklig ligskerm in kas. Badkamer deur van reëling af. Familie kamer het geen spasie waar vier mense saam kan sit en kuier nie. Nooit iemand by ontvangs gekry vir die twee dae nie. Kon dus nie vir WiFi wagwoord vra nie. Slegs kombuis personeel in die gastehuis. Die dame was wel baie vriendelik en behulpsaam. Blad wys daar is braaigeriewe maar ons kon nie enige items vind om gebruik te maak nie. As jy nie met jou eie eetgerei reis nie kan jy glad nie van die geriewe gebruik maak nie. Ek het gevra of mag ons kombuis gebruik en dame het gesê dat ons by ontvangs moet hoor. Ontbyt is bedien in 'n bord wat toegemaak is met kleefplastiek. Ons het baie lekker geëet maar brood was klam. Kon sien dat kos vooraf gemaak is en opgewarm was.

Steven L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Steven L

Baie teleurgesteld en spyt ek het nie my geld beter spandeer nie.

Eerstens, dit was moeilik om personeel in die hande te kry om toegang tot die gastehuis te verkry. Daar is geen klok by die hek nie, en die telefoon lui net. Tweedens, daar is sekuriteit op die perseel, maar hulle maak nie dronk gaste stil nie. Ek sal nie sommer weer daar bly nie. Ek het baie meer verwag vir 'n plek met 4 sterre. Die badkamer is nie van gehalte nie, en dit is baie opmerkend dat sekere dele lank terug vervang is, soos bv. die toilet sitplek. Ek wonder hoekom daar nie fotos van hulle is nie. Ons het in die Falcon-kamer gebly.

Roxy H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roxy H

No one answered the phone so we were outside for quite a while before we could get hold of someone to let us in.

There is no bell or intercom. Not even an apology for the wait. There was hardly any water coming out of the shower so we couldn't shower. Other guests were noisy. Dietary requirements are not checked, breakfast is put on a plate and given to you, with no choice in what you want. The staff constantly seemed to struggle to get hold of the manager who wasn't even there. I would never stay here again.

Vicky V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vicky V

Nooit weer nie.

Ons was baie teleurgesteld in die Gastehuis. Beslis nie 4-ster nie. Die Familiekamer was glad nie skoon nie. Spinnerakke in amper elke hoek van die kamer. Een bed was oortrek van spinnekopeiers wat uit die dak geval het. Geen van die dakligte het gewerk nie. Nie een van die kamers of die badkamer het ‘n daklig gehad wat werk nie. Ons moes een van die bedlampies probeer strek sodat daar bietjie lig in die badkamer kan wees om te stort. Tweede kamer se bedlampies kon ons nie eers gebruik nie want dit het 2-punt proppe en die kragproppe in die muur is vir 3-punt proppe? Die toiletrolhouer is afgebreek en net so gelaat. Die “koffiestasie” het Cremora en bruinsuiker maar geen koffie nie? (Ons het ongelukkig dit uitgevind toe ons van die troue 12 uur die aand kom, so ek kon ongelukkig niemand gaan vra vir koffie nie). Ontbyt: Geen kookwater vir koffie nie. Het later moes vra vir kookwater. Geen witsuiker vir ontbytpap nie. Geen botter vir die roosterbrood nie. Ons het nie ‘n keuse vir ontbyt gehad nie. Hulle het ‘n klaar-opgediende bord ontbyt vir ons gebring wat toegedraai was in kleefplastiek. Die roosterbrood wat ‘n halwe sny bruin- en ‘n halwe sny witbrood was, was pap. Jy kon sien die ontbyt was op ‘n tyd warm gemaak met die kleefplastiek oor.

Koos V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Baie lekker en rustig.

Baie skoon, vriendelik en hulpvaardig.

Karen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Clean and very comfortable. Breakfast was wonderful.

See stars.

Andre H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Baie beindruk met INWN.

Dit was baie aangename verblyf. Kombuis staf moet net gaste in Zebra kamer in ag neem vroeg oggend.

Christo L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Dit was baie lekker.

Met aankoms was die ontvangs nie so goed nie maar als daarna was fantasties.

Eve F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eve F

Was baie aangenaam en netjies.

Ons verblyf was baie lekker. Die staf was baie behulpsaam, hulle het selfs 'n omelet gemaak op aanvraag vir my seun.

Annelise H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise H

Goed ingerig, keurige plekkie.

Kamer was netjies. Ons was in 'n ander kamer as wat bespreek was, maar steeds voldoende. Ontbyt was betyds voorgesit en smaaklik. Sal weer van die gastehuis gebruikmaak.

Denise M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denise M

Disappointed.

I never complain when I come to Potch but in this instance I need to voice my opinion. The place is extremely clean when you walk through. We booked in after 1, we had to then leave for a function. We only got back to the guest house pretty late. The light in the second bedroom did not work, it did not bother me because we had bedside lamps. The sheet in the main room had brown marks on it and therefore we had to sleep on the top sheet - I did not complain because this for me seemed petty. The bed closest to the door in the room was not level it kept on rocking while turning but I also felt that I could not bother anyone that time of night. We were woken up on a Sunday morning with loud music at 6:15 by the lady sleeping in the room next to us. None of the staff picked up the noise - my husband had to go and knock on her door to ask her to turn down the music. Then my real problem happened when we went for the breakfast that was included in the package. This was a disaster. We made coffee and sat down only to find out that the urn was never put on so the water never boiled. I did not complain only laughed it off, kept quiet and drank the cold coffee because I do not like to complain. We were busy eating cereal when two ladies came in and put a plate of food in front of us. This is where I have a problem. No "Good Morning". It was pre-made, everything was dished out already - it was cold - the toast were soggy and they did not even grant us the courtesy to ask who eats what. They returned to the kitchen without speaking a single word to us, they did not even make eye contact. My husband then went to the kitchen to ask them for fresh toast - not everyone eats butter on toast after it has been made and it only has to be eaten 3 hours later - a lady came in about 5 minutes later plonking 2 slices of toast on a plate on the table and her words were "here" turned around and walked away. We were 4 people. These ladies are the face of the establishment. We come to Potch every second week and felt like trying a new place. They can all do with some people skill training you do not treat people like that? I told my husband that due to this I will not be returning there. If you have friendly staff then a place will always draw you back even if there are tiny problems here and there.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hugo V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V

Teleurgesteld en ontevrede.

Daar was niemand by ontvangs nie. Daar was dubbel bespreeking en ons kon nie famielie kamer kry nie. Daar is gesê ontbyt is eers 07:30, en met ons vetrek om 06:45 was 2 gaste besig om ontbyt te eet.

Marie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Skoon.

Baie oulike plekkie, sal gerus weer gaan, baie skoon en uitstekende ontbyt.

Tanja P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanja P

Gemaklik.

Die kamers is mooi, groot en goed toegerus. Inboek was vinnig en doeltreffend. Aandag kan gegee word aan dinge soos klein herstelwerkies in die kamer en badkamers (stadige uitloop van water, "moldy grout" in die stort, bedlampe sonder plugs) en dit sal baie gerieflik wees as daar 'n mikrogolfoond op die perseel vir die gaste beskikbaar kan wees.

Paige H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Paige H

Absolutely dissapointed in the shocking service.

We arrived at INWN at the beginning of check-in time and no one answered for at least two hours. We had to get dressed for the wedding in our car outside INWN gate which was mortifying. We also missed the brides entrance to the wedding as we waited outside. Hours go by and we get into contact with INWN and arrange to arrive back at a certain time and we were promised the gates would be open. When arriving on the exact time we had given them we stood outside for another hour and still to this day have heard absolutely nothing, not even an apology or explanation for this absolutely horrid service when you were the ones who accepted the stay and the deposit.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3718b708f2b31d45fc5c1c35517b33543a4d98ce982b21cf9001322f0c17c6b493113508a6f5b46a69ab96c13c88014496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 54 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.707723376279 27.093969064418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang