Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

If Not Why Not Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Linda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons was aangenaam verras met die gastehuis. Vriendelike ontvangs en goeie diens. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanay B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Vreeslik lekker en die geld die moeite werd. Kos was vreeslik lekker, baie mooi en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

We really enjoyed it. Kids room had a gas smell (zebra room), no bulb in bedside lamp. We had no water to drink in our room. Excellent breakfast and very clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Helene C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Dit was aangename verblyf. Plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharmain S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Cleanliness, security and safety. Amazing. We absolutely enjoyed our stay and surprisingly what you see on the website is what you get at the guesthouse. However, we were told by one of the staff members who were on duty cleaning the rooms and preparing breakfast that check out time was 10 am and not 11 am, and that they wanted to knock off. So, I explained to her that according to the confirmation we received, check out time is at 11 am. She then rolled her eyes and said, 'Oh, okay,' and walked away. The same lady, who I can describe as short in height, came to us while eating breakfast and said with an irritated attitude that we should close the breakfast containers properly as there were flies around. I would suggest that the staff receive proper customer service training as it's clear that they lack in that area. Other than that, well done overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Pleasant service. Good service and professional staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Value for money! We were really impressed with If Not Why Not Guesthouse for our stay. Clean, friendly staff and the breakfast was really good. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Pleasant and comfortable. Very nice, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Stil en rustig en baie netjies. Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik, die personeel was baie oulik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Lekker gebly, hoop die klein goedjies sal aandag kry. Dit is 'n pragtige plek wat amper sy 4-ster status volstaan. Positief: Baie goeie linne en bed, reuse tvs in die kamers, reuse lugverkoeling in elke kamer, vars handdoeke daagliks, lekker ontbyt, oulike yskas in die kamer, usb-punte by elke kragpunt om fone ens. te laai, net 2 km van NWU, veilige parkering met eie afstandbeheerde sleutel, vriendelike personeel, alles baie skoon, pragtige eetsaal. Die goedjies wat beter kon wees: Die familie suite bestaan uit 2 klein kamers met 'n stort/wasbak/toilet in die middel, dit is baie kleiner as verwag. Die familie suite is vir 4 mense en daar is net 3 bekers en 3 glase beskikbaar. Daar is nie 2-punt proppe vir die bedkassie-liggies nie, moes self gaan koop. Die toiletsitplek het gesnyde kepe ingehad. Die een bedkassie se laaihandvatsel was af. Nie genoeg plek om 4 mense se nat handdoeke te hang nie. Die familie suite vir 4 mense het nie 'n balkon of stoepie nie. Ons het vir 4 nagte lekker gebly, toe ons oor die bogenoemde klein dingetjies gekom het. Dit is 'n pragtige plek, wat met 'n bietjie aandag 10/10 kan wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zinhle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3718b708f2b31d45fc5c1c35517b33543a4d98ce982b21cf9001322f0c17c6b493113508a6f5b46a69ab96c13c88014496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 54 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.707723376279 27.093969064418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang