Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

If Not Why Not Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Linda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons was aangenaam verras met die gastehuis. Vriendelike ontvangs en goeie diens. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanay B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Vreeslik lekker en die geld die moeite werd. Kos was vreeslik lekker, baie mooi en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Lekker rustige naweek met gesin. Baie geniet. Aan ons verwagting voldoen. Kamers effens knap maar aanvaarbaar - was meestal buite in die dag. TV's enorm. Soos op die fotos. Bietjie onderhoudswerk benodig hier en daar, maar oor die algemeen baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker. Sal aanbeveel. (WiFi in ons agterste kamer nie altyd beskikbaar. Kan dalk net 'n extender nodig hê).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

We really enjoyed it. Kids room had a gas smell (zebra room), no bulb in bedside lamp. We had no water to drink in our room. Excellent breakfast and very clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Helene C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Dit was aangename verblyf. Plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharmain S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Cleanliness, security and safety. Amazing. We absolutely enjoyed our stay and surprisingly what you see on the website is what you get at the guesthouse. However, we were told by one of the staff members who were on duty cleaning the rooms and preparing breakfast that check out time was 10 am and not 11 am, and that they wanted to knock off. So, I explained to her that according to the confirmation we received, check out time is at 11 am. She then rolled her eyes and said, 'Oh, okay,' and walked away. The same lady, who I can describe as short in height, came to us while eating breakfast and said with an irritated attitude that we should close the breakfast containers properly as there were flies around. I would suggest that the staff receive proper customer service training as it's clear that they lack in that area. Other than that, well done overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Pleasant service. Good service and professional staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Value for money! We were really impressed with If Not Why Not Guesthouse for our stay. Clean, friendly staff and the breakfast was really good. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Stil en rustig en baie netjies. Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik, die personeel was baie oulik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Pleasant and comfortable. Very nice, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zinhle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3718b708f2b31d45fc5c1c35517b33543a4d98ce982b21cf9001322f0c17c6b493113508a6f5b46a69ab96c13c88014496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 54 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.707723376279 27.093969064418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang