Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

If Not Why Not Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

If Not Why Not Guesthouse is in die hartjie van Potchefstroom net 2 km vanaf Noordwes Universiteit. Die ligging bied maklike toegang tot die N12-hoofweg en winkelsentrums in die omgewing.

Gerieflike verblyf word in verskeie kamers met privaat badkamers aangebied. Elke kamer het 'n hangkas, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Van die kamers het balkonne.

Die gastehuis bied braaigeriewe, 'n gimnasium, ontbyt, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Potchefstroom Museum en President Pretorius Museum is 1,6 km van die eiendom af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Linda D
Gesin met tieners
5.0
Ons was aangenaam verras met die gastehuis. Vriendelike ontvangs en goeie diens. Heerlik gebly, dankie.
Apr 2024
Chanay B
Besigheidsreis
5.0
Vreeslik lekker en die geld die moeite werd. Kos was vreeslik lekker, baie mooi en groot.
Jan 2024
Roland D
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustige naweek met gesin. Baie geniet. Aan ons verwagting voldoen. Kamers effens knap maar aanvaarbaar - was meestal buite in die dag. TV's eno...
Sien meer
Okt 2023
Yolandi C
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelik en pragtige kamers. Baie goeie diens ontvang. Die kamers is baie mooi en netjies en die ontbyt was ook lekker. Vir seker die beste waa...
Sien meer
Okt 2023
Elmarie H
5.0
Al die personeel was so vriendelik. Puik diens, en daar was sekuriteit aan diens wat so hulpvaardig en vriendelik was.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zinhle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink If Not Why Not Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3718b708f2b31d45fc5c1c35517b33543a4d98ce982b21cf9001322f0c17c6b493113508a6f5b46a69ab96c13c88014496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 54 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.707723376279 27.093969064418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang