Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ifafa 732 Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Vanessa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Is n baie mooi huis om in te bly. Ons gesin het lekker gekuier en geswem. Ons naweek was wonderlik en rustig gewees. Ons gesin het dit baie geniet en lekker ontspan. Die diere was vir ons n genot om hulle te voer en hulle is mak. Ons het lekker uitgerus en sal enige tyd Ifafa 732 aanbeveel by ander mense. Ifafa 732 sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Dankie vir jou positiewe terugvoering oor ons plekkie op Leeupoort Vakansiedorp, Vanessa. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier en te ontspan. Die bosveld is tog maar bobaas.

Yolande B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Dit was 'n heerlike en ontspanne naweek. Ifafa 732 is 'n baie netjiese en gerieflike huis. Dit is baie goed ingerig en voldoen aan al my vereistes. Daar is genoeg vriesgeriewe, netjiese storte, 'n gerieflike braaiarea en lugversorging vir die lekker warm klimaat van Leeupoort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering oor Ifafa732 Akkommodasie daar op Leeupoort Vakansiedorp. Ons geniet dit ook daar wanneer ons daar kom. Lekker naweek verder. Groete Christo

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

'n Stukkie diamant in die bos. Dis ons tweede kuier by Ifafa 732 en sal by geen ander plek in Leeupoort wil bly nie. Ons vriende en kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Baie dankie vir jou mooi terugvoering en waardevolle terugvoering Michelle. Julle moet weer kom kuier. Voorspoedig vir julle. Groete Christo

Elmien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Onvergeetlike ervaring teen uitstekende tariewe. Ruim en netjiese woning met al die nodige fasiliteite om te ontspan terwyl mens die bosveld kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Baie dankie vir u terugvoering Elmien, ons waardeer dit. Groete, Christo.

Coenraad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Ons het baie lekker gekuier. Die geriewe was top standaard en het baie diere gehad wat vir ons kom kuier het. Weer was ook uitstekend. Alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Goeie dag Coenraad Baie dankie vir die terugvoering en goeie getuigskrif. Kom kuier gerus weer. Leeupoortgroete Christo

Nick V
Kort verblyf
4.0
Jul 2022

Huis was skoon en netjies en ons kleinkind het die mak diere baie geniet. Die weer was lekker, die huise is bietjie opmekaar, en die inwoners kap, raas en boor die hele naweek lank, nie regtig stilte wat mens verwag nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Goeiedag Nick Dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit. Leeupoort-groete Christo

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Bitter lekker plek om saam gesin te gaan. Die plekkie is baie oulik en het als wat jy nodig het. Dis 'n groot plesier om al die diere om jou te hê en almal om jou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Baie dankie Michelle vir jul wonderkike terugvoering.

Lise G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Ons het heerlik ontspan en baie van die wilde diere het ons sommer by die huisie kom groet. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Heerlike bos-ontspan. Ons het heerlik gekuier en gebly. Die huis is net nie ingerig vir kragonderbrekings nie en ons wil voorstel dat hulle dalk net 'n gasfasiliteit in die kombuis aanbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit. Dit is jammer dat julle 'n kragonderbreking gehad het. In die besemkas is `n gasstofie en gasbottel wat gebruik kan word. Jammer vir die ongerief wat julle moes verduur. Ons vertrou dat julle met julle volgende besoek sal regkom en dit nog meer sal geniet.

Teresa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Absolutely dreamy It was so amazing interacting with the animals on that level! Highly recommend as a must see getaway near enough to the city for a decent weekend's rest. We will for sure return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan Johannes
Ifafa 732 Akkommodasie
Good day Teresa We thank you for the positive feedback and that you enjoyed the stay as well as the animals visited you at the braai. Leeupoort greetings Christo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christiaan
Johannes ...

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9df5f2286836321a703395c93d8e215ce927110d7557bd09033c65a0fe5d0c62af91fc7328c6cc6fb3936e74a37f5b7e1b2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 732 Ifafa Road Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.92555 27.63807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang