Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Igloo Inn Overnight and Caravan Park

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Theodoure J B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodoure J B

Awesome.

Baie goeie diens gekry en lekker met oom gesels. Sal beslis weer daar oornag.

Rika (beyond Pro) W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika (beyond Pro) W

Fantasties

Het probleme ondervind en kon een nag aanskuif, motor probleme op pad soontoe gehad en nodige reëlings was getref sodat ons gehelp kon word. Ek sal enige tyd weer bespreek en aanbeveel vir vriende en familie. Dis nie net 'n ekstra myl wat hulle vir jou stap nie, dis soveel as wat nodig is en meer.

Nadene C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene C

Rustig en veilig.

Dis 'n lekker oornagplekkie. Ons sal verseker weer daar oorslaap.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park se terugvoer

Thank you for your awesome review, you are always welcome.
See you soon!

Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Marisia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marisia B

Absoluut nie. Dis vuil, onnet, geraas.

Die slegste plek wat ons al ooit by gebly het en bespreek het.

Nadene C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene C

Netjies en skoon.

Ons sal verseker weer daar oorslaap. Veilige binne parkering vir jou voertuig. Idiaal vir oornag verblyf. Toegerus met 'n yskas, ketel en mikrogolf.

Gerhard F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Skoon en netjies.

Veilige parkeerplek, rustig.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shawn V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn V

Baie stil, en netjies. Oppas net vir die stortkoppe wat jou aanval in die stort.

Vriendelike verwelkoming, skoon en netjies en baie behulpsaam. Kamers is skoon en netjies.

Coenie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie D

Genotvol.

Die vensters se veiligheidsknippe was gebreek en kon nie behoorlik sluit nie. Die stort is laag en volwassenes moes half gebukkend staan en stort. Verder was alles skoon en netjies,.

Christiaan Daniel V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Daniel V

Nice, clean and friendly service.

Stayed well, manager was friendly and accommodating.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park se terugvoer

Thank you for your wonderful review, please accept a 10% discount for your next visit with us.
Much appreciated.
Nicky

Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Ansa O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa O

Gemaklik vir oornag.

Ons het net oornagslaapplek nodig gehad en Igloo Inn het 100% voldoen aan ons vereistes. Baie vriendelik deur die personeel ontvang en was baie behulpsaam.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park se terugvoer

Good day Ansa,

Thank you for your great review we are busy with a staff changeover and will ensure the new rules include better security we highly appreciate the feedback.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Marli S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marli S

Ideaal vir backpackers se een nag oorslaap en weer op die pad wees.

Het eers laat nag daar aangekom, Eienaar was vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie was verander na ander eenhede. Die kamer waarin ons geslaap het se badkamer het geen gordyn/afsper by stort (mors water oral) badkamer is ingerig vir 'n parapleeg. Geen plek om eie skottelgoed te was nie (moes eie borde, ens. bring - a.g.v self-catering). Wasbakke by ablusieblokke was vuil en vol blare verstop. Moes skottelgoed in kamer se klein wasbakkie was. Dit is 'n ideale plek vir 'n vinnige oornag, en weer op die pad wees.

Mariska T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska T

Het net oorgeslaap.

Kon netjieser en veiliger gewees het.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park se terugvoer

Good day Mariska,

Sorry that the location was not in the area you were looking for we do state in our write up that we are based in the suburbs and approximately 3km from town and 7km from most anywhere in Polokwane additionally. Thank you for your review we are busy with a staff changeover and will ensure the new rules include better security and cleanliness we highly appreciate the feedback.
Hopefully, we can impress at your next visit.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Theuns K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns K

Die ablusies is mooi netjies en skoon.

Die eienaars kan dalk net werk maak van die warm water by die Igloo-badkamers, aangesien die sonkrag geyser blykbaar nie werk nie. Het wel warm water gehad by die ander ablusie. Sekuriteit is nie so goed nie, hek word oop gelos gedurende die dag, en daar is niemand by die hek om te kyk wie kom in en wie gaan uit nie.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park se terugvoer

Good day,
Theuns we apologize that the geyser was giving problems it's only with information from our guests that can help us rectify such things. We are sorry that the location was not in the area you were looking for we do state in our write up that we are based in the suburbs and approximately 3 km from town and 7 km from most anywhere in Polokwane additionally. Thank-you for your review we are busy with a staff changeover and will ensure the new rules include better security and cleanliness we highly appreciate the feedback.
Hopefully, we can impress you on your next stay.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Andre D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie aangename verblyf, ek sal volgende keer definitief weer daar oorslaap indien die IPSC geleentheid dit vereis.

Selfs met die hoofwaterlyn van Polokwane wat gebars het, wat die hele dorp van Donderdag tot Sondag sonder water gelaat het, het die opsigter van Igloo Inn 'n plan gemaak met badgeriewe. Gelukkig het hulle 'n boorgat op terrein. Ek was seker die enigste deelnemer aan die IPSC Africa Champs 2018 wat skoon kon gaan slaap het!

Igloo Inn Overnight and Caravan Park se terugvoer

Thank-you for rating Igloo Inn We greatly appreciate it. You are welcome to stay again anytime, feel free to contact us for a 10 % discount on your next stay.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Suzette O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O

Excellent place and friendly people.

The only thing that was very annoying and disturbing during the night was the neighbours dog barking non stop and eventually when he stopped a rooster started his 05:00 wake up call. They will have to do something about it.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park se terugvoer

Dear Suzette,

We will endeavour to rectify the dog situation, the crowing hen in the morning has been ongoing for years, a neighbour a few houses down has him, thank you for rating Igloo Inn, we greatly appreciate it. You are welcome to stay again anytime and feel free to contact us for a 10 % discount on your next booking.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Marius V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marius V

Nie wat ons na op soek was. Maar goeie diens, dankie.

Webtuiste lig nie genoeg uit i.v.m. kameropsies. Het nie mikrogolfoond of bakkies of borde gehad en nie geweet dis nie beskikbaar. Die stort het nie 'n deur nie en nat atmosphere geskep. Was op soek na 'n selfsorg-eenheid maar beslis nie wat ons gekry het nie. Verstaan dis 'n backpackers-oornag maar van die foto's op die webtuiste het mikrogolfoonde aangedui maar was nie 'n opsie in ons kamer.

Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 147 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersburgstraat 87, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15c7ada8872b38e3e618d453347cba8973b2f12aa427ce13d9696fed30bfd598b0a197490c004153097389226e65486d969e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 87 Pietersburg Street Annadale 0700 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -23.878636992604 29.452511072159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang