Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Igloo with a View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Igloo with a View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Lekker rustig.

Wat 'n lekker verblyf in die Iglo. Iets heeltemal anders. Baie gerieflik en netjies met 'n baie mooi see-uitsig oor die verte. Sal beslis weer gaan.

Annelie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Wat 'n oulike cozy plekkie, gelee in 'n rustige omgewing van Tergniet met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die Igloo met 'n view is die ideale plekkie vir 2 mense om die rustigheid van Tergniet te ervaar. Die mooiste uitsig oor die see. Braai op die deck, so heerlik. Baie dankie, ons het ons tydjie so baie geniet. See is naby, winkels is naby en baie rustig. So netjies en prakties ingerig.

Igloo with a View se terugvoer

Vreeslik dankie vir die goeie review, jujlle is great mense en ons sien uit om jujlle enige tyd weer te akomodeer

Igloo with a View
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seekatstraat 39, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5baf4e9badc3204a2a1d43fd4823bde76caa371df076384d0192f8c55e022a0b2cb66e1bd159a25915a7cda9a391e4eece9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 39 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -34.064856563438 22.193646137434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang