Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Igloo with a View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charel D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker rustig. Wat 'n lekker verblyf in die Iglo. Iets heeltemal anders. Baie gerieflik en netjies met 'n baie mooi see-uitsig oor die verte. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wat 'n oulike cozy plekkie, gelee in 'n rustige omgewing van Tergniet met 'n pragtige uitsig oor die see. Die Igloo met 'n view is die ideale plekkie vir 2 mense om die rustigheid van Tergniet te ervaar. Die mooiste uitsig oor die see. Braai op die deck, so heerlik. Baie dankie, ons het ons tydjie so baie geniet. See is naby, winkels is naby en baie rustig. So netjies en prakties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin
Igloo with a View
Vreeslik dankie vir die goeie review, jujlle is great mense en ons sien uit om jujlle enige tyd weer te akomodeer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seekatstraat 39, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5baf4e9badc3204a2a1d43fd4823bde76caa371df076384d0192f8c55e022a0b2cb66e1bd159a25915a7cda9a391e4eece9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 39 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -34.064856563438 22.193646137434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang