Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Igna's House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Tanita H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Was absolutely wonderful. Couldn't have asked for a better house. The loadshedding causes a bit of a problem trying to keep food from spoiling because it's off for so long at a time. Otherwise definitely one of the best houses there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Verna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Dit was baie heerlik en baie gerieflik. Ons het dit baie geniet. Die huis is baie gerieflik vir 'n gesin en selfs 'n groepie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-hendrik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lieflike en stil area. Huis en kamers is baie netjies. Dit is net sleg om na buite te moet beweeg tussen die kamers en die woonarea van die huis. Dit gee die gevoel van 'n studentekoshuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neal E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Wish we could have stayed longer. What a beautiful place. View was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Rustig, veilig. Alle benodighede gehad.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2021

Great stay. Not the best for a toddler as there is a high balcony but that was our fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2021

Vakansie saam met vriende was broodnodig in die tye. Ons was 4 paartjies wat 'n lekker wegbreek geniet het. Dit is absoluut prentjiemooi by Eersterivier. Die grondpad was bietjie sleg na die reën maar andersins 'n wel verdiende wegbreek. Ongelukkig was daar geen WiFi nie. Dit het ongelukkig erg ingereën by die agterdeur en die mikrogolfoond was egter nie altyd betroubaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ferdinand H
Kort verblyf
4.4
Apr 2021

Lekker familiekuier gewees. Die see-uitsigte is baie mooi, die staproete is lekker daar naby.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2021

Very enjoyable. Great place, really worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2019

Uitstekend uitsigte, voldiende fasiliteite, lekker kuiergeriewe. Pragtige uitsig. Voldoende fasiliteite. Netjies maar aan die ouer kant, maar steeds funksioneel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 163

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1ff11de7e8830f6ad182f7ba588099689e87ca70ca732a6ecbcc802c853ba075ff54e86bcfe9e75c15a6ede4e253fd8e18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073599708618 24.22713823373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang