IGwalagwala Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelikaanstraat 91, St Lucia, St Lucia-riviermond, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 995 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
iGwalagwala Guest House skuil in St Lucia, 'n sonderlinge dorpie in die iSimangaliso Vleilandpark by die St Lucia-riviermond. Dis naby die Indiese Oseaan, winkels en verskeie restaurante.
Daar is 8 gastesuites wat individueel versier en ingerig is. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. 5 kamers het Franse deure wat lei na die swembad en die ander 3 het privaat tuine.
Daar is ook 'n groot sitkamer, eetkamer, voorstoep en agtertuin met 'n swembad en braaigeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv. 'n Ligte buffet-ontbyt of 'n volledige Engelse ontbyt is beskikbaar. Die gastehuis het toegangsbeheer vir veiligheid en daar is parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Pelikaanstraat 91, St Lucia, St Lucia-riviermond, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink IGwalagwala Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelikaanstraat 91, St Lucia, St Lucia-riviermond, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: