Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia Africa Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie netjies. Ja, ons het. Water was net baie swak vir die stort en het gestink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Hallo Michelle, Baie dankie vir julle resensie en dit was aangenaam om julle te ontmoet. Sederdien doen Kareeberg 'n reusetaak om Carnarvon se water aan die loop te hou en ons probeer almal saamwerk. Dankie dat julle verstaan en jammer daaroor. Ons hoop en glo dat ons reën baie naby is. Mooi jaar Groete Jasper & Jomi

Melinda M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Besonders skoon en netjies. Baie dankie aan Jasper en Jomi vir julle gasvryheid en flink diens om ons op nommer 99 te help met verblyf. Die eenheid was besonders skoon en netjies. Sal vir seker weer by julle oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Dit was lekker om julle te kon help en ook lekker om julle te ontmoet. Dit bly ons strewe om 'n aangename ervaring by elke gas agter te laat en natuurlik lekker om dit te hoor. Sien hopelik gou weer. Baie groete, Jasper & Jomi

Stephanie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon, gerieflik. Blyplek was netjies, skoon en gerieflik. Die ligging is gerieflik, gasheer is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Hallo Stephanie, Lekker om gemaklike gaste te ontvang en dan sommer nog lekker te gesels ook. Om opgevoede troetels te ontvang maak die ervaring net soveel beter. Baie groete Jasper & Jomi

Hayley L
1 nag
4.8
Jan 2025

Overnight stay at Ikaia Africa. Jasper went beyond the call of duty to attend to our needs. A kind and gracious host. Communication was very efficient. Comfortable and clean accommodation. Loved the personal touches and attention to detail. The Karoo lamb was exceptional. Be sure to order a pack! We highly recommend Ikaia Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Thank you, Hayley, we appreciate your response. It is always a pleasure to travel with our guests, where possible, and when they arrive safely we are all glad, and then it feels like we know each other for some time. You must have a wonderful year; maybe we will see each other again soon. Best greetings, Jasper & Jomi.

Maria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely. Clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Thank you very much. You are always welcome.

Santie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut wonderlik. Ons was van die begin af, terwyl ons nog oppad is, met ope arms ontvang. Jasper was so vriendelik en hulpvaardig gewees. Die eenheid is pragtig en so skoon met alles wat mens sal nodig kry. En Lord Kitchen se kos is absoluut uit die boonste rakke. Dit is definitief ons volgende blyplek as ons weer vir ons kinders gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien beslis uit na volgende keer. Voorspoed en vreugde. Groete Jasper & Jomi

Sanet W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste oornag plek in Carnarvon. Baie mooi en netjiese plek. Gasheer is baie vriendelik en help met enige vrae wat jy mag hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Baie dankie, lekker om julle te ontmoet en julle is altyd welkom.

René T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en goed ingerig. Veilige, skoon en gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Kan beslis aanbeveel vir ander en sal self weer van dit gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Baie dankie Rene dat julle by IKAIA oornag het en geniet 'n pragtige jaar. Baie groete Jasper & Jomi

Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Vinnig en vriendelike diens. Jasper het vinnig gereageer op navraag vir selfde dag akkommodasie en 'n alternatiewe eenheid aangebied op die oorspronklike navraag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Soms is dit nodig om alternatiewe te moet aanbied. Dankie dat julle daarby kon inval. Baie groete Jasper & Jomi

Isac M
1 nag
4.6
Jan 2024

Mooi Karoo. Lekker stil dorpie, maar moet nie van Vosburg vergeet nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Ha-ha, ja selfs hier in die Karoo is ons ook maar altyd in kompetisie. Dankie Isac en geniet jou reise. Baie groete Jasper & Jomi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b58809abe9032618771415964c1820097b4370a143192912bf406f1fea00997732ee9832bd6c1c98f66cc85958619d21efe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 5 Visser Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9722617 22.1275823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang