Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia Africa Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ikaia Africa Accommodation is in Carnarvon in 'n stil area in die buitewyke van die dorp. Dit is naby die sakekern en restaurante. Ikaia Africa Accommodation bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 8 eenhede wat toegerus is vir selfsorg. Die eenhede het dubbel- of enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook braaigeriewe en 'n TV.

Braaipakkies is beskikbaar op versoek vir diegene wat graag die bekende, organiese Karoo-lamtjops en -wors wil proe. Die hele kompleks is omhein, goed belig en daar is toesluitparkeerplek by elke eenheid.

Die plaaslike museum het 'n verskeidenheid interessanthede en gaste kan die fassinerende korbeelhuis besoek. Daar is 'n skilpadreservaat op die plaas en dis die tuiste van 60 bergskilpaaie waarvan sommige op hul name reageer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Ja, ons het. Water was net baie swak vir die stort en het gestink.
Jan 2025
Melinda M
Gesin met klein kinders
5.0
Besonders skoon en netjies. Baie dankie aan Jasper en Jomi vir julle gasvryheid en flink diens om ons op nommer 99 te help met verblyf. Die eenheid wa...
Sien meer
Jan 2025
Stephanie O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gerieflik. Blyplek was netjies, skoon en gerieflik. Die ligging is gerieflik, gasheer is vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025
Maria N
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Clean and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Santie D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut wonderlik. Ons was van die begin af, terwyl ons nog oppad is, met ope arms ontvang. Jasper was so vriendelik en hulpvaardig gewees. Die eenhe...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ikaia Africa Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b58809abe9032618771415964c1820097b4370a143192912bf406f1fea00997732ee9832bd6c1c98f66cc85958619d21efe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 5 Visser Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9722617 22.1275823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang