Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 107 resensies vir Ikaia River Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petro O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Wonderlik!

Baie beslis aan te beveel. Het heerlik gebly. Wonderlike ontvangs. Vriendelike mense wat daar werk. Heerlike kos! My compliments to the chef. Gaan baie beslis weer daar kom bly.

Manie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B

Twee nagte gebly. Braai, visvang en natuur met die springbokke geniet.

Baie mooi en die omgewing vul dit aan.

Louis B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Uitsonderlik, puik en netjies.

Hierdie is vir seker die beste verblyf in die area. Uitmuntend.

Danie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Heerlik.

Wonderlike plek, sal weer daar bly.

Wilma K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K

Lekker oornag verblyf in 'n unieke opset.

Pragtige ligging op die rivier. Heerlike ontbyt, veral omdat jy self jou ontbyt kon saamstel.

Lourentia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S

Ontspanne, mooi uitsig op rivier. Lekker vir visvang. Springbokkies baie mooi.

Skoon plek, baie gasvry en behulpsame mense. Restaurant baie goed, chef se kos hoogs aanbeveel. Uitsig is pragtig.

Antionette E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette E

Home away from home.

Loved it a lot. Will definitely return for a longer visit.

Carolina V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V

Waarde vir geld.

Een nag oornag. Fantastiese vriendelike diens. Kos was uit die boeke. Ons verblyf was baie lekker.

Petro V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Druisende water van Oranjerivier en skoonheid van natuur word waardeer.

Ons het die oornag by Ikaia River Lodge baie geniet. Rustig, veilig en netjies. Die rustigheid en kalmte van die rivier, bokkies en palmbome met mooi sonsondergang het ons verwagtinge oortref. Koeltebome en swembad ook 'n pluspunt.

Rozelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle W

Awesomeness.

Very nice place. Clean and beautiful.

Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Wonderful experience.

Wonderful stop over and would even consider a long weekend stop over. Amenities good and clean. Staff and management super friendly.

Flip L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L

Rustige atmosfeer langs die rivier om te oornag.

Die verblyf was aangenaam en die bestuur gee onmiddellik aandag aan enige probleem.

Wikus V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Fantastiese ambience. Gariep se kabbeling het 'n heerlike kalmerende invloed.

Altyd lekker daar. Ligging langs die rivier onverbeterlik. Netjies onderhande tuine. Fantastiese sonsondergange onder die brug.

Wikus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Ontspannend en uitrustend.

Fantasties. Erg kalmerend onder palmbome en langs kabbelende waters van Oranje.

Pest Control Specialists West Coast J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pest Control Specialists West Coast J

Pragtige plek om by te oornag.

Pragtige lodge met 'n uitsig wat ons beïndruk het. Die kos by die restaurant was regtig heerlik en hulle diens was fantasties. Ons kla nie sommer nie, maar as ons iets moet uitlig, is dit dat eenheid 8 waarin ons oornag het se bed ongemaklik hard was en dat hulle vir seker nuwe kussings moet aanskaf aangesien die kussings regtig ongemaklik geslaap het omdat dit so 'pap' is. Verder kan ons nie fout vind nie en ons sal weer daar gaan bly.

Rhona R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhona R

Rustig, privaat en veilig.

Kampeer was heerlik op die oewer van die rivier.

Geraldine S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Lekker langs die rivier.

Goed toegeruste eenheid reg langs die rivier. Het dit baie geniet met die springbokkies reg voor ons stoep. Die restaurant op die perseel was ook 'n groot pluspunt.

Jaco M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Gerieflik, baie mooi en wonderlike gasvryheid.

Baie goeie ligging om die Kalahari te besoek. Lekker etes by die restaurant en 'n veilige speelplek in die Oranjerivier se water. Wonderlik.

Corlien J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien J

Ons huis weg van die huis af.

Ongelooflike lekker lodge. Vriendelike personeel, skoon, netjies, luuks en die lekkerste kos. Ons gaan ten minste twee keer 'n jaar daar kuier, want dit is so rustig en netjies en het alles wat jy nodig het.

John L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Baie vriendelik.

Baie mooi.

Danie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Pragtige ligging en baien goeie diens. Ablusiegeriewe skoon en netjies.

Plek wat aanbeveel kan word.

Annemie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie C

Fantastiese mense, ongeloolike plek.

Wat 'n pragtige plek langs die Oranjerivier. Was net te kort daar.

Lurene D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurene D

So mooi.

Ons het elke oomblik van ons kuier by Ikaia Lodge geniet.

Elma B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B

Heerlik.

Hulle kos is heerlik en die sjef is baie vriendelik.

Wilnè C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilnè C

Dit was baie lekker gewees en sal beslis weer daar gaan bly.

Lekker kos en veilige verblyf is al wat belangrik is.

Elma V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V

Lieflike oord langs die Oranjerivier met uitstekende selfsorg-akkommodasie.

Het goeie Wifi, maar nie bystandskrag tydens Eskom kragonderbrekings nie.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Goeie dag Elma,
Ons is tans besig om sonkrag in te sit. Dit vat net langer, omdat ons 14 huisies het.
Ons was ook al besig daarmee toe julle hier gebly het.
Groete
Ikaia bestuur

Ikaia River Lodge
Gerhard K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Lekker gemaklike plek met goeie kos.

Die plek bied waarde vir geld en baie gerieflike ligging vir reisigers. Die ligging is baie mooi teen die Oranjerivier. Restaurant was baie lekker met genoeg opsies.

Jan Fourie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Fourie C

As mens net wil oorslaap, een aand is genoeg. Daar is nie 'n selfsorg nie, geen eetg.

Hi, pragtige uitsig. Ons besef die kragprobleem was niemand se skuld, maar sjoe, dit was warm en die yskas het afgeloop, die vloer was sopnat. Daar is bv. nie ys aangebied vir ons nie.

Lizel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizel S

Not clean. Not a good meal.

Although braai facility was offered, no cutlery or crockery was available for our 2-night stay. We tried having breakfast at the lodge, was not a good meal at all.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Good day Lizel,
Sorry to hear about your bad experience.
You did not book a self-catering unit. You booked the lower priced unit without the kitchen and braai area. This means there was no cutlery or crockery because it was not self-catering. Please also report back to our management during your stay, because we are not able to fix any issues if we only hear about them 2 weeks later.
We strive to make guest's stay better if they have any complaints. Apologies once again.
Regards
Ikaia Management

Ikaia River Lodge
Jerry S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jerry S

Baie warm en vir seker nie weer as die aircon nie werk nie.

Nee, die aircon het afgegaan om en by 5 uur met 'n stoof, en ons moes braai. Dit het nie weer aangegaan nie. Die laken het kole op gehad en het nie baie goed gelyk nie.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Ons is so jammer oor ons plaaslike Munisipaliteit wat nie die stelsels onderhou en as hulle 'transformers' skiet, vat dit lank om te herstel. Ongelukkig kan die lugverkoeler en stofie nie op Sonkrag werk nie. Skakel my vir hulle klagte nommer, dan kan u direk met hulle opneem want ons as gemeenskap se klagtes help net mooi niks nie. Indien dit kolle en nie 'kole' was op die laken, sal ons opvolg en sorg dat dit nie weer gebeur nie. Ek weet nie hoe 'kole' op die laken kon beland het nie, behalwe van die braai, en ek hoop van harte dat dit nie die geval was nie. Vriendelike groete.

Ikaia River Lodge
Anita S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Baie mooi plek.

Wou langer kon kuier. Pragtig en rustig. Net geen TV vir ontspanning nie.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Goeiedag Anita
Dankie vir die goeie resensie.
Al ons gaste eenhede het Televisies in met die hotel pakket DStv. As u TV daardie tyd af was moes u net aanmeld en die bestuur sou dadelik die probleem oplos.
Hoop om julle in toekoms terug te verwelkom.
Groete
Ikaia bestuur

Ikaia River Lodge
Corlien J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien J

Home away from home.

Vriendelike personeel. Pragtige plek en so gerieflik. Die restaurant is tops met groot verskeidenheid disse uit die boonste rakke. Hul sal ons beslis meer gereeld sien!

Andre F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Heerlike een nag oorslaap.

Baie lekker plek om oor te slaap.

Ida S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida S

Regtig op die oewer van die rivier. Pragtig.

Rustige omgewing en baie gasvry. Ontbyt in die restaurant was heerlik.

Olga C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga C

Dit was baie lekker, rustig en vredevol vir die siel.

Baie nice, die groenigheid was asemrowend.

Roux V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V

Pragtige plek!

Baie dankie, ons het so lekker oorgeslaap in die rustigheid van die oord. Dis 'n pragtige plek wat goed onderhou word. Die restaurant se kos was uitstekend en die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons beveel die pragtige plek vir enige persoon aan.

Helanne M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanne M

So rustig, beste plek om van Kalaharistof ontslae te raak.

Dit is die beste plek om 'n ongelooflike lekker vakansie af te sluit. Mal oor die groen grasperke, springbokke wat rustig rondloop, privaat badkamer vir elke kampeerplek was 'n groot verrassing, skoon en netjies. Sal enigiemand sterk aanbeveel om daar te gaan ontspan, ek weet ek en manlief gaan vir seker weer daar bly.

Dedrei H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedrei H

Pragtige uitsig, stil en rustige omgewing.

Pragtige uitsig op die rivier. Het baie lekker gebly! Ons gaan beslis weer.

Cornelius B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius B

Puik.

Baie lekker gekuier en baie goeie sjef. Sal weer gaan.

Inge N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge N

Magical view of the Orange River.

We decided to stay here on our journey to paddle down the Orange River. Originally we were going to camp however the high river level unfortunately did not allow us to do so. We then upgraded to the chalets which were amazing and the view of the river was spectacular. We really enjoyed our stay. The Easter bunny even left chocolates for us.

Paul P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Camping at Ikaia River Lodge.

Prior to our departure from home 3 weeks before we were contacted by the owner that the Orange river had burst its banks and flooded the camping sites. However they believed it would be possible to make repairs by our arrival date. When we arrived the river had risen again and thwarted attempts to make reparations. The owners and management were most concerned for our wellbeing and have us an alternative camping possibility close to the ablutions and on higher ground. Well it turned out to be perfect for us and we had a most enjoyable stay. We enjoyed everything about the place including the springbuck and bunnies on the property. Lovely restaurant and pool is also available. Thanks to all for your concern and making a plan.

Lydia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Rustig, 'n plekkie waar jy jou Oujaarsdag wil afsluit en dié nuwejaar wil begin.

Ek moet sê dit was een van die beste plekke wat ons vir 'n naweek was, die moerkoffie, die stilte, die vriendelikheid van personeel en nog vele méér. Ons sal beslis weer gaan.

Annelou V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelou V

Relaxing and peaceful. Comfortable.

The springboks on the grass greeted us in die morning and the river rapids made for a very relaxing atmosphere.

Coenie E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie E

Laat daar aangekom en vroeg vertrek, maar baie lekker en stil.

Restaurant was toe a.g.v. vakansiedag, maar is vooraf gevra of ons kospakkies wil hê, maak net seker as jy selfsorg wil hê dat jy reg boek.

Anita V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Heerlike ontspanne wegbreek.

Lanklaas het ek 'n Nuwejaarsnaweek so geniet - in die natuur, rustig en kalm onder die mooiste bome en groen gras. Die rivier wat tans letterlik uit sy nate bars is so mooi. Ons het die naweek ongelooflik geniet.

Tebogo S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo S

Tranquil.

Could do more with food and backup power supply.

Len T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len T

Uitstekend.

'n Besoek aan die restaurant word beslis aanbeveel.

Huibriëtte H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Huibriëtte H

Pragtige omgewing en rustig.

Ons verblyf was heerlik, maar die buffetontbyt teen R130 per kop is te veel vir wat gebied word.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Goeiedag Huibriette
Baie dankie dat julle by Ikaia kom bly het en dankie vir die resensie.
Ons wil net graag noem dat die buffet ontbyt van R130 die volgende insluit:
Koffie, tee, sap stasie, yoghurt, vrugte, muesli, muffins, brood, ander gebak, pappe, asook 'n warm ontbyt met eiers, wors, bacon.. Gaste kan ook soveel skep soos hulle wil.
Ons voel dit is 'n prys wat binne die gasvryheidsbedryf se mark is.
Groete
Ikaia bestuur

Ikaia River Lodge
Leon L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Rustig en kalmerend.

Wonderlike ligging, rustige omgewing.

Richard R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard R

Waarde vir geld.

Lodge is gebou op die oewer van die Oranjerivier wat in vloed was met 'n asemrowende uitsig. Ons het een aand net nie goeie diens gekry by due Restaurant nie. Meer as een en half uur gewag vir kos.

Piet & Erica B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet & Erica B

Alongside a busy road.

What a pity that this venue is right beside a very busy main road, despite it's lovely setting along the banks of the mighty Gariep River. The trucks didn't stop all night.

Danie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie F

Plattelandse gasvryheid en natuurskoon.

Heerlik geëet op die dek van die restaurant; reg langs die rivier; pragtig. Mak springbokke wei rustig op die perseel.

Chanell D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanell D

Rustig en netjies.

Rustige verblyf teen die Oranje-Rivier. Ons het heerlik gebly, verblyf is netjies en die personeel is vriendelik. Ons sal net voorstel om 'n klimraam of speelarea vir kinders te laat opsit, vir dae wat mens nie kan/wil swem nie. Die restaurant kan ook 'n spyskaart vir kinders oorweeg.

Smuts M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Smuts M

Goed. Rustig.

Mooi natuurskoon. Rustige atmosfeer. Ongelukkig baie muggies as mens langs die rivier gaan stap.

Lanie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lanie C

Rustig, mooi uitsig.

Baie mooi uitsig oor die Oranjerivier.

Hendrik C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik C

Is ok.

Bietjie meer verwag. Ligging is fantasties maar die restaurant en eenheid was nie wat ek verwag het nie. Yskas in slaapvertrek raas. Lugversorger moes reggemaak word maar het by DB bord "getrip" toe dit reën. Daar is geen venters nie, behalwe die skuifdeur in die slaapgedeelte van die eenheid waarin ons was.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elsabe V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elsabe V

Slegste ervaring nog ooit.

Ons kamer se dak het gelek. Eerste aand wat ons daar was, het ons papnat gereën in die kamer en geen slaap gekry nie. Daar was nie eers 'n bord of 'n mes en vurk in die kamer nie. Ons moes als wat ons nodig gehad het gaan koop.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Goeie dag Elsabe, soos aan julle verduidelik moet jy 'n Self-sorg kamer bespreek om borde, messe, ens by te geniet, nie 'n goedkoper En-suite kamer nie, laasgenoemde het slegs 'n kitchenette soos in die kamer beskrywing op die webwerf. Ons het die lekkende dak die volgende dag onder jul toesig laat regmaak, en vra weereens om verskoning daarvoor. Groete.

Ikaia River Lodge
Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Louis is 'n fantastiese bestuurder, baie behulpsaam.

Die kos was nie op standaard in die restaurant nie.

Johann T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann T

Great

See stars.

Candice-lee R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice-lee R

We used their camping facilities. They were right on the Orange River banks, which was great.

We had our own private bathroom facilities a short walk from our site. The staff at the restaurant, including the chef was most accommodating with special meal requests. Would rate them 5 stars.

Alicia T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia T

Oornag.

Fantastiese plek. Bevestig asb. net beleid rondom fooitjies vir werknemers.

Alfonso J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonso J

Aangenaam.

Mooi ligging. Sakpas.

Jacus P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P

Pragtige plek op die rivier. Goeie vriendelike diens.

Vriendelike diens van almal. Pragtige kampplek op die oewer van die Gariep. Netjiese ablusies.

Yolande O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O

Baie mooi en sal weer kom!

Ons het een aand oorgeslaap maar het dit baie geniet en sal graag weer kom eendag!

Armanda G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armanda G

Skoon, rustig en pragtig.

Skoon en rustig met 'n pragtige omgewing. Springbokke wat wei tussen die kamers en net die rustigheid beklemtoon. Sal beslis weer daar oornag en beplan om in die nabye toekoms daar te gaan kamp.

Cornelius O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O

Nader aan die Oranje rivier kan dit nie!

Was op 'n sakereis in die omgewing. Keimoes en dan Ikaia is sentraal geleë, tussen Upington en Kakamas. Opsies by Ikaia om selfsog te wees, te braai, of om die restaurant te geniet.

Eben Z - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z

Uitstekend.

Baie mooi ligging en sal weer gaan.

Brian R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R

Visiting the area.

We arrived in the early evening after visiting the Augrabies falls, had dinner and stayed in a chalet. When I needed help with the aircon, it came quickly and was very helpful. Unfortunately the wireless didn't reach my room.

Diane B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane B

Comfortable and pleasant

We enjoyed our one night stay in a comfy and clean room. The biggest shower we have ever had in a lodge.

Marlette A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette A

Oranjerivier Prag.

Skoon, netjiese eenheid met lekker braaiplek en aparte kombuis, kinders het die eethoekie baie geniet! Visgevang en heerlik gerus met die riviergeluide heeltyd hoorbaar. Pragtige natuurskoon. Al wat bietjie ongemaklik was, was die privaatheid van die badkamer. Verder was als tops, baie dankie!

Hjalmar V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hjalmar V

Pragtige omgewing met mooi uitsig oor die Oranjerivier.

Lekkerste koffie in die kamers - bo verwagtinge! Die kamers is netjies en skoon. Sou ’n bietjie groter bed vir my en my vrou verkies het, die dubbelbed is bietjie knap.

Willem N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

Baie mooi, rustige, veilige plek. Goeie kliëntediens.

Baie lekker gebly baie rustige atmosfeer teen die rivier. Sal beslis weer daar gaan bly.

Marianne R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne R

Heerlik langs die Oranjerivier.

'n Lekker plek om die einde van ons vakansie af te sluit.

Barry S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S

Baie lekker en rustig.

Mooi en stil omgewing. Rustige atmosfeer met water wat kabbel oor die klippe.

Jackie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Pragtige plek langs die Oranjerivier.

Hou van die vreedsaam omgewing. Mense vriendelik. As ek een ding kan voorstel, die etes kan mense wat consider wat nie vleis en eiers kan eet nie.

Regina V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regina V

Netjies en pragtige uitsig op Oranjerivier.

Netjies en skoon eenheid. Goed toegeruste kombuisie. Lekker stoepie. Dankie vir Doom en muskietspuitgoed.

Wilfred M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred M

Mooi plek, baie rustige atmosfeer.

Sien gradering.

Lida V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lida V

Ideale plek vir oorslaap.

Pragtige en rustige omgewing langs die rivier.

Renate D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate D

Pragtige venue, goeie en vriendelike diens. Egte boeregasvryheid!

Pragtig langs die Oranjerivier, rustig, heerlike aandete, gasheer neem gaste ae behoeftes in ag.

Zenith L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenith L

Absolutely brilliant stay and I will go back again.

Good space. Greatest host who was accommodating to us. We absolutely enjoyed our stay. We are going back.

Anastasia N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia N

Staying in a paradise garden!

We were driving from those sands of Kalahari desert and to find such an oasis on our way back to Cape Town was a pure joy! The beautiful Orange River! Nicely maintained green lawn with springboks grazing just meters away from our room! Wonderful hospitality of all staff! And delicious food at the restaurant! Highly recommend to anyone in case they want to stay somewhere around Upington!

Corne R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R

Heerlike, ontspanne verblyf.

Pragtige omgewing langs die rivier met goed versorgde tuine vir 'n heerlike ontspanne verblyf.

Dirk V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Absoluut unieke ligging langs die Oranjerivier.

Goed versorgde tuin. Mak springbokkies reg rondom jou.

Elsa K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa K

Pragtige oase na 'n warm dag op reis. Baie vriendelike ontvangs en goeie diens. Dit is nie luuks nie, maar als wat jy nodig het is daar ook lekker braaigeriewe en restaurant.

Tuin en kampeerplek is baie goed versorg.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Ella
Dankie vir die goeie resensie. Ons hoop julle sal in die toekoms weer by Ikaia kom bly.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Renthia D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renthia D

Stunning plek.

Stunning plek, behulpsame mense wat daar werk.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Renthia
Dankie vir die goeie resensie. Ons hoop julle sal in die toekoms weer by Ikaia kom bly.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Montenique A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Montenique A

It was peaceful and has a mellow vibe.

It was nice and the river view was amazing.

Leon L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon L

Beslis nie meer 4-ster-gradering nie.

Lugversorging gebreek. Kouewaterstort gebreek. Geen seep in stort. Geen aankomstee of -koffie in kamer.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Goeie dag mnr. Labuschagne.

Baie dankie dat u by ons gebly het, en vir u google en Lekkerslaap resensies. Ons is nou onlangs weer vir vier ster gegradeer, en is trots om te se ons voldoen wel aan al die streng vereistes van SA Toerisme. Ons is jammer om agterna van u klagtes te hoor, dit help nogal as die gas dit tydens verblyf raporteer, Ons het aandag aan die lugversorging gegee; die uitlaat pypie was verstop en dit is beslis nie gebreek nie. Die stort (warm- en koud) werk 100%, en indien daar nie koffie of tee, seep of sjampoe ingesit was nie vra ons om verskoning en sou ons dit onmiddelik reggestel het. Op u google resensie het u gese dit was skoon, maar nou volgens u nuutste resensie was dit vuil? Ons beywer ons om vir die gaste ‘n goeie ondervinding te gee, en is werklik jammer oor u slegte ondervinding.

Ikaia River Lodge
Hein K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Kersie op die koek na ‘n lang dag op die pad.

Dit was soos hemel op aarde na ‘n warm dag op die pad. Personeel was ongelooflik hulpvaardig, ligging is onverbeterlik.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Hein,

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om julle weer by Ikaia in die toekoms te sien.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Elaine S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Heerlike wegbreek.

Ons het heerlik by Ikaia geslaap, gekuier, geëet en gespeel. Pragtige chalets, asemrowend mooi buite, skoon, goeie diens, heerlike kos by restaurant.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Elaine,

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by Ikaia te verwelkom.
Groete Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Danelle E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle E

Heerlike verblyf in 'n baie mooi ligging. Kos ook heerlik.

Sien sterre.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Danelle,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Ikaia te verwelkom.
Vriendelike Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Mark P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Wonderlik en vriendelike mense.

Wonderlike en gawe personeel. Baie behulpsaam.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Mark,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop julle gaan vining weer by Ikaia kom bly!
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Malene F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malene F

Ons kon nie 'n beter plek gekies het om te oornag nie!

Sekerlik een van die mooiste oorde in ons land. Perfek geleë met uitstekende en vriendelike diens. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Marlène,
Baie dankie vir die mooi resensie en dat julle vir Ikaia River Lodge gekies het om by te kom bly. Ons hoop ons sal julle in die toekoms weer sien.
Groete Ikaia Span

Ikaia River Lodge
David M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Rustig.

Het in 'n tent kampeer.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste David,

Dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop julle sal in die toekoms weer by Ikaia kom bly.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Charlene J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J

Lieflik, skoon en netjies en rustig.

Dis 'n pragtige plek met vriendelike personeel. Die groot grasperke met die springbokkies wat daar loop skep 'n rustige atmosfeer. Die verblyf is ruim, skoon en netjies en 'n mens kan ook hier kamp en miskien 'n vissie of twee vang. 'n Mens moet net kennis neem dat die restaurant Maandae om 14:00 sluit en aandete vooraf gereël moet word. Ons het nogal uitgesien om in die restaurant te eet aangesien ons op reis was en nie regtig ingerig was om self kos te maak nie, maar dit was nog steeds 'n lieflike ervaring.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Charlene,
Baie dankie vir die mooi resensie en dat julle by Ikaia River Lodge kom bly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie goeie ervaring.

Die ligging speel 'n groot rol. Ek sal beslis weer by Ikaia oornag indien ek weer in daardie omgewing is.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Caroline B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline B

Lekker.

Die verblyf was baie lekker en het 'n mooi uitsig.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Caroline,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop om julle in die toekoms weer by Ikaia te sien.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Velisha K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Velisha K

Heerlik en rustig.

Dit is 'n rustige plek om net te ontspan in die natuur. Die kos is net so lekker en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kom beslis weer terug.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Velisha,

Baie dankie vir die goeie resensie.

Ons hoop om julle weer in toekoms by Ikaia te verwelkom.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Neels B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B

Lekker gebly.

Mooi plek en chalet. Jammer dat aangrensende chalet se gaste gehoor kan word.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Neels,

Dankie vir die goeie resensie.
Ons is jammer om te hoor van die gaste wat gehoor kon word.

Ons hoop julle sal weer in die toekoms by Ikaia kom bly.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Sharene B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharene B

Little green sanctuary in the semi dessert Kalahari.

Perfect location, calming atmosphere, just what a tired mind needs. Breeze of the wind through the trees and the roaring of the mighty Orange River. The flies might just sometimes spoil it, but worth the stay.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Dear Sharene,

Thank you for the nice review.
We hope you will visit Ikaia again in the future.

Kind regards,
Ikaia team

Ikaia River Lodge
Jaco V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Pragtige natuur, rustig.

Rustige plek langs die Oranjerivier. Die natuurskoon is puik.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Jaco,

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te sien.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Fräulein D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fräulein D

Fantastiese plekkie.

Sal Ikaia enige tyd aanbeveel. En selfs weer daar gaan bly.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Fraulein,

Baie dankie vir die goeie "review".
Dit was heerlik om julle hier by ons te akkommodeer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te hé.

Vriendelike Groete,
Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge
Elize R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Ongelooflik.

Pragtige, vriendelike mense.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Elize,

Baie Dankie vir die mooi resensie.

Ons het dit baie geniet om julle hier by ons te hê!
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Groete
Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge
Johan A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Lekker.

'n Pragtige ligging. Die rivier is iets om te beleef.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Mariette,

Baie dankie dat julle vir Ikaia River Lodge gekies het om by te kom bly. Ons hoop ons sal julle in die toekoms weer sien.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Hannelie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Rustig, ontspanne in die natuur.

Ikaia is geleë in 'n pragtige omgewing teen die rivier. As jy wil ontspan en afskakel is dit die plek om te wees. Restaurant se kos is van hoogstaande standaard en vriendelike personeel. Braaigeriewe beskikbaar en eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Hannelie,

Ons is so bly dat julle dit geniet het om hier by ons te bly.
Kom gerus weer.

Vriendelike Groete,
Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge
Flip D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip D

Uitstekend.

Vriendelik en gasvry ontvang. Baie mooi fasiliteite.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Flip,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ons hoop om julle weer in die toekoms by Ikaia te sien.

Vriendelike Groete
Ikaia River Lodge Span

Ikaia River Lodge
Gerda K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda K

Netjies met skoon beddegoed en handdoeke.

Ons was moeg gereis en het laat gearriveer. Is vriendelik ontvang en was dankbaar vir die restaurantgeriewe was die res van die aand maklik laat verloop het. Net jammer die WiFi-wagwoord in ons kamer het nie gewerk nie. Gelukkig was dit nie van kardinale belang nie, maar dalk vir die volgende persoon wel.

Ikaia River Lodge se terugvoer

Beste Gerda,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ons sal mooi kyk dat ons Wi-Fi wagwoord reg is, baie dankie vir die laat weet.

Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by Ikaia te sien.

Vriendelike Groete
Ikaia River Lodge Span

Ikaia River Lodge
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang