Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Manie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Twee nagte gebly. Braai, visvang en natuur met die springbokke geniet. Baie mooi en die omgewing vul dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitsonderlik, puik en netjies. Hierdie is vir seker die beste verblyf in die area. Uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik. Wonderlike plek, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker oornag verblyf in 'n unieke opset. Pragtige ligging op die rivier. Heerlike ontbyt, veral omdat jy self jou ontbyt kon saamstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspanne, mooi uitsig op rivier. Lekker vir visvang. Springbokkies baie mooi. Skoon plek, baie gasvry en behulpsame mense. Restaurant baie goed, chef se kos hoogs aanbeveel. Uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Home away from home. Loved it a lot. Will definitely return for a longer visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Een nag oornag. Fantastiese vriendelike diens. Kos was uit die boeke. Ons verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Druisende water van Oranjerivier en skoonheid van natuur word waardeer. Ons het die oornag by Ikaia River Lodge baie geniet. Rustig, veilig en netjies. Die rustigheid en kalmte van die rivier, bokkies en palmbome met mooi sonsondergang het ons verwagtinge oortref. Koeltebome en swembad ook 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesomeness. Very nice place. Clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful experience. Wonderful stop over and would even consider a long weekend stop over. Amenities good and clean. Staff and management super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang