Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Priscilla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolute fantasies. Ons verblyf was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pia B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beautiful setting, friendly staff, good food. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Cozy. Very nice place on the banks of the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Really enjoyable. Really enjoyed the stay, everything was on par. Loved the access to fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlien J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Our haven away from home. Altyd lekker by Ikaia! Ons is regulars by hulle en sien hulle 2 keer per jaar. Ons voel altyd soos VIP's as ons daar is, want almal is so vriendelik. Dis waarheen ons vlug vir ontspanning in die natuur met alles wat luuks is om jou. Ons herlaai ons batterye daar terwyl ons rus en heerlik eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great location and service. The rooms were great. Staff were friendly and food was great. Compliments to the chef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
1 nag
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Baie beslis aan te beveel. Het heerlik gebly. Wonderlike ontvangs. Vriendelike mense wat daar werk. Heerlike kos! My compliments to the chef. Gaan baie beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitsonderlik, puik en netjies. Hierdie is vir seker die beste verblyf in die area. Uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Twee nagte gebly. Braai, visvang en natuur met die springbokke geniet. Baie mooi en die omgewing vul dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik. Wonderlike plek, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang