Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia River Lodge

  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R420 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë.

Verblyf word in en suite-eenhede, selfsorg-chalets en op kampstaanplekke gebied. Elke eenheid het 'n kombuisie, badkamer en lugversorging. Gaste wat wil kamp moet asb. hul eie toerusting saambring.

Op die perseel is daar 'n koffiewinkel, aandete op versoek, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die natuurliefhebbers kan visvang, voëlkyk, fietsry, swem of bergfietsry in die omgewing of op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Manie B
Saam met lewensmaat
5.0
Twee nagte gebly. Braai, visvang en natuur met die springbokke geniet. Baie mooi en die omgewing vul dit aan.
Aug 2024
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik, puik en netjies. Hierdie is vir seker die beste verblyf in die area. Uitmuntend.
Aug 2024
Danie B
5.0
Heerlik. Wonderlike plek, sal weer daar bly.
Jun 2024
Wilma K
Saam met vriende
5.0
Lekker oornag verblyf in 'n unieke opset. Pragtige ligging op die rivier. Heerlike ontbyt, veral omdat jy self jou ontbyt kon saamstel.
Jun 2024
Lourentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne, mooi uitsig op rivier. Lekker vir visvang. Springbokkies baie mooi. Skoon plek, baie gasvry en behulpsame mense. Restaurant baie goed, chef...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ikaia River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang