Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikamu's Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Ikamu's Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
William B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B

Excellent.

Friendly and very professional. Very neat and the breakfast was delicious. Will be back!

Chantal V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Hoogs aanbeveel.

Hoogs aanbeveel as jy in Germiston moet oorslaap. Goeie ligging en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Chris B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie lekker.

Goed, netjies en gasvry. Plek word baie mooi onderhou.

Ikamu's Lodge se terugvoer

Thanks a lot Chris, for this great review. It was a pleasure to host you. You're welcome whenever you want.

Ikamu's Lodge
Charlene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene D

Rustig, stil, netjies en kon lekker herlaai. Kosbare tyd gewees.

Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Dit was rustig en stil en nie gevoel of mens in die stad is. Die eienaar is baie vriendelik en kamers skoon. Ontbyt is baie lekker.

Rudolf E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf E

Beautiful place, it feels like you are part of nature.

The breakfast they serve is excellent and their employees are very kind and helpful.

Ikamu's Lodge se terugvoer

Thanks a lot Rudolf for this great graduation. We couldn't expect more. Our staff will be very happy to read it. It was a pleasure to host you, hope we'll see you soon!

Ikamu's Lodge
Stephanie E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie E

Ons het so lekker gebly en saam met David en sy gesin gekuier! Het baie tuis gevoel en sal weer daar bly!

David en sy familie is baie gaaf en bied die gaste net die beste. Heerlik gekuier en gebly. Hul het ons vervoer vanaf die lughawe en terug. Nie nodig vir ander vervoerdienste nie, want hulle verskaf dit. Puik!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chrisstraat 102, Germiston, 1400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689586231dc0831ae039b472a5520685116120b84a49900b8750215841cdcdea8bb20b2ce155d7ad626ac04c1a22b9caa837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 102 Chris Street Germiston 1400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.25518 28.15584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang