Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikamu's Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chrisstraat 102, Germiston, 1400, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ikamu's Lodge bied B&B in Germiston. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur, is naby Rand Lughawe en 27 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word in verskeie kamers en kothuise gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer of 'n aparte, privaat badkamer. Die meeste kamers het platskerm-TV's en gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien waar aandete ook vooraf gereël kan word.

Die gastehuis bied ook 'n swembad, Jacuzzi, wasgoeddiens en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
William B
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Friendly and very professional. Very neat and the breakfast was delicious. Will be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Chantal V
Gesin met klein kinders
5.0
Hoogs aanbeveel. Hoogs aanbeveel as jy in Germiston moet oorslaap. Goeie ligging en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2024
Chris B
5.0
Baie lekker. Goed, netjies en gasvry. Plek word baie mooi onderhou.
Feb 2023
Rudolf E
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place, it feels like you are part of nature. The breakfast they serve is excellent and their employees are very kind and help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Charlene D
4.0
Rustig, stil, netjies en kon lekker herlaai. Kosbare tyd gewees. Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Dit was rustig en stil en nie gevoel of mens...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Chrisstraat 102, Germiston, 1400, Gauteng
  • Gaste dink Ikamu's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chrisstraat 102, Germiston, 1400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689586231dc0831ae039b472a5520685116120b84a49900b8750215841cdcdea8bb20b2ce155d7ad626ac04c1a22b9caa837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 102 Chris Street Germiston 1400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.25518 28.15584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang