Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaze Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Christina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en veilig. Vriendelike diens. Baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Daar was net nie koffiegeriewe in die kamer voorsien nie, maar ons kon ons eie ketel gebruik. Die lugversorger het nie gewerk nie, maar daar was ekstra warm komberse. Sal beslis weer daar bly. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique F
1 nag
5.0
Des 2023

Fantasties. Sal Ikaze Guest House definitief aanbeveel. Skoon. Baie privaatheid. Behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leruska V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Dit was 'n baie lekker plek, so rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Geen probleme ondervind nie, het vir 2 aande gebly. Wat kry mens deesdae vir R500 per nag? Nie veel nie, so toe ek dit kry hier was ek aangenaam verras.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lerato W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

My stay was heartwarming. I would like to come back to Ikaze Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Ikaze Guest House
Good morning, Thank you so much, hope to see you again soon.

Charissa C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Veiligheid, 'n skoon bed en 'n plek naby die lughawe was wat ons nodig gehad het. Dit is nie te ver van die lughawe af nie, moes iemand optel. Dit lyk my die handdoek is 'n probleem, want ons het ook net een gekry. Met aankoms was ons meegedeel dat ons verblyf nie ontbyt insluit nie. Hou dit maar net in gedagte. Daar was 'n mikrogolf bo naby ons kamer en ons kon lekker op die stoepie sit en eet.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie E
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2023

Jammer oor onnodige foute. Lank geneem om ons kamer te betrek na aankoms, skynbaar sonder enige rede. Plek is baie skoon, maar bad was vuil, anders sou 'n beter punt toegeken kon word vir netheid. Kamer verskil baie van dit wat aangedui word in foto's. Slegs 2 handdoeke ontvang vir 4 mense, geen wasbakhanddoek nie, maar is later reggestel toe ons gevra het. Geen voorsiening vir dames soos 'n spieël, sitplek ens. om te grimeer of hare te doen nie. Nie baie goeie waarde vir geld nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Alrico B
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2023

Gemaklik. Met aankoms het hulle nie van my geweet nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Felicity S
1 nag Saam met vriende
3.0
Nov 2023

Laag gemiddeld en sub-standaard. Daar is geen voorsiening gemaak vir koffie/tee in die kamer nie. Daar was net een badhanddoek en geen handdoeke beskikbaar. Geen handwas seep nie. Die venster regoor die bed het slegs 'n bamboes blinder wat maak dat die opkomende son vroegoggend vol op die bed skyn. Die meubels in die ingangsportaal op die boonste vlak is vuil. Die perseël se tuin is pragtig, maar die kamer was sub-standaard gewees.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerstraat 16, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZDBiYTc4LTYzODEtNGNkOC1iNTAxLWYzZDZkMzViNzU1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 16 Grobler Street Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.182861608248 28.272897005081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang