Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaze Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerstraat 16, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ikaze Guest House bied egte Suide-Afrikaanse gasvryheid by dié luukse gastehuis met absolute veilige, rustige en gerieflike kamers.

Die kamers het en suite-badkamers, en ons bied ook selfsorgverblyf-opsies vir gaste wat langer aanbly. Die gastehuis-geriewe sluit kamerbediening elke dag, behalwe op Saterdae, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, veilige parkeerplek, ontbyt, aandete op versoek, gratis WiFi en uitstekende sekuriteit in.

Die verblyf is minder as 3 km vanaf East Rand Mall en OR Tambo Internasionale Lughawe is net 15 minute se ry weg. Ikaze Guest House is ook sentraal geleë in die luukse area Beyerspark in Boksburg, naby die N12- en die R21-hoofweë.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Christina F
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en veilig. Vriendelike diens. Baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Daar was net nie koffiegeriewe in die kamer voorsien nie, maar ons ko...
Sien meer
Jun 2024
Angelique F
5.0
Fantasties. Sal Ikaze Guest House definitief aanbeveel. Skoon. Baie privaatheid. Behulpsaam.
Des 2023
Leruska V
5.0
Baie lekker. Dit was 'n baie lekker plek, so rustig en skoon.
Nov 2023
Lerato W
Saam met lewensmaat
4.8
My stay was heartwarming. I would like to come back to Ikaze Guest House.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Colin H
Saam met lewensmaat
4.6
Geen probleme ondervind nie, het vir 2 aande gebly. Wat kry mens deesdae vir R500 per nag? Nie veel nie, so toe ek dit kry hier was ek aangenaam verra...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Groblerstraat 16, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Ikaze Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerstraat 16, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZDBiYTc4LTYzODEtNGNkOC1iNTAxLWYzZDZkMzViNzU1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 16 Grobler Street Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.182861608248 28.272897005081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang