Ikhamanzi Bed & Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Almut Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jonathan A - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much for your great review, Jonathan. I am glad you enjoyed Ikhamanzi and I hope we will see you again when you need some peace and quiet. Greetings, Almut.
Sl M - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant overnight stay.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much for your wonderful review, Sandy. It was lovely having both of you here and I hope you will visit us again when you are in our area. Greetings, Almut.
Vanessa G - Feb 2024
Algehele gradering
Almust is a perfect host. Will definitely be back soon!
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much for your wonderful review, Vanessa. It was lovely to have you all here and I hope if you need another quiet weekend, we will see you again at Ikhamanzi. Greetings, Almut
Sanet C - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, dankie Almut.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie, Sanet, vir die uitstekende resensie. Ek hoop ons sien julle weer as julle akkomodasie in Vereeniging nodig het. Groete, Almut.
Michelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, gasvry.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you so much, Michelle. See you next time when you are in the area. Greetings, Almut.
Carina K - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic host and accommodations. Best home away from home.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much Carina for your fantastic review. I am looking forward to your next visit here at Ikhamanzi. Greetings Almut
Liezel C - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, safe, beautiful.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much for your fantastic review, Liezel.
It was so lovely having you here, and I hope to see you again if you need accommodation in our area.
Greetings, Almut
Johan S - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en goeie verblyf.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Johan. Ek hoop ons sien jou volgende jaar weer. Vriendelike groete. Almut
Marius C - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, rustige atmosfeer.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie Marius. Ek is bly jy het dit by Ikhamnzi geniet. Sien volgende keer, groete Almut.
Esme J - Des 2023
Algehele gradering
Awesome, peaceful & helpful!
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much for your wonderful review, Esme. It was so lovely to have you and your family here at Ikhamanzi. I hope that you will contact us again if you need accommodation in this area. Greetings, Almut.
David R - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, alles in plek.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Dave. Ek hoop ons sien julle weer as julle akkommodasie in die area nodig het. Vriendelike groete, Almut.
Amanda S - Des 2022
Algehele gradering
Lieflik, netjies en rustig.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Amanda.
Ek is bly die kinders het dit hier by Ikhamanzi geniet en ek hoop om hulle weer te sien. Groete, Almut
Pieter L - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en goed versorg. Vriendelike ontvangs.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Pieter. Ons hoop ons kan julle gou weer sien as julle akkommodasie nodig het. Groete Almut
Anzel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Een van die beste plekke wat ek al by was.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Anzel. Dit was lekker om julle hier by Ikhamanzi te akkommodeer. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete
Marianne V - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, voel sommer tuis.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Marianne, vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het dit hier by Ikhamanzi geniet. Sien julle volgende keer. Groete, Almut.
Johan N - Nov 2022
Algehele gradering
Well received and always made sure we had everything we needed.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much Johan for your fantastic review. I am happy that you enjoyed your stay here at Ikhamanzi. We hope we can accommodate you again when you need to sleep over in this area. Greetings Almut
Gerdae B - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Sien julle hopelik weer as julle akkommodasie nodig het. Groete Almut
Maritza E - Okt 2022
Algehele gradering
Thank you all was good for the quick work visit.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much Wayne, for your wonderful review. I hope we will see you again if you have work to do in the area. Regards Almut
Lesego M - Nov 2022
Algehele gradering
It was great.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much Lesego, for your lovely review. I hope I see you soon again when you need some relaxation. Greetings, Almut.
Belinda H - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig netjies, met alles wat nodig is om jou kuier gemaklik te maak. Almut is 'n uitstekende gasvrou, en die ontbyt was fantasties.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Belinda vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het dit hier by Ikhamanzi geniet en ek hoop ons sien julle gou weer. Groete Almut
Terry W - Apr 2021
Algehele gradering
Very friendly welcome and I requested an earlier book in time and they accommodated us with pleasure. All protocols were taken and an overall good stay.
Nompumelelo N - Des 2020
Algehele gradering
Great.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Dear Nompumelelo, thanks so much for your fantastic review. It was so lovely having you here at Ikhamanzi and I hope we will see you soon again when you need some quietness. Greetings, Almut.
Algeraine I - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing!!! It is serene and quiet!
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Dear Algeraine, thanks so much for your amazing review. I am very happy that you enjoyed your stay. Always nice to have such lovely guests like you. I hope we will see you soon for another break. Greetings Almut
Sanet V - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties! Die gasvrou gaan above and beyond en oorskry alle verwagtinge. Die lekker, rustige plaasgevoel is besonders kalmerend.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Sanet, vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het dit geniet hier by Ikhamanzi en ek hoop ek sien julle volgende keer. Groete, Almut.
Amanda U - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker soos altyd!
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Amanda. Ek hoop ons sien julle weer volgende jaar vir die sport byeenkoms.
Groete
Almut
Lorraine E - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Lorraine. Ek is bly julle het dit hier by Ikhamanzi geniet.
Hoop ek sien julle gou weer.
Groete,
Almut
Nini N - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelikheid, gasvryheid, pragtig netjies en keurig.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Nini vir die uitstekende resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet .
Ek sien uit daarna om julle weer hier by Ikhamanzi te sien.
Groete, Almut
Machelle K - Jan 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Machelle vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het Ikhamanzi B&B geniet en ek hoop ons sien julle by die volgende "fast one". Groete Almut
Yolinde S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig en gasvry. Sal beslis weer gaan.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Yolinde. Sien julle volgende keer.
Groete
Almut
Lizane O - Des 2018
Algehele gradering
Above and beyond!
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Lizane vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het dit geniet hier by Ikhamanzi.
Groete,
Almut
Daleen G - Nov 2018
Algehele gradering
Bly beslis daar oor.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Daleen, vir die uitstekende resensie. Dit was baie lekker om julle hier by Ikhamanzi te akkomodeer. Ek hoop ek sien julle binnekort weer. Groete, Almut.
Herman G - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you so much for your fantastic review. I look forward to seeing you next year here at Ikhamanzi.
Greetings
Almut
Ria K - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf was sonder enige klagtes. Baie gerieflik en bo verwagtinge toegerus.
Charl R - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies en vriendelik.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thank you so much for your fantastic review, Charl. It was a pleasure to have you and your wife here at Ikhamanzi and I hope we will see you again when you need accommodation in this area.
Greetings,
Almut
Danie V - Sep 2017
Algehele gradering
Great!
Ikhamanzi Bed & Breakfast se terugvoer
Thanks so much Danie for your lovely review. If you need a break again let us know. We are looking forward to accommodate you again here at Ikhamanzi. Greetings, Almut
Louis C - Okt 2017
Algehele gradering
Die eienaar het uit haar pad gegaan om die aand aangenaam te maak.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang