Ikhamanzi Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
- Vanaf R670 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ikhamanzi Bed & Breakfast is in Mooilande sowat 60 km suid van Johannesburg in die Midvaal-area geleë. Ons bied gerieflike, plattelandse verblyf waar gaste heerlik langs die rotsswembad kan ontspan, 'n drankie kan geniet of Suikerbosrand Natuurreservaat sowat 20 minute daarvandaan kan gaan verken.
Dié 3 dubbelkamers het grasdakke en elke kamer het 'n stoep en badkamer. Elke kamer het ook 'n TV, yskas, kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Die perseel bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Ikhamanzi Bed & Breakfast se ligging is ideaal vir diegene wat van Johannesburg af op pad is na die Golden Gate Nasionale Park, Drakensberge, Lesotho of verder suid na KwaZulu-Natal. Die gashere help graag uit met enige versoeke soos motorhuur of besprekings. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is sowat 74 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Almut Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
- Gaste dink Ikhamanzi Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang