Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IKhaya B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-rylaan 45, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

iKhaya B&B is in Oos-Londen geleë en bied gerieflik gemeubileer vir besoekers aan die area.

Gaste het 'n keuse om 3 en suite-slaapkamers te bespreek, elk met 'n privaat ingang. Die Rooi en Groen Kamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die Swart Kamer 2 enkelbeddens het. Gerieflikheidshalwe word kwaliteit beddegoed en handdoeke voorsien.

Die kamers is almal toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi en beperkte DStv-kanale is ook beskikbaar.

Ontbyt, middagetepakkies, sowel as aandete, is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die kamer of eetarea bedien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, asook braaigeriewe, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

iKhaya B&B is 3 km vanaf Bonza Bay Beach, 4 km vanaf Beacon Bay Retail Park en 10 km vanaf Hemingway Mall and Casino. Oos-Londen bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, bergfietsry- en voetslaanroetes, en gholfspeel. Besienswaardighede in die area sluit verskeie museums, Oos-Londen-dieretuin, Fort Glamorgan, die Gonubie Mouth Bird Sanctuary, die Hood Point-vuurtoring en meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bush Willow-rylaan 45, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink IKhaya B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-rylaan 45, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj5oOpZv2UzmGCTRryLGD2MoYVnYIErqQpNvRqKcNU67qMqTj2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 45 Bushwillow Drive Blue Bend 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974379936808 27.952961863767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang